Page 1 of 1

Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Feb 04, 2010 10:21 pm
by Paul Grobler
Hi Ouens ons was vanaand by ons eerste 4X4 vergadering vir die Georges Valley 4X4 dag wat sal plaasvind op die 12 Junie 2010 vanaf die Hub wat so 12 km van Tzaneen af is die baan sal van volgende week af begin voorbery word en uitgele word as daar enige navrae is kan julle my kontak op 0726901481 of n e-mail by pjgrobler@live.co.za die kostes en die fynere details sal na die 18de beskikbaar wees julle kan ook ons web site besoek by www.georgesvalley.co.za hoop ons sien n paar van julle daar

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Feb 04, 2010 11:47 pm
by OOOOMS
Tx Paul, hou ons asb op hoogte :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Feb 05, 2010 6:11 am
by Paul Grobler
Ek sal so maak OOOOMS

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Feb 05, 2010 7:42 am
by GeorgeJvR
Stuur detail asb? ek sal die post dophou.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Feb 05, 2010 7:57 am
by Hannes.S
Hi Paul
My Skoon Pa het verlede jaar die klas 3 gewên op die chalange (In 'n toyota).
Volgens hom is dit 'n baie lekker route. Hou ons op hoogte!
Sal graag wil gaan
:thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Feb 05, 2010 8:13 am
by GeorgeJvR
Sal graag daar wil wees en so paar van julle manne ontmoet.
Sal vir Gompie moet nader skraap.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Feb 18, 2010 4:23 pm
by Hannes.S
Hi Paul

Het jy al vir ons nuwe info oor die route?

Groete :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Feb 18, 2010 5:51 pm
by Paul Grobler
Die vergadering is vanaand wat ek weet is dat die roete hierdie jaar bietjie hoer op gehou word in die kloof en daar sal baie meer uitkyk punte wees daar sal ook n paar lekker opsticals wees waar jy jou voertuig kan uit toets als begin by die hub en eindig weer daar waarna daar die beste party gehou word na prys uitdeling en die jaar is Clint Cuninghum weer ons gas kunstenaar

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Feb 18, 2010 7:24 pm
by Hannes.S
Thanks Paul

Hou ons op hoogte. Gaan nie die een mis nie :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Tue Mar 16, 2010 9:41 am
by GeorgeJvR
Enige nuus?

Gee 'n bietjie detail, is dit 'n roete,trail of 'n challenge?
Hoe werk die bepaling van die wenners ens.
Spectators?
Kan die opsticles ge "bypass" word as dit bietjie te rof gaan wees vir die baba(8 maande)

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Wed Mar 17, 2010 10:25 pm
by Paul Grobler
Hi Ouens

Was vanaand weer by die 4x4 vergadering ons baan is so 3 ure lank met omtrent so tussen 8 en 15 opsticals wat lekker is in kan met die hele famielie gedoen word :thumbup: :thumbup: . Die baan loop deur omtrent 6 verskilende plase en daar is regtig mooi natuur skoon. Die pryse is daar maar die gewone katogoriee en ons werk op n punte stelsel. Sal meer inligting deur gee na die volgende vergadering

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Wed Mar 17, 2010 10:32 pm
by OOOOMS
Tx Paul :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Mar 19, 2010 6:35 am
by gompie
GeorgeJvR wrote:Sal graag daar wil wees en so paar van julle manne ontmoet.
Sal vir Gompie moet nader skraap.
Moenie woorry oor skraap nie,ek ga saam :thumbup: Sal by jaco ook hoor.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Apr 29, 2010 8:30 am
by OOOOMS
Hi Paul vertel bietjie meer van die reëlings, ons sal baie graag gaan :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon May 10, 2010 12:36 pm
by Paul Grobler
HI Julle

Was die naweek weer besig met die baan julle gaan lekker speel op die dag en daar is lekker verskeidenheid sal vanaand vir julle n paar pics opsit laat julle kan sien wat ons vir julle in die mou het

Lekker Dag :thumbup: :lol: :)

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri May 21, 2010 4:22 pm
by Vlak vark
Hi Paul.

