Mr Turbo raad nodig

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Mr Turbo raad nodig

Post by Hannes.S »

Ek het twee bruin drade wat van die mr turbo boks na injectors toe gaan.
Genoem injector A en B (sjien prentjie regs in die hoek. no 12 en 14)

Hoe moet ek hulle koppel? bv. silinder 1+2 op no 12 plug (B) en 3 +4 op no 14(A) plug?
Of maak dit nie saak nie?
Attachments
Feul.JPG
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by ToyX4 »

Sit Dicktator in. Dis my raad {koes, en hardloop}
ImageImage
Image
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by Hannes.S »

:evil:
Attachments
big.jpg
big.jpg (99.92 KiB) Viewed 1748 times
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by Hannes.S »

Bennie boekwurm?
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by merwn »

Die een draad gaan na nr 1 en 4 en die ander draad is op 2 en 3
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by BenHur »

Sorry man was beikie besig met afsiek wees en DVDs kyk enol

Maak nie saak nie want al 4 injectors werk ter gelyke tyd. Al hoekom daar 2 drade is is omdat die box 2 aparte drywer tansistors in het. Ek wire gewoonlik 1 en twee saam op die een draad en 3 en 4 op die ander ene

Dicktator werk dieselfde
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by BenHur »

BTW Riaan het jou die beste raad denkbaar gegee, daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
Dadz Toy BFI

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by Dadz Toy BFI »

BenHur wrote: daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
Nie nie, daai Goat Hel maak 'n beter papier weight Oom :wink:
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Mr Turbo raad nodig

Post by Hannes.S »

BenHur wrote:BTW Riaan het jou die beste raad denkbaar gegee, daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
Thanks Bennie :thumbup:
Ek hou maar van sukkel en anners wees :twisted:
(Sal maar vir nou eers sonder 'n paper weight moet kla kom :lol: )
Post Reply

Return to “The Workshop”