Bekendstelling Johan Kriel
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Bekendstelling Johan Kriel
Op die spoor van D4D injectors het ek hier by the Hilux Forum uitgekom. Ek was net nuuskierig, en moet nog eers die website leer ook.
Na n paar Isuzu's, 2x4 en 4x4's het ek my eerste hilux gekoop. n 3.0D4D 2x4 DC, en geniet nogal die krag en laai vermoe. My eerste Toyota is n Landcruiser en so ook was die 2e, 3e en is die 4e.
Ek gebruik die hilux as n platkar, en net op die teerpad , bang hy val om. Hulle sê mos die nuwe hilux val sagter as wat hy ry. Moet sê die Suz het beter op n grondpad gery.
My tuisdorp in Windhoek, en Okahandja naweke op die plaas.
By the way, die plaaslike Toyota Agent sê hulle het nog geen probleme met die 3.0D4D se injectors gekry nie, van die voertuie wat hulle diens het al 150 000 +km gedoen. :roll:
Groete
Johan Kriel

Legend 50
Legend 50
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Johan, welkom hier op die forum
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Welkom Johan.
Ek het in 2006 my 2.7 VVTi SC laat val, en hy val nogal hard
Watse diesel gooi julle daar? Hier was so ruk terug sprake van injectors wat moeilikheid gee, as ek reg onthou net oor die 100 000km.
Het n 2.5 D4D met 85000km op verkoop, en hy was nog reg gewees.
Gee joune moeilikheid, of probeer jy maar net vasstel of hulle moeilikheid gee?

-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Welkom hier. Bly om te sien dat nog Namibiers wat ons join
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Baie welkom hier! Jy sal dit geniet hier, wens meer nam manne wil hier kom praat.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Bekendstelling Johan Kriel
In die nuwe Hilux en Fortuner reeks kry jy blykpaar twee tipes; die wat al omgeval het en die wat nog moet omval!
Welkom by die forum!
Welkom by die forum!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Welcome Johan ... Hope you enjoy this forum as much as I have.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Thanks guys, I feels already welcome,
No, my hilux's engine still sounds 'hankie dories'.
I struggled only with the clutch right from the start. Fist they replaced the actuator, then the master cylinder, and then the whole lot again at about 20k km. Last month the clutch started slipping, and so the whole kit was replaced. Slipping after the replacement again, but then they adjusted it, and it is sorted for now. :| She has done 80k km now with that *a* HT Bridgestone’s that it comes out, and they can go easily for another 10 k on it.
Ek begin nou the hilux like, met sy *a* clutch en all. Ten minste is Toyota se diens nie so swak soos Isuzu s’n nie.
Ek hou van die vertaling. tjol :)

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Welkom aan die Duitswesters ! Hulle se mens huil net twee keer in Suidwes.
Die eerste keer as jy daar kom en die tweede keer as jy moet weggaan. Is dit so ?
Die eerste keer as jy daar kom en die tweede keer as jy moet weggaan. Is dit so ?
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Bekendstelling Johan Kriel
Welkom en enjoy al die joyfullnes :?
CJ
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Bekendstelling Johan Kriel
'Signman" ek was n klompie jare die land uit maar het maar terug gekom weer. Is hier gebore, so ander plekke is maan net nie soos hier nie.
Dankie
Dankie
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50