Ek was op georges valley se web page. :clap:
Ek en Ampie sal ook kom.
Is dit nog reg dat ons by julle oornag. :crazy:

Waar gaan die res van die forum slaap?

Die kostes is R300 per voertuig.
Net 100 voertuie kan inskyf.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun May 23, 2010 8:35 pm
by Paul Grobler
Hi julle ouens daar is nog net so 20 plekke oor so julle moet julle inskrywings in kry as julle wil af kom en die dag saam met ons geniet die baan loop deur 7 plase en daar is regtig lekker opsticals gebou die ouens het hierdie jaar die haas uit die hoed geruk

Hoop om almal van julle daar te sien !!!!!!!!

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon May 24, 2010 11:26 pm
by OOOOMS
Hi Paul, as daar nog plek is sit ons name op asb, kan ons nog by julle oornag?

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Tue May 25, 2010 8:48 am
by Traveler
Keuses, keuses, keuses.

Ek wil graag daar gaan draai gooi.

Wat om te doen?

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun May 30, 2010 3:05 pm
by Paul Grobler
Hi julle

Ek gaan vir ons op die plaas regmaak om te kamp dan kan ons daar kuier !!!!

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun May 30, 2010 3:41 pm
by OOOOMS
Wiele Paul, baie dankie :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Traveler wrote:Keuses, keuses, keuses.

Ek wil graag daar gaan draai gooi.

Wat om te doen?
Kom Heinrich, dit gaan 'n lekker naweek wees, dis nie so moeilik om te besluit nie!

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon May 31, 2010 7:32 am
by GeorgeJvR
Paul ek gaan ongelukkig moet uit chicken :oops: :oops:
Sorry
:wave: :wave: :wave:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Jun 10, 2010 9:20 pm
by OOOOMS
Ons ry more oggend :thumbup: Sien julle daar!

Dit gaan 'n lekker naweek wees :wink:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Thu Jun 10, 2010 10:04 pm
by Vlak vark
Ons ry net na 12. Het n paar stukkies hardekool by
Mekaar gemaak vir more aand se braai, en ja Mark
Die wors is nou net klaar gemaak. Kan nie wag nie.
Dit gaan awesome wees.:)

Jum, jum, jum

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Fri Jun 11, 2010 3:53 pm
by koeka
Ja manne hoop julle geniet jul gate uit !! :thumbup: :thumbup: Post maar fotos as jul klaar is dan sal ons wat uitmis maar fotos kyk.

Gee gas en Nico ek hoop jy vat 1ste plek as daar kompetisies is :mrgreen:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 5:47 pm
by 0000DS
Het nou net terug gearriveer in Giepie van die Georges Vallei 4X4 Rally. :thumbup:
Mense, dit was nou 'n groot jol gewees :mrgreen:

Aan Paul (paul Grobler) en Wikus (Vla-wa) en al die organiseerdes van die byeenkoms.... julle mag maar en baie dankie. :clap: :clap: :clap:
Ons sal volgende jaar weer daar wees :thumbup:

Die ooooms sal bietjie later die fodies wat ons geneem het oplaai. :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 6:44 pm
by Mud Dog
Thanks Danelle :thumbup: ... baie bly vir julle dat dit 'n sukses was en dat julle geniet het. Sien uit na daai pics met die nuwe kamera! :wink: Hoop net nie dat dit sulke 'postage stamps' is soos wat Mark my ge-MMS het nie! :lol: :lol:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 8:34 pm
by OOOOMS
Toe Paul vir my se 'Dit gaan 'n JOL wees...!!!' dog ek hmmmm, in JOL in Tzaneen.....yeh right....???

Wel Paul jy kan beslis ons name op sit vir volgende jaar se George's Valley 4X4 dag!!!!!

