Hilux 5 Lug na 6 Lug

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
Werberg
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Nov 20, 2011 1:55 pm
Town: white river
Vehicle: Hilux
Real Name: werner

Hilux 5 Lug na 6 Lug

Post by Werberg »

Goeiedag, wonder of iemand my kan help. Ek is n leek met wiele etc en wil weet hoe ek Hilux mags op my gewone 2.0 vvti-s kan sit. Ek het 15" staal rims op met 5 gate en sien meeste hilux mags het 6 gate. Is dit n groor storie om dit te verander of nie? Enige raad sal baie waardeer word. Ek het reeds mooi tweedehandse 15" mags in die hande gekry en hoop ek kan hul opsit.
Dankie
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”