4x2 SWB to 4x4 SWB
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
4x2 SWB to 4x4 SWB
Hallo daar. Ek het n 1981 Toyota Hilux SWB.Ek wil hom graag convert na n 4x4 toe. Weet nie of iemand dit al gedoen het nie. Is dit moontlik en indien dit is wat is alles nodig?Ek wil meeste van die ombouing self doen! Die bakkie het baie sentimentele waarde.
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB
Die goedkoopste manier sal om die stuurwiel los te maak, en dan dit op n 1981 4x4 vas te maak.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB
Die feit dat ek dit self wil doen beteken nie ek wil dit goedkoop doen nie!Kan dit gedoen word???
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB
vra vir hoppy : he's your man
- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: 4x2 SWB to 4x4 SWB
Enige iets is moontlik as jy genoeg geld daarna gooi :D
Op die IFS bakkies wat so in die omgewing van R80 000 kos dink ek nie dit maak finansieel sin om so iets te doen nie. Better om die 4x2 te verkoop geld by te sit en `n 4x4 te koop.
Maar ek reken as jy al die parte kan kry vir `n goeie prys en beplan om die bakkie vir ewig te hou dan kan dit dalk emosioneel sin maak op `n 81 SFA.