MIER ECO TRAIL ???

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

MIER ECO TRAIL ???

Post by African Child »

Ek wil later die maand weer bietjie opgaan Askham se kant toe. Op Google Earth sien ek die Mier Eco 4x4 Trail teen die wesgrens maar ek kannie veel inligting daaroor kry nie. Het iemand dit dalk al gery of info daaroor? Kontak nommers ens.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by ThysdJ »

Ek het al van die trail gehoor, maar dit nog nie self gery nie. Ek wil jou asseblief net hierdie guns vra. Plaas asseblief alle inligting wat jy oor die trail kry hier, sodat ons dit vir future reference kan gebruik, as jy nie omgee nie. Verder sal dit ook nice wees as jy vir ons 'n klein trip report met 'n paar fotos en jou impressions skryf as jy dit klaar gery het. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by African Child »

Maak so. Behoort die 17de te ry indien die werk en pond dit toelaat.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by cprinsloo »

Ek het ongelukkig nie meer 'n nr nie, maar ek het 2 jaar terug by Klipkolk guest house oorgebly (gekamp). 'n Mnr en Mev Bok bedryf hom. Hulle sal dalk weet wat die Pulai details is. Dalk navrae bel?. Ek was op pad om die Nossob 4x4 te doen en wou kyk hoe lyk Hakskeenpan!! Jammer ek het nie meer info nie.

CP
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by cprinsloo »

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by Okkie Van Wyk »

Hi julle
Ek het die gekry op RSG se rsg4x4klub site dink dit kan dalk help
Hulle het ook ander toere wat hulle deur die jaar doen gaan kyk gerus op hulle web blad www.rsg4x4klub.co.za

KALAHARI MIER 4X4 - 3 TOT 6 SEPT 2009.

Vanjaar gaan ons weer die Kalahari aandurf soos ons dit op die heel eerste RSG4X4KLUB toer gedoen het. NET BETER.

Ons gaan by die Kalahari Molopo Lodge bymekaar kom en sommer die aand in die chalets oornag.

Ry vanaf Upington op die Kalahari Gemsbokpark pad. Net verby Ashkam draai ons af na die park en dan kry ons die Molopo Lodge. Jou naam sal op die gastelys wees en jou chalet is bespreek.

Die Wolmaranstad span gaan die aandete in die lapa vir ons voorsien en die hotel gaan ons ontbyt voorsien.

Hierdie kostes is alles deel van die toer en klaar betaal. Die Hotel het oorgenoeg brandstof van alle soorte om al ons karre vol te maak. Die duine begin vrydag.

DONDERDAG 3 SEPTEMBER

Ons kom almal die middag by die Molopo Kalahari Lodge bymekaar.

Daar is alle tipes brandstof by die pompe op die hotel se perseel beskikbaar en hulle is 24 uur oop.

Registrasie is vanaf sesuur by die grasdak lapa waar ons aandete half agt is.

Daar is ‘n kontant kroeg, maar jy mag jou eie flinkdink ook bring.

Mense wat sleepwaens hier wil los is welkom. Ons kom weer hier langs huis toe.

VRYDAG 4 SEPTEMBER.

Ontbyt is seweuur. Ons vertrek agtuur op die roete wat ons na die eerste groot rooi duin neem waar ons eers oefen. Hier help ons die mense wat nog sy 4x4 se ratte en banddruk moet uitsorteer.

Dan trek ons wes oor die duine tot ons die Namibiese grens kry en ry oor die 80 duine al langs die grens op ry tot by Kampspanne waar ons die volgende twee aande kamp.

Hier moet elkeen sy eie tent he. Hier is storte en toilette en ‘n lapa waar ons eet. Alles is egter basies.

Aandete is half agt .

SATERDAG 5 SEPTEMBER.

Ontbyt is half agt en ons vertrek half nege oor die duine tot by die suidgrens van die Germsbokpark. Dan draai ons Wes en ry oor die duine tot waar die Gemsbokpark se suidgrens by die Namibiese grens kom. Daar draai ons suid en later weer oos op die kruin van ‘n groot duin langs tot by Polai. Hiervandaan vat ons die pad terug kamp toe.

Die duine is groot en dis enorme plesier om hier te speel. Die grootste duine het darem ‘n verbypad vir die wat te veel sukkel.

SONDAG 6 SEPTEMBER.

Ons ontbyt half agt en dan vertrek ons terug huis toe langs die suidgrens van die Kalahari Gemsbokpark tot by Twee Rivieren en dan ry ons in die Molopo-pad tot by die Molopo Lodge waar ons weer die teerpad kry.

Daar is alle brandstof beskikbaar.

LET WEL
Hierdie is een van die lekkerste roetes en ons geniet dit erg baie.

Bring jou eie tent en kampgoed, flits, drinkgoed, bandepomp en drukmeter, sleeptou, eetgerei, kampstoel, 10 liter drinkwater per voertuig, kamera. Sorg dat jou voertuig ‘n sleephaak voor en agter het.

Ons ry nie meer as 350 km. tussen brandstofpompe nie en loodvry is beskikbaar.

Die koste is R1950 per persoon wat alle etes en padkos insluit asook die kampplekke, die gidse en die eerste aand in die lodge.

Kinders onder 10 jaar is R500, 11 – 16 jaar is R975, 17 jaar en ouer volprys.

Hierdie gaan ‘n meestertoer wees met baie verrassings!!!!!!.

My noodnommer is 082 491 5900.

NB: DIE EERSTE AAND MOET JULLE NETTE OPSIT BY DIE VERKOELER VIR DIE GRASSADE.
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by ThysdJ »

Leon, did you end up not going this way? :wave: :wave:

I am planning our winter holiday and I amlooking for more info on this area. We are driving from Augrabies to Twee Rivieren and I would like to traverse this area and also possibly visit Riemvasmaak. Problem is we dont have a lot of time (1 day) to get from Augrabies to Twee Rivieren.

We will be coming through this area again later on our way from Koes to Upington, so we could possibly take a detour on that occasion to visit spots we missed on the "up" leg of our journey.

Any info is welcome :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by ThysdJ »

Digging up an old thread here, but this is all I find about the Mier/Pulai 4x4 Trail on the Forum. Has anybody done this trail lately? Is it still operational? And does anybody have up to date contact information?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by 4x4BEES »

It's been six years and you have not gone to see for yourself and us give us a trip report? Nee man oom.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: MIER ECO TRAIL ???

Post by ThysdJ »

Ja verstaan jy,... A lot of other lekker places got in the way, and now it seems like its not going to happen... that trail is closed, and that farm is only for hunting... darn and blast.. :shock2: :shock2: So... next best thing is to see if ther Riemvasmaak trails are still operational... Not exactly red dunes, but still ver en afgesonder..
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Places to go”