Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by The Legend »

Ouens

Ek wag nog steeds om te hoor van julle hoe om die dashbord van my sfa te verwyder.Ek wil my heater assembly vervang(dit is die part met die drie hefbome waar jy die temperatuur,waaier ens. stel) en moet die dashbord verwyder word om dit te vervang.

Help asb,ek is desperaat. :eh: :eh:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Scorpion »

Moet sê ek sal ook laaik om te weet. Kom nou manne, waar's die slimkoppe? :beg:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Family_Dog »

Doen a search,verbeel my Mr. B het dit geskryf somewhere!


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by OOOOMS »

Dawie, begin hier:
viewtopic.php?f=3&t=717&hilit=remove+sfa+dashboard" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Scorpion »

Nee, Mark - ons soek prentjies! :boss: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Spartan »

Praat met Billy, 5 min dan lê die dash buite, glo my. :idea: :idea:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by ThysdJ »

Okay dit werk so....

Die verwyder is maklik, regtig, daar is niks moeiliks aan nie....

MAAR!! Dis die terugsit wat die blikkssim is, veral as jy hom uitgehaal het met so klein bietjie geweld... :blackeye: :blackeye: :blackeye:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Bloues »

ThysdJ wrote:Okay dit werk so....

Die verwyder is maklik, regtig, daar is niks moeiliks aan nie....

MAAR!! Dis die terugsit wat die blikkssim is, veral as jy hom uitgehaal het met so klein bietjie geweld... :blackeye: :blackeye: :blackeye:
Thys - jy is reg !!!
Noem net ook jou vingers is erens vel af en mens het rugpyn vir 2 dae na die insit......... :sos: :sos: :dash:
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by TOKKELOS 1 »

bel my ek sal jou stap vir stap verduidelik.0734378215.
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

Gee kans ek kyk wat ek kan doen
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Spartan »

TOKKELOS 1 wrote:bel my ek sal jou stap vir stap verduidelik.0734378215.
Solank jy net weet waar jy moet rus :twisted: :twisted:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

Before

Image

Image

Image

Image

Image
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
sir shrek
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 330
Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
Town: Kempton Park
Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
Real Name: Claude

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by sir shrek »

Dawie ek sien jy is ook in Kempton. Gee my n bel dan kom help ek jou gou oor die naweek.
Het my bruin dash al vervang met n grys een.
0741 252 833
Image
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

dit was my eerste hilux


Kom ons hoop my geheu is nog vars.

Strip onder die stering eerste, ster skroewedraaier
die choke het 'n klein skroefie wat moet uit ook 'n ster dan so tiepe locknut
skroef die bonnet lever van onderaf los

Skroef die vover om die stering los

cover om die cluster en die speedo cluster skroef ook net los
die speedo cable het 'n klip wat jy moet druk om hom uit te klip sodat jy die spedo kan verwyder
wirg maar jou hand daar in so van regs af

Center/radio console
as jou radio uit is skroef hy los van die kante en ver wyder die as bakkie, dan klip die panel gewoonlik bo los met 2 klips,
dan moet jy die lighter plug uit plug

Skroef sommer die res van die skroewe los wat daar sit as ook die een teen die kant agter drywer se kant

Cubbyhole, 2 skroewe onder, maak hom oop hy sal los klip aan die kante, as jone nog die plastiek syl het hy klip ook aan die kante los.
Skroef die speaker cover los en klip uit
verwyder speakers alby kante

dan hoort jy by foto2 te wees

die cover bo met die drie vents boutlos by die cluster met 'n no 10
'n paar ster skroewe van vooraf,
Image
dan sal jy 'n vent sien wat van voor af met 'n ster sroef vas is maak hom los en verwyder die vent +/- 15 - 20cm lank
lê maar op jou rug soos die dames van die nag daar bo onder die dash kruip 'n no 10 bout weg
nou het jy so bietjie leverage MAAR
Pas op vir die air vent verste lings eerste foto
agter hom is nog 'n no 10 bout
daai vent het 2 klips bo en 2 onder wat jy moet druk sadat die went kan uitkom wees versigtig.
Image

hoop hys nou uit ;-)

Laaste 2 fotos

no 10 boute
agter die speakers,
links onder by die kickpannel,
waar die kubby was dink ek is daar ook 2,
regs onder van waar die kubby was,
driverside agter speaker,
onder by kick pannel.
van bo af onder die speedo,
regs bo by regter vent,

skroef die vent selektors los en voel maar of hy los is

O-ja, die bonnet lever cable vlip ook los van die lever.

Bel gerus as jy vas haak
082 419 2359
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by Borntofish »

en hoeveel rattles installeer 'n mens met so 'n job?
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by The Legend »

Hi Ouens

Julle is moerse great.Baie dankie,dit is beter as n workshop manual


Thanx!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

Borntofish wrote:en hoeveel rattles installeer 'n mens met so 'n job?

As jy nie die skroewe oor vas maak en so doende die plastiek uit die pannels skeur nie, sal jy nie eers weet ek het die dash uit gehaal nie.

Het een tyd aan 'n ou se bakkie gewerk dash uit ens. so dag later is die ou terug en maoun oor rattels.
Toe hy my gaan wys waar die ratels vandaan kom wou ek my skeur. agter in die cab iewers. en ek was net agter die dash :yahoo: :lol: :lol: .
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

Lollie wrote:Hi Ouens

Julle is hengse great.Baie dankie,dit is beter as n workshop manual


Thanx!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Enige Feedback?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
sir shrek
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 330
Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
Town: Kempton Park
Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
Real Name: Claude

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by sir shrek »

ek was nou die dag by dawie toe se hy sy bakkie gaan eers in vir n front diff overhaul en dan gaan hy die dash try.
Eintlik wil hy net sy fan selector kontrapsie vervang met n nuwe een toe wys ek hom gou hoe.

So hoe lyk dit Dawie..... is hy al in en hoe is jou nuwe Diff ????????
Image
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe verwyder ek my sfa se dashbord

Post by GeorgeJvR »

Eintlik wil hy net sy fan selector kontrapsie vervang met n nuwe een toe wys ek hom gou hoe.


Ek sal graag wil weet hou jy daai selectors uit kry sonder om die geraamte uit tehaal

Image
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Post Reply

Return to “The Workshop”