gearbox inligting benodig ASB

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
mandevu
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Mon Jun 07, 2010 10:56 am
Town: polokwane
Vehicle: hilux
Real Name: ruhan

gearbox inligting benodig ASB

Post by mandevu »

kan imand my help met inligting rondom die ratkas van n 2000 hilux 2700i 2x4 r/b raider...
dit is n puik bakkie met net een probleem.... die ratkas wil nie in vyfde rat bly nie...
toe ek hom gekoop het was daar die ''whining'' geluid in vyfde maar hyt nooit uitgespring nie...

wat is die ratkas reeks kode?
waar kan ek die parte kry wat benodig word om reg te maak?
watse parte moet gekoop word?
is dit beter om n recon kas te kry ...indien wel waar?.... en wat behoort die kas te kos?

ek bly in pietersburg
enige raad word opreg waardeer :beg:

groete
ImageImageImageImage
as dit nie n toyota is nie........... dan is ek nie verslaaf nie
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: gearbox inligting benodig ASB

Post by Jxjdm »

Sover ek weet Ruhan, behoort dit n W56 te wees..... praat wel onder korreksie.
Jy kan Japan Auto kontak (0113976789)... ek het al voorheen verskeie Toyota boxe daar gesien wat hul van japan af inbring. Nuut en gebruik.........

http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_W_transmission" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: gearbox inligting benodig ASB

Post by Hoppy »

dis n "G" series box, nie n "W" nie, dis die beste om net die 5e rat met sy "selector' te vervang, doen sommer die "cluster shaft bearings" terwyl jy daar is. Die hele storie behoort nie meer as R 5500 te kos nie.
Ek het nog nie "G" boxe by die importers gesien nie.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: gearbox inligting benodig ASB

Post by Jxjdm »

It's a G52 then.....

http://www.drivetrain.com/parts_catalog ... t.html#G52" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: gearbox inligting benodig ASB

Post by Jxjdm »

Mbe worth a try?
http://www.engineden.co.za/shop.html?pa ... gory_id=62" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”