4x2 to 4x4 conversion
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Fri Apr 24, 2009 9:15 pm
- Town: Richardbay
- Vehicle: 01 Hilux KZTE 4x2
- Real Name: Dawid
4x2 to 4x4 conversion
Hi. I drive a 2001 Hilux KZTE 4x2 but now I want a 4x4 vehicle. Is it worth converting? Can it be done without major modifications (chassis mods)? Where will I find the parts (front axle and transmission with transfer case)?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Hi Dawid,
Welcome to the forum!!! Have a great time and enjoy your stay with us.
This topic of converting your 4x2 to a 4x4 has been discussed many times before, but it boils down to the fact that it would be almost more economical to sell your 4x2 and buy a 4x4 bakkie of similar specs and details.
It can be done however, and I have seen it, but it does have a lot of work involved to it.
If you want to you can try and contact somebody like n1 4x4 spares in pretoria for the prices of the front axle, propshaft, diff and transfer case for your vehicle.

Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Welkom Dawid,
Ja, dit kan beslis gedoen word. Ek is byna gereed om myne te doen(maar is ook al 'n jaar op die punt..) Verkeerde ratkas gekoop wat my spoed bietjie gebreek het.
Jy moet maar rond shop vir parte, N1 het gewoonlik alles, maar is nie regtig goedkoop nie. Laaste wat ek gehoor het, vra hulle so rondom R28 vir die parte. Teenoor iemad wat die ombouings doen, vra R26 kompleet, alles gedoen.
And to the sceptics: Toyota never made a SINGLE CAB KZ-TE 4x4! And some of us need a single cab to earn a living.

Last edited by Thabogrobler on Thu May 14, 2009 4:54 pm, edited 1 time in total.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Jy kan ook 'n solid axle mod doen as deel van die process en 'n awsome 4x4 create.
Loer hier:
viewtopic.php?f=93&t=4638
Loer hier:
viewtopic.php?f=93&t=4638
- KZN KZTE
- High Range 4WD
- Posts: 69
- Joined: Mon May 18, 2009 2:27 pm
- Town: Himeville
- Vehicle: 2000 2700i 4X2 D/Cab
- Real Name: Pierre
- Contact:
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Very easy and cheap to do:
Check the fuse box, driver side, next to your right knee.
There is a fuse labelled "4WD" that is missing on 4X2 bakkies...just put the fuse back in... :)

Cur: 2000 Toyota Hilux 2700i 4X2 (Missing V6 power)
Pre: 2001 Pajero 3.5 V6 Manual Gen3 (Lemon)
Pre: 1999 Pajero 3.5 V6 Auto (Written off )
Pre: 2002 Nissan X-Trail 2.5 4X4 Auto (Still a Softy)
Pre: 2001 Toyota Hilux KZTE 4X2 (Hard suspension killed me)
Pre: 1995 Range Rover Classic 3.9 V8i Auto (Broke down too much)
Tow: Venter Botswana (Sold)

- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Kontak Jan Skrik Niks, met 'n PM. Hy het syne tyd terug laat doen....ook 'n KZTE .......wel nou skrik hy eers niks.........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Wed May 26, 2010 11:28 am
- Town: Bellville
- Vehicle: Hilux Raider 2700i 4x2
- Real Name: Beyers
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Hi daar , ek wil graag weet of daar iemand is wat vir my raad kan gee en eerlike terugvoering?
Ek het 'n 2003 Toyota Hilux D/C 4x2, en het nou op die forum gelees van die moontlikheid om 'n omskakeling te kan maak na 4x4.
Ek wil baie graag die volgende weet, en sal dit waardeer as iemand vir my kan antwoord.
1. Wat is die koste min of meer? Die prys wat ek so vlugtig gehoor het is R50 000.
2. Is dit die moeite werd? Moet mens maar eerder vir 'n tweede handse een soek? Probleem is ek het my bakkie van nuut af en is baie baie goed opgepas, so ek ken my bakkie.
3. Is daar dalk iemand wat ek kan kontak wat dit al gedoen het om te hoor hoe die betroubaarheid en werkverigting is?
Sal dit baie waardeer as iemand my kan terug antwoord.
Groete
Ngonyama

