Page 1 of 1

Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 1:40 pm
by Garreth
Ok goeie dag an al die lede ek het so biekie julle raad en hulp nodag ek het vir my I toyota hilux 2.4d lwb 2x4 2002model gekoop , nou die probleem wat ek het is die voorage eienaar het die diesel motor uit gehaal en I V6 in gesit nou die ding wat my pla is die ratio baie kort en is hel stadig en rev verskriklik hoog op spoed wat kan ek doen om dit te verander wat sal die beste wees om te doen wil ook nou nie I fortuin spandeer om dit reg te kry nie , julle hulp sal hoogs wardeer word ,dankie

Via Tapatalk

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 1:49 pm
by Ali3n
Hi en welkom by ons Garreth.

Jy kan altyd kyk ne a ratio change. Weti wat kos dit nie maar sal goedkoper wees as nuwe diffs glo ek. :thumbup:

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 2:12 pm
by pietpetoors
Was die ratio van die Diesel en Petrol Hiluxe dieselfde gewees?
Sal mens een ratkas verander of twee diwwe se ratios verander?

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 2:16 pm
by jakeslouw
Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 2:25 pm
by Garreth
Soos wat ek kan sien het hy sy standaard ratkas in en standaard diff , die dif ratio is 4-1.1 soos hy nou is

Via Tapatalk

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 3:34 pm
by 4x4Maniac
jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Welkom.

Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 3:44 pm
by jakeslouw
4x4Maniac wrote:
jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Welkom.

Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.

Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
by Garreth
Dankie vir al julle raad nou wat sal die maklikste wees om die heele diff te verander of net CW&P , in die geval van heele diff watse diff moet ek kry met watse ratio en as ek net die CW&P verander wa sal ek sulke parte kry en wat sal specs wees

Via Tapatalk

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 6:05 pm
by Mud Dog
Watse groote bande het jy op? Pleks van die diff te ruil, kan jy die bakkie bietjie lig en grooter bande laat opsit. b.v. 33' bande. Dit sal dieselfde uitwerking hê as 'n diff met laer ratio.

Enigste ding (met altwee opsies) is dat jou speedo nie meer die regte spoed sal aanwys nie.

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 7:37 pm
by 4x4Maniac
jakeslouw wrote:
4x4Maniac wrote:
jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Welkom.

Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.

Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.
Wat ek se is, as die agterste diff/CW &P vervang word met n ander ratio moet die voorste diff dan nie harder werk om by die agterste diff aan te pas nie? Veral om n draai?

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 9:13 pm
by Mud Dog
jakeslouw wrote:
4x4Maniac wrote:
jakeslouw wrote:Dis 'n 4x2 so net een diff om te verander. 'n V6 diff sal die job doen.
Welkom.

Alhoewel die voorste diff net aangedraai word deur die voorste prop op n 4x4, dink ek jy sal Beide diffs se crown en pinion dan moet vervang met n ander ratio as dit verskil het tussen petrol vs diesel. Anders gaan dit mos nie reg werk as n mens om n draai gaan nie, of het ek dit verkeerd?
Lees nou mooi stadig weer: die dude het 'n 4x2 so dit beteken EEN AS WORD AANGEDRYF.

Op 'n 4x4, dan ja jy sal altwee CW & P moet vervang. In hierdie geval moet hy net die 4.1:1 as gaan soek.
Werner wrote:Wat ek se is, as die agterste diff/CW &P vervang word met n ander ratio moet die voorste diff dan nie harder werk om by die agterste diff aan te pas nie? Veral om n draai?
Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.

Re: Help needed

Posted: Tue Jan 08, 2013 9:55 pm
by 4x4Maniac
Mud Dog wrote:

Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.
I agree due to diff windup on a 4x4. But on a 4x2 do the front wheels just run on the wheel bearings or is it connected to the front diff with side shafts, remember no lockable hubs, hence the spider gears inside the diff will make up the difference? Or isn't there even a CW&P in a 4x2? And if it only runs wheel bearings, why even have a diff?

