Page 1 of 1

4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Sun Feb 22, 2015 9:57 pm
by grobbepj
I will probably get the "search the forum" reply but have to ask. Our family (read Swambo) is now starting to get over the tent camp thing and is starting to look at caravan options. What are the options for 4 sleeper offroad caravans?

We looked at the more advertises xplorer and conqueror, but dont know what else to look at. Is there a list? Please just list your caravan if it fits the criteria. Will then google from there. Thanks.

pS: or are there a clear normal caravan that fits the pocket better... And then keep the roof top tents fkr the rougher roads??

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Sun Feb 22, 2015 10:17 pm
by Johan Kriel
Went through this recently, best trailer is maybe the Summit. Of road caravan maybe Imagine or Echo, but depends what are your priorities. Second hand Safari caravans are freely available on the web. They are not bad, but as said depends what you looking for, maybe a bit heavier than the other. The Bushlapa series are also very popular.

In the back of the Caravan magazine you will find a list of trailer and caravans. But the best is to maybe go the these exhibitions and look at all of them. I bought the Kavango, with built in shower :smile: , and not too heavy.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Sun Feb 22, 2015 10:38 pm
by warthog
Imagine. Imagine. Imagine.

(I might be biased...)

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 6:17 am
by Hangover
:surrender: :surrender: As mamma nou moeg is vir die tent tent speletejie koop n offroad trailer met n RTT op dans dit mos nie net tent meer nie...

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 6:46 am
by grobbepj
Hangover wrote::surrender: :surrender: As mamma nou moeg is vir die tent tent speletejie koop n offroad trailer met n RTT op dans dit mos nie net tent meer nie...
Nee jong. Ddaai fight het ek ok
Al amper verloor. Swambo se maatjies het nou hul trailer verkoop toe daar 4 is want dit was nie reg of iets... En nou wil swambo niks weet. Naaste wat sy oorweeg is die Invader camper... Iemand al een in lewende lywe gesien??

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 10:50 am
by Borntofish
Ek sit met dieselfde probleem, ek kyk op die oomblik na n echo 4

http://www.echo4x4.co.za/echo4.html

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 11:01 am
by Niel
n trailer top tent en trailer is baie nice maar huur eers een of leen een en slaan die tent op ....en maak seker dat die baas happy is met die werk daaraan verbonde. Ek het die Echo 4 met howling moon tent op en die baas se net altyd dis sou lekker wees as jy (dis nou ek ) die tent alleen kon opslaan. Terloops sy is die 1 wat se ons moes n trailer kry. Anders mag dit n duur uitstappie raak. m2cw

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 11:04 am
by Borntofish
Niel, My kat het nou met dieselfde idee opgekom, ek weet nie eintlik wat fout is met my huidige tend en Cazebo nie. Sy reken ons kort n karavaan! Dis nog erger! Ek sal nog n trailer sleep, maar ek sleep nie n caravan nie!

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 11:59 am
by grobbepj
Borntofish wrote:Niel, My kat het nou met dieselfde idee opgekom, ek weet nie eintlik wat fout is met my huidige tend en Cazebo nie. Sy reken ons kort n karavaan! Dis nog erger! Ek sal nog n trailer sleep, maar ek sleep nie n caravan nie!
Kon nie help om te lag nie. Moet se eks bly om te sien dit is nie net ek wat met die "prettighede"sit nie... en ek sukkel ok erg om myself te sien karavaan sleep. maar as mamma eers idees het kry sy sommer skielik n lys foute met die tent en gazebos wat die laaste 10 jaar glad nie n problem was nie. het tot my venter lekker uitgerig om enige pad in die boendoes aan te vat en dan sommer al die kampgoed daar reg te he vir aanhak en gaan... maar toe moes mamma se maatjie se man nou mos n @#$%# karavaan gaan aanskaf (waarmee hul nog nie eers gekamp het nie; maar jinne dis darem nou great). en ek kan net sien hoe die goed meer as my bakkie kos. Okay nout ek sommer klaar gemoan ok... voel sommer beter

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 1:34 pm
by Huismoeles
Manne onthou net

Soos oom Thys se

As mamma lekker kamp ...... kamp pappa lekker

Jul weet ons gaan nie wen nie :D:

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 1:46 pm
by Stef
Net my opinie...as jy 'n Brakah Ingonyama in hande kan kry...koop hom!!
Ek 'n vriend s'n gesleep met die LTD en moet se ek was verbaas....plek plek moes ek my regter voet lig want ek het 140 gery... :blushing:

Hulle is vrek skaars, maar R70k 2de hands met yskas, tente, geyser en alles is nie sleg nie

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 2:27 pm
by Warrior
Meeste 4x4 waens is of te duur of mamma is nie baie happy nie.
Ek het gegaan vir die Sprite Tourer SW - nie gemaak vir 4x4 nie ma vir grondpad ry - vinnigste en eenvoudigste opslaantyd vir my :thumbup:

Soos die manne se : mamma moet gelukkig kamp. :wink2:

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 3:41 pm
by dalkill
ek kyk so nou en dan ook na die karevane op gumtree....

eish, dit kan ook maar duur raak. En dan is dit nog die 50% meer brandstof verbruik ook.

maar doe dink ek mos nou... wat as ek ou karevaan dop koop, en die blowup beds etc daarin sit... dit sal mos nie rerig die brandstof verbruik soveel opslaan nie ?? maar hoe stabiel is dit dan nou op die pad? sal dit nie meer rond swaai teen highway spoed nie?
daai ekstra gewig agter maak dat die karevaan nie so baie rond hop nie?