Paul / Cassie, baie dankie vir al julle vymoedigheid, dit word baie waardeer!!!

Baie goed gereelde 4x4 dag en die ouens wat nie daar was nie het BESLIS uitgemis....
Pragtige uitsig van ons huis
IMG_0040 (Medium).JPG
Georges Valley 4x4 Club area
IMG_0049 (Medium).JPG
IMG_0048 (Medium) (2).JPG
Paul Grobler better known as Pola, as hy nie oppi foon is nie jac hy oppi radio, besig met finale reelings :lol: :lol: :lol: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
....en as dinge nie loop soos beplan nie se hy 'Ek pak sommer my #%$&%$ washing en #$%*%%!!!'
IMG_0064 (Medium).JPG
Ons het toe Vrydag middag gou besluit om met Cassie se company car, van die obsticals te gaan toets... :lol: :lol:
IMG_0062 (Medium).JPG
IMG_0044 (Medium) (2).JPG
Nico 'Vlak Vark' agter die stuurwiel!!!
IMG_0046 (Medium) (3).JPG
Vrydag aand was on almal genooi, vir 'n braai by Cassie se rivier huis :thumbup:
IMG_0070 (Medium).JPG
IMG_0074 (Medium).JPG
Saterdag oggend was almal vroeg op 06h00...
IMG_0083 (Medium).JPG
IMG_0084 (Medium).JPG
En by 07h00 het die voertuie ingestroom 114 inskrywings vir die dag :!: :!:
IMG_0096 (Medium).JPG
Nico deur die modder gat :thumbup:
IMG_0109.JPG
OOOODS se Tuna op die baan :o:
IMG_0111 (Medium).JPG
IMG_0116 (Medium).JPG
IMG_0135 (Medium).JPG
Pragtige roete deur Georges Valley
IMG_0139 (Medium).JPG
En toe loop ons die Marshall raak....'Vla-wa' - Wiekus memberlist.php" onclick="window.open(this.href);return false;?
mode=viewprofile&u=2195 :thumbup: :thumbup: :thumbup:
IMG_0147 (Medium).JPG
IMG_0155 (Medium).JPG
IMG_0163 (Medium).JPG
A beautiful trail :thumbup:
IMG_0165 (Medium).JPG
Minor injuries...
IMG_0168 (Medium).JPG
IMG_0169.JPG
IMG_0184 (Medium).JPG
IMG_0186.JPG
IMG_0190 (Medium).JPG
Af beach toe....in Tzaneen :lol: :lol: :lol:
IMG_0202 (Medium).JPG
IMG_0203 (Medium).JPG
Where we had some boerie rolls and coldrinks :thumbup:
IMG_0205 (Medium).JPG
Tunnel
IMG_0215 (Medium).JPG
IMG_0233 (Medium).JPG
IMG_0226.JPG
Qute sign :lol: :lol: :lol:
IMG_0235 (Medium).JPG
Nico 'Vlak Vark' got ya :thumbup:
IMG_0240 (Medium).JPG
Pola, met sy lewer potjie....hmmmmm :thumbup:
IMG_0251 (Medium).JPG
Die kinners het toe besluit dis hulle tyd om te speel....
IMG_0254 (Medium).JPG
Prizegiving
IMG_0269 (Medium).JPG
En toe die son begin sak, het die vure brand :!: :!: :!:
....en die party :thumbup: :thumbup: :thumbup:
IMG_0277 (Medium).JPG
What a JOL!!!!!!!!!!!!!!!!! GEORGES VALLEY, JULLE HET LEKKER GEES :thumbup: :thumbup:
IMG_0281 (Medium).JPG
One of the bands featured 'Chicks with Sticks' :thumbup: And the main band Clint & Company.....excellent :!: :!: :!:
IMG_0287 (Medium).JPG
IMG_0291 (Medium).JPG
Everyone partied, danced till the early hours of the morning :wink: :wink: :wink:
IMG_0292 (Medium).JPG
This morning we met Pola and wify Vera to say our goodbuy's :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave:
IMG_0301 (Medium).JPG

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 8:42 pm
by koeka
Ja ons wat nie daar kon gewees het nie sit en salk maar hopelik eendag gaan ons n beurt kry.