Re: Help needed

Posted: Wed Jan 09, 2013 8:33 am
by Garreth
Het nog sy standaard 14's op

Via Tapatalk

Re: Help needed

Posted: Wed Jan 09, 2013 9:10 am
by Mud Dog
4x4Maniac wrote:
Mud Dog wrote:

Werner, if the front and rear diff ratios differ on a 4x4 vehicle, damage will result if 4x4 is engaged .... especially on a surface that doesn't allow easy slipping.
I agree due to diff windup on a 4x4. But on a 4x2 do the front wheels just run on the wheel bearings or is it connected to the front diff with side shafts, remember no lockable hubs, hence the spider gears inside the diff will make up the difference? Or isn't there even a CW&P in a 4x2? And if it only runs wheel bearings, why even have a diff?
OK Werner, now you're getting to what Jakes was trying to tell you. A 4x2 does not have a front diff, no x-fer case, no front prop, no sideshafts in front ,,,, nada, just stub-axles. :D:

Garreth wrote:Het nog sy standaard 14's op
Daai is rim size. Miskien kan jy ruil vir 15" rims met 31" of 33" bande op .... maar hulle sal vashaak, daarom sal jy die bakkie eers bietjie moet lig as jt daai opsie wil gebruik. ;-)

Re: Help needed

Posted: Wed Jan 09, 2013 9:05 pm
by 4x4Maniac
Mud Dog wrote: OK Werner, now you're getting to what Jakes was trying to tell you. A 4x2 does not have a front diff, no x-fer case, no front prop, no sideshafts in front ,,,, nada, just stub-axles. :D:
Aah OK, no diff. That makes sense... I've never bothered looking at a Hilux 4x2's front diff. :lol:

Re:

Posted: Wed Jan 09, 2013 9:30 pm
by Thabogrobler
Hallo Gareth,

WElkom, Eerstens, sluit daai bakkie BAIE mooi toe - daar is 'n paar elemente daarbuite wat die trokkies maklik gaps...

Oor die ratio's: Jy sal vinnig 'n plan moet maak, daai V6'e hou nie van hoog rev nie - hy gaan sommer gaan sommer gou-gou kook!

Soek vir Barrie van Ultimate 4x4 op, hy het nou onglangs Crown Wheel & Pinions geadverteer teen billike pryse, hy sal jou kan help met die regte ratio.

Groter bande kan ook help, hang af wat jou behoeftes is.

CW&P gaan jou dalk R4-6k(Skat ek) kos teenoor 31.0x10.5x15 bande jou +-R2000 ELk kan kos plus rims - en die bande hou nie vir altyd nie, jy moet hulle so nou en dan vervang. Goeie 14 duim bande kos so rondon R700 elk??

Re: Re:

Posted: Thu Jan 10, 2013 7:57 am
by Mud Dog
Thabogrobler wrote:Hallo Gareth,

WElkom, Eerstens, sluit daai bakkie BAIE mooi toe - daar is 'n paar elemente daarbuite wat die trokkies maklik gaps...

Oor die ratio's: Jy sal vinnig 'n plan moet maak, daai V6'e hou nie van hoog rev nie - hy gaan sommer gaan sommer gou-gou kook!

Soek vir Barrie van Ultimate 4x4 op, hy het nou onglangs Crown Wheel & Pinions geadverteer teen billike pryse, hy sal jou kan help met die regte ratio.

Groter bande kan ook help, hang af wat jou behoeftes is.

CW&P gaan jou dalk R4-6k(Skat ek) kos teenoor 31.0x10.5x15 bande jou +-R2000 ELk kan kos plus rims - en die bande hou nie vir altyd nie, jy moet hulle so nou en dan vervang. Goeie 14 duim bande kos so rondon R700 elk??
Daaroor het ek self gedink Thabo, maar ek dink hy gaan sukkel om 'n hoëer CW & P ratio te kry as 4:1,111 wat sal pas ...
Soos wat ek kan sien het hy sy standaard ratkas in en standaard diff , die dif ratio is 4-1.1 soos hy nou is
Sover ek weet is dit klaar die hoogste (miskien weet Allan beter as ek), maar as dit die geval is dan sal die hele as vervang moet word met ene wat 'n hoëer ratio diff het / kan vat. Dan sal daar heelwat aanpassings moet kom wat ook 'n paar randjies sal kos.

Re: Help needed

Posted: Fri Jan 11, 2013 10:00 am
by Garreth
More , dankie sover vir almal se hulp en raad , I ander ou wat ek mee gepraat het hom se vir my ek moet one time I Ford courier se diff in sit wat dink julle van dit ?

Via Tapatalk

Re: Help needed

Posted: Fri Jan 11, 2013 11:19 am
by Thabogrobler
Die Courier diff maak eintlik die meeste sin!

Re: Help needed

Posted: Fri Jan 11, 2013 2:20 pm
by Mud Dog
Watse ratio het hy? Dink jy sal iets in die omgewing van 1 : 3.8 moet kry.

Re: Help needed

Posted: Fri Jan 11, 2013 3:42 pm
by Garreth
Is nie seker nie sal ma kyk wat is die ratio

Via Tapatalk