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:57 pm
by Toerboer
Ons het n boswa en is baie gelukkig met hom.Die oumas en oupas begin nou meer gereeld saam gaan en n ekstra tent,strechers,matrasse en is n GROOT probleem en vat spasie op.

Ons gaan die naweek na die Beeld vakansie skou,almal wat die moeite werd is om na te kyk of te koop en wat diens kan lewer sal daar wees en dan kan jy oor en weer stap tussen die karavanne en vergelykings maak.

So kan jy baie gou van hulle ilimineer en so jou lysie verkort.Ek persoonlik sal nie n Echo koop nie en het my redes,maar dit daar gelaat.Conqueror of Bush lapa is my top 2.

Sterkte en hopelik sien ons iemand by die skou.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Mon Feb 23, 2015 8:06 pm
by grobbepj
Stef wrote:Net my opinie...as jy 'n Brakah Ingonyama in hande kan kry...koop hom!!
Ek 'n vriend s'n gesleep met die LTD en moet se ek was verbaas....plek plek moes ek my regter voet lig want ek het 140 gery... :blushing:

Hulle is vrek skaars, maar R70k 2de hands met yskas, tente, geyser en alles is nie sleg nie
Ek het juis vandag een van hul op junkmail raakgelees en toe bici specs afgelaai en daar is n nkce thread op community wat dit met ander karavane vergelyk. Ek is baie impressed. Weet net nie hoe is die diens/ parte nou dat dit nie meer vervaardig word nie.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Feb 24, 2015 8:33 am
by Niel
Die ouens wat die Brakah Ingonyama het verkoop nie sommer nie. n Kolega se steeds hy moes nooit syne verkoop het nie. Ongelukkig word hulle nie meer vervaardig nie.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Feb 24, 2015 12:18 pm
by Haboob
Sprite Tourer SP or SW are highly recomended for gravel roaders...
They are apparently tough & are well put together...

I am looking at a Sherpa Tiny Gravel Roader for something smaller, lighter & more manageable with a Ostrich awning for more convenience with zip up panels...
Also looking at avoiding the WOODROT thing with the fibreglass Sherpa...

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Feb 24, 2015 6:00 pm
by Stef
grobbepj wrote:
Stef wrote:Net my opinie...as jy 'n Brakah Ingonyama in hande kan kry...koop hom!!
Ek 'n vriend s'n gesleep met die LTD en moet se ek was verbaas....plek plek moes ek my regter voet lig want ek het 140 gery... :blushing:

Hulle is vrek skaars, maar R70k 2de hands met yskas, tente, geyser en alles is nie sleg nie
Ek het juis vandag een van hul op junkmail raakgelees en toe bici specs afgelaai en daar is n nkce thread op community wat dit met ander karavane vergelyk. Ek is baie impressed. Weet net nie hoe is die diens/ parte nou dat dit nie meer vervaardig word nie.

Weet jy, van wat ek gesien het kan meeste goed met aftermarket parte vervang word. Die goed binne in is van so 'n aard dat 'n bietjie DIY of 'n karavaan plek dit sal kan uitsorteer. Daar is nie iets wat so spesifiek is tot Brakah nie.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Feb 24, 2015 6:02 pm
by grobbepj
Stef wrote:

Dis goed om te weet. Dankie ndan gaan ek harder begin soek v so een... Hy kom dalk net op regte tyd oor my pad. Hou baie van wat ek daar sien

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Fri Mar 27, 2015 6:03 pm
by grobbepj
Okay so na baie oplees dink ek ons kortlys in volgorde van belangstelling is nou:

Imagine trailvan (ek vd gewig) of comfortvan (swambo vd badkamer) kry net ni die goed 2dehands :-(

Invader camper

Conqueror companion

Sprite tourer sp

Nou moet ek paar outdoorshows soek
Om mooi na elk te loer en dalk een of meer te huur v n naweek...

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:16 am
by Stef
Ek het toe nou ma sommer die outjie gekry...prys was reg :thumbup:
20150725_112433.jpg

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:19 am
by Stef
paar goedjies wat gedoen moet word nog, ek het hom gevat met minimum extras...

Groot awning wat als cover,gasbottels en extra hella plug, asook die paslaken viri matras, drip tray en gewone CADAC stofie. Dometic effe duur.

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Aug 25, 2015 8:36 am
by Haboob
Congrats Stefan, Keep us updated on ease & time of setup...

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Tue Aug 25, 2015 11:47 am
by Stef
Tx Edge, Have it for a month now & worked through 2 camps.

Setup is super easy once the trailer is in position; roughly 15 min to set stabilizers, open the covers get the tent up and fold the bed open.the awning is a different story, easily 20 minutes with 2 people but this is the big one that covers everything, 10 poles in total. Should go quicker in time ...

Love the Conqueror tents, 1st choice would have been a Metalian trailer with Conqueror tent, but the Courage is hard to beat price wise IMO, base price R10k cheaper than Metalian and includes a whole lot that are optional on the Metalian (nose cone, slides, shelves, water tank etc) so apples for apples there would be a R30 -R40K difference if not more.

Make no mistake, I love the Metalian, but the little Courage is more than sufficient for 3 people...horses for courses. Very happy with it

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Thu Aug 27, 2015 5:37 pm
by ChrisF
Geluk Stefan :)

Pieter wat het julle toe gekry ??

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Posted: Fri Aug 28, 2015 2:17 pm
by Stef
Dankie Chris :thumbup: