Page 1 of 1

Cruiser camper

Posted: Tue Apr 15, 2014 8:25 am
by Hangover
My pa het hierdie camper so rukkie terug gekoop en gan so een of 2 keer n jaar weg med die ding. Ek het die naweek hom gou gehelp om die dingetjie op te laai en dog toe ek neem paar fotos vir die forum. Hy kom met 4 bene wat jockey wiele op het dan ry mens onder hom in en uit. Ek skat die camper weeg heelwat oor n ton want sonder die air suspension wat op 3 bar gepomp is hang die cruiser se gat nogal erg(20 sakke voer/meel/pille met air suspensie op 3 bar lat die cruizer afdraande ry...). Iets wat ons geleer het met die camper is goodyear wrangler AT kan nie die gewig dra nie en so was die camper amper op sy dak deur botswana. BF's kan op 5bar 1400kg dra wat voorkom of dit genoeg is(die vorige tyres was BF MT's en hulle het 85k km gehou maar nat pad is hulle bad news met n boot agter aan...)
Daar is plek vir 2 gas bottels(kook en stort) 2 jerry kanne en 2 spaar wiele
IMG_2798 (Medium).JPG
(80.94 KiB) Downloaded 468 times
Die kant is n stort en paar fishing tackle plekke
IMG_2799 (Medium).JPG
Die dak slaan agter en voor op wat mens oor as genoeg dak ruimte gee om tou te spring daar binne
IMG_2800 (Medium).JPG
IMG_2801 (Medium).JPG
(82.87 KiB) Downloaded 468 times
Die binne kant het n national luna 60 liter bracket, echo charger/solar mcgafter dubbel bed, klere kas en klomp cutlery kassies.
IMG_2802 (Medium).JPG
(58.47 KiB) Downloaded 468 times
Verversings kabinet....
IMG_2803 (Medium).JPG
(72.49 KiB) Downloaded 468 times
IMG_2804 (Medium).JPG
(74.18 KiB) Downloaded 468 times
Kombuis met n easy awn dakkie
IMG_2805 (Medium).JPG
Ek is vrek jaloers op die camper sal graag ook een wil he. Die ding kan wel baie ligter gemaak word aangesien alles diiiiiikkk fibreglass is maar hys dam stewig. Wat dink julle?

Re: Cruiser camper

Posted: Tue Apr 15, 2014 9:02 am
by 4x4BEES
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Lyk goed.

Re: Cruiser camper

Posted: Tue Apr 15, 2014 12:03 pm
by WayneSchalk

Re: Cruiser camper

Posted: Tue Apr 15, 2014 2:18 pm
by Haboob
Ek is vrek jaloers op die camper sal graag ook een wil he. Die ding kan wel baie ligter gemaak word aangesien alles diiiiiikkk fibreglass is maar hys dam stewig. Wat dink julle?

Baie Mooi Stef, vra jou Pa Wanneer kan ons saam gaan camp. Myne is baie meer eenvoudig, maar werk vir my.

Re: Cruiser camper

Posted: Tue Apr 15, 2014 4:06 pm
by ChrisF
kyk bietjie na die site: http://www.blinkgatproducts.com" onclick="window.open(this.href);return false;

Sarel en Elize maak LIGTE aluminium campers. Hulle doen ook die "abba campers" - die wat jy so kan afhaal.


Hele paar van die Cruisers loop nou al met hul produkte :)