Well done manne lyk flippen lekka man !! :thumbup: :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 8:48 pm
by Family_Dog
Dig that crazy bonfire! :mrgreen:

Lyk vir my julle manne het 'n grand tydjie gehad!


-F_D

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 9:10 pm
by Traveler
Dit lyk asof julle 'n baie lekker naweek gehad het.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 9:41 pm
by Mud Dog
Great pics, beautifully scenic route as well!! :thumbup: Just love that silver blue SFA in IMG 0096 !!! :P :P ... as Danelle would say, "my hart pomp tjoklits!" :lol: :lol:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Sun Jun 13, 2010 9:56 pm
by OOOOMS
For the guys that could not make it.....

You missed out big time!!!!

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 12:06 am
by Vlak vark
Dankie aan Mark en Danelle, Paul en Vera en Cassie wat ons naweek n sukses gemaak het.
Tussen die uitpak, ou-top, crapberry en die swak opvangs wil ons net se:
Baie dankie. Die ander wat uitgemis het, as die swak sein dit toelaat sal ek vandag nog
Foto's oplaai.

Dit was n JOL, julle het gemis.:)

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 7:39 am
by GeorgeJvR
Dis dalk hoekom ek so sukkel met my hilux se brieke, hy het te lanklaat modder gesien.

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 8:50 am
by OOOOMS
GeorgeJvR wrote:Dis dalk hoekom ek so sukkel met my hilux se brieke, hy het te lanklaat modder gesien.
George, jy moes sommer maar net gekom het vir die party, dit alleen, was die moeite werd!!!

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 10:44 am
by Vlak vark
Nog n paar foto's om die wat uitgemis het n bietjie jaloers te maak :D: :mrgreen:

HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees? :twisted:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 10:48 am
by Bloues
Lyk awesome !!! Ek het weer uitgemis..... :crazy: :crazy: :crazy:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 10:53 am
by Vlak vark
Bloues wrote:Lyk awesome !!! Ek het weer uitgemis..... :crazy: :crazy: :crazy:

:cry: :cry: :cry: :cry: :clap: :clap:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 11:35 am
by koeka
Ek het nie eers geweet daar is soveel mense in Limpopo nie :o: , job well done manne :thumbup: dit lyk of dit n erg leka dag was en die pics lyk bakgat :thumbup: :thumbup: . Wil net vra of daar enige Landies was wat die obsticles kon maak, sien die een moes uitgetrek word :lol: :lol: :lol:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 11:40 am
by koeka
HOOP dit gaan volgende jaar die forum teen georges valley wees?

Nou Nico aan wie se kant, sal ons dan skaar?

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 5:11 pm
by OOOOMS
Pola, kry bietjie die resultate van die dag asb....
Class 1, 2 en 3 :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley(Pic's)

Posted: Mon Jun 14, 2010 5:44 pm
by Vlak vark
Nog a paar foto's :thumbup:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 6:40 pm
by OOOOMS
Nico, dis nie genoeg nie, laai nog 'n paar en van die party!!! :wink:

:roll: :roll: :roll:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 6:53 pm
by Vlak vark
Hoe bedoel ooooms dan nou :shock: :crazy:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 6:56 pm
by OOOOMS
Nog so x20....bedoel ekke :lol:

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 7:17 pm
by Vlak vark
Ek kan net 8 op n slag OPLAAI :evil: :evil: :? :?

Re: Jaarlikse 4X4 dag in Georges Valley

Posted: Mon Jun 14, 2010 7:51 pm
by OOOOMS
Nee man, OK nog so 12 :lol: