Page 1 of 1

2700i Enjin Olie Lek

Posted: Fri May 11, 2018 2:15 pm
by Silent_Hunter
Goeie middag
ek wil net uitving of iemand dalk weet van 'n goeie mechanic in die centurion area wat my 2700i motor se gaskets kan vervang wat my ook nie 'n arm en been gaan kos nie?
Olie op piston 2 en olie lek iewers op motor, moet skoon spuit om te sien waar.

Baie dankie

Floris

Re: 2700i Enjin Olie Lek

Posted: Fri May 11, 2018 2:49 pm
by 4wiel
Silent_Hunter wrote:Goeie middag
ek wil net uitving of iemand dalk weet van 'n goeie mechanic in die centurion area wat my 2700i motor se gaskets kan vervang wat my ook nie 'n arm en been gaan kos nie?
Olie op piston 2 en olie lek iewers op motor, moet skoon spuit om te sien waar.

Baie dankie

Floris
R2R auto in jakaranda straat net onder chamberlains. Selfde sentrum as suzuki. Praat met Corrie.

Sent from my LG-D855 using Tapatalk


Re: 2700i Enjin Olie Lek

Posted: Fri May 11, 2018 3:31 pm
by Silent_Hunter
Dankie Ian

Re: 2700i Enjin Olie Lek

Posted: Fri May 11, 2018 3:36 pm
by 4wiel
Silent_Hunter wrote:Dankie Ian
Jy sal nie spyt wees nie. Hy is eerlik en weet wat hy doen. Niemand anders raak aan my bakkie nie.

Sent from my LG-D855 using Tapatalk