Page 1 of 1

BANDE-ADVIES

Posted: Fri Jul 06, 2018 6:10 pm
by RSCHEEPERS
NaandsĂȘ Broers,

Ek het 'n 2003 Toyota Hilux Raider D/C. Op die oomblik het ek die volgende Dunlop A/T-bande op:

245/75R15

Watter van die volgende twee stel BFGoodrich All-Terrain KO2-bande sal julle aanbeveel:

31x10.5R15
30x9.50R15

Dankie by voorbaat.

Groete
Rinus

Re: BANDE-ADVIES

Posted: Fri Jul 06, 2018 11:26 pm
by Mud Dog
Welkom Rinus! :thumbup:

31x10.5R15 behoort sonder probleme te pas. :winkx:

Re: BANDE-ADVIES

Posted: Fri Jul 06, 2018 11:51 pm
by RSCHEEPERS
Hallo Mud Dog,

Dankie vir jou terugvoering.

Sal die 31x10.5R15 nie bv. aan die bakwerk raak, aangesien dit effe wyer is nie?

Re: BANDE-ADVIES

Posted: Sat Jul 07, 2018 8:32 am
by Thunder02
Nope, you will not have a problem, running the same size on my 2002 model.

Re: BANDE-ADVIES

Posted: Sat Jul 07, 2018 1:17 pm
by Mud Dog
Shouldn't be a problem as far as I know with standard rims but it's also dependant on the off set of your rims if not standard. A deeper dish rim might well catch.

Re: BANDE-ADVIES

Posted: Mon Jul 09, 2018 7:43 am
by pietpetoors
Ek het ook 31" Coopers op my 1999 IFS Hilux en daar is geen probleme nie.