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Jy het nodig om met Hoppy te praat hy is daar in jou geweste, hy verstaan daai werk en is baie handig en het al aan baie van die forumlede se voertuie gewerk en mods gedoen, ek is baie seker hy sal jou kan help. Ek het net nie sy kontak details nie maar die manne hier sal jou nou nou help as hulle jou post lees
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Hallo Beyers,
Eerstens, welkom op die forum! Ek is seker jy sal dit baie geniet hier!
Ja, so ombouing is baie moontlik, alles bout net vas, behalwe vir 2 brackets wat vas gesweis word vir die voordiff, maar dit is ook standaad Toy parte.
2.7 onderdele is meer volop as die kz s'n.
Ek glo jy kan die omboung laat doen vir R20-30.
Soek bietjie op die forum, Wermos het dit so jaar of drie terug op sy 2.7 gedoen.
Eerstens, welkom op die forum! Ek is seker jy sal dit baie geniet hier!
Ja, so ombouing is baie moontlik, alles bout net vas, behalwe vir 2 brackets wat vas gesweis word vir die voordiff, maar dit is ook standaad Toy parte.
2.7 onderdele is meer volop as die kz s'n.
Ek glo jy kan die omboung laat doen vir R20-30.
Soek bietjie op die forum, Wermos het dit so jaar of drie terug op sy 2.7 gedoen.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Wed May 26, 2010 11:28 am
- Town: Bellville
- Vehicle: Hilux Raider 2700i 4x2
- Real Name: Beyers
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Hi daar Thabo & Jaco, dankie vir julle terugvoer waardeer dit. Ek sal dit waardeer as iemand meskien Hoppy se kontak details het of Wermos sin. Gaan probeer soek op die forum vir Wermos se terugvoer.
Groete
Groete
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: 4x2 to 4x4 conversion
kantak my ek sal jou iemand se besonderhede gee wat myne gedoen het,ek het myne n jaar terug gedoen en tot vandag toe niks probleeme nie!!
my nommer is 076546 7535!!
_+ r30 000 dit is beslis die moeite werd!!

SKRIK NIKS
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Jan die man bly in die KaapSKRIK NIKS wrote:kantak my ek sal jou iemand se besonderhede gee wat myne gedoen het,ek het myne n jaar terug gedoen en tot vandag toe niks probleeme nie!!
my nommer is 076546 7535!!
_+ r30 000 dit is beslis die moeite werd!!
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Wed May 26, 2010 11:28 am
- Town: Bellville
- Vehicle: Hilux Raider 2700i 4x2
- Real Name: Beyers
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Jan en Jaco, dankie vir die terugvoer, ek gee nie om as die werk daar bo by julle gedoen word nie, ek sal die voertuig daarheen vat solank ek net weet die werk word ordentlik gedoen.
Ek is baie geheg aan y Hilux, en het nou net terug gekom van 'n 8600km trip in 29 dae deur Namibie, Botswana en Zimbabwe waar ons omtrent 2000km grondpad gedoen het, en nie een probleem nie. Ek kon dit nie glo nie, met 170 000km het die bakkie nie eens eenkeer 'n hicup gehad nie en die grondpaaie was maar sleg!!
Jan ek gaan jou beslis kontak, ek kom eenkeer per maand op JHB toe, ons kantore in in Modderfontein, sal graag na jou bakkie wil kyk en gesels.
Groete.
Ek is baie geheg aan y Hilux, en het nou net terug gekom van 'n 8600km trip in 29 dae deur Namibie, Botswana en Zimbabwe waar ons omtrent 2000km grondpad gedoen het, en nie een probleem nie. Ek kon dit nie glo nie, met 170 000km het die bakkie nie eens eenkeer 'n hicup gehad nie en die grondpaaie was maar sleg!!
Jan ek gaan jou beslis kontak, ek kom eenkeer per maand op JHB toe, ons kantore in in Modderfontein, sal graag na jou bakkie wil kyk en gesels.
Groete.
-
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Wed May 26, 2010 11:28 am
- Town: Bellville
- Vehicle: Hilux Raider 2700i 4x2
- Real Name: Beyers
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Hier is hoe my Toyota Hilux D/C 2700i lyk met 170 456km op die klok!!!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 4x2 to 4x4 conversion
Dis n Hilux dis hoekomNgonyama wrote: Ek kon dit nie glo nie, met 170 000km het die bakkie nie eens eenkeer 'n hicup gehad nie en die grondpaaie was maar sleg!!
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan