Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Dag manne.Okey hier is die ding.Die 1200 bakkie is al lank in ons familie en het sentimentele waarde.
Ek wil graag raad he van jul om hom 4x4 temaak.Het gedink om Suzuki sj410 diffs en transvercase
tegebruik.Watter powersteering pomp en rack&pinnion sal gebruik kan word op die klein skaal.
Op die engine kant het ek n 4e-fe engine 1300 16v turbo.Kom uit die toyota starlet karretjie.

Dankie sien uit na jul antwoorde
Attachments
Toyota 1200
Toyota 1200
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Traveler »

Dit sal baie interessant wees.
Ek het met so bakkie leer bestuur, en ook my lisensie met hom gekry.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by cprinsloo »

Ek dink met die Suzi diffs en ratkas, en die regte bande, sal niks hom sommer stop nie, jy sal dalk net stadig by die plekke kom. Kwaai!

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

As ek ver moet ry sal ek hom met a-frame agter withings sleep.Maar met my sal die stadig nie pla nie, tot my pram was warm gemaak. lol :yahoo:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

Sal werk... as daar plek is kyk of jy 'n 4Y in hom kan inkry.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Wat is die 4y se krag het gelees die die 4e-fe doen omtrent plus minus naastenby 120kw op die
fliegwiel so dit behoort seker meer as genoeg tewees vir 31's? :derisive:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by JohanM »

Jagerbom wrote:Wat is die 4y se krag het gelees die die 4e-fe doen omtrent plus minus naastenby 120kw op die
fliegwiel so dit behoort seker meer as genoeg tewees vir 31's? :derisive:
Hansen

Onthou dat die 4e-FE se enjin ontwerp karakter nie geskik is vir 4x4 nie. Jy mag dalk heelwat turbo lag ervaar en dit gaan jou 4x4 ability om te crawl baie moeilik maak. Ook as die power delivery van idle af tot en met so by 3500RPm linieer is nie, gaan jy sukel met wheel spin en control in die veld.

Die 4Y wat Thys voorstel is een van die beste 4x4 petrol enjins wat Toyota gemaak het. Ook die onder dele vir die enjins is vollop beskikbaar wat sy instandhouding baie min maak. Die 4Y enjin het 75Kw gelewer op 5200RPM en 182 NM @ 2400 RPM. Dit klink nie baie nie maar met die regte ratio's en dinge sal dit genoeg wees vir so klein dop.

As jy meer wil he kan jy kyk na EFI op die 4Y wat so +/- 15% verbetering te gee asook baie beter low end torque en 'n glade power delivery.

Ek persoonlik sal nie Turbo Petrol in so dop sit nie, veral nie as ek wil challenge nie. Reliability gaan jou probleem wees. Daar is nie genoeg under bonnet space om al die warm lug uit te laat nie, so die enjin sal heelmoontlik met warmloop & oorverhitting probleme sit.
Johan Marais
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

Jip, Hansen dis wat ek bedoel het jy het bietjie meer torque nodig, die yaris motortjie gaan nie dit vir jou gee nie... My mal neef het 'n 3Y Hilux enjin in 'n Suzuki Jeepie gesit en daai ding was unstoppable... Die roes het hom op die ou einde onder gekry... :shock: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Dankie manne jul advies maak baie sin en help my grootliks.Is daar enigsins n klein dieseltjie wat daar dalk kan werk bv 2c of gaan hy weer teswaer wees?Dit beter om klaar OME vere tegebruik of die suzuki sin self?Hoe kