Page 1 of 1

Beeld skou: moeite werd??

Posted: Fri Feb 27, 2015 2:37 pm
by grobbepj
Was iemand vandag by die beeld skou by Gallagher estate? Is dit die moeite werd?
Wil dalk more gaan as dit die ingang regverdig

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Fri Feb 27, 2015 3:13 pm
by Stef
Sal self ook wil weet....die ene by die Voortrekker monument was maar power laas jaar

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Fri Feb 27, 2015 4:59 pm
by wazungu
Going tomorrow , please make a turn at the SANParks Honorary Ranger stand and show your support please!

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Fri Feb 27, 2015 6:23 pm
by Toerboer
Beeld skou is een van die grootstes en daar is iets van alles.Ek kon nog elke haar iets anders en nuuts sien,s ek is daar more.

Daar is te veel skoue in my opinie,maar daar is n paar nice skoue.
Ek dink daar is n paar wat ek sal by woon die jaar,
-Beels vakansie skou
-Outdoor expo ,by Kyalami,
-Getaway skou,Dome
-Kyknet skou
Ek gaan die drie bywoon die jaar i.t.v buitelig skoue.

Dan natuurlik die Bike en boot skou in Augustus en Huntex


Ek stem saam,die Voortrekker Monument skou was n groot teleurstelling en ek sal hom die jaar mis.

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Fri Feb 27, 2015 7:21 pm
by Thabogrobler
Het vandag daar verby gery en dit was nie te besig nie.

More gaan heel moontlik baie anders lyk!

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Sat Feb 28, 2015 6:38 am
by Toppie4x4
Stem saam die Beeld skou is baie baie beter as die Voortrekker Monument een, sal hom ook n skip gee die jaar.

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Sat Feb 28, 2015 11:04 am
by WayneSchalk
Gaan vandag 'n draai maak :thumbup:

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Mon Mar 02, 2015 6:17 am
by CasKru
Ek was toe Saterdag daar en ek dink dit was nogals nie te bad nie. Paar baie mooi goed daar op skou gewees.

Re: Beeld skou: moeite werd??

Posted: Mon Mar 02, 2015 9:03 am
by Oosie101
Ek was self daar gewees en dit was heel aangenaam.

Daar is ook heelwat ouens wat lekker afslag gebied het. 4x4 Megaworld het omtrent 20% op alles daar gegee. Ek het 'n 160L Tmax kompressor gekoop vir 1,276 wat nie sleg is nie. Vriend van my het 'n 40L Engel Yskas gekoop vir so 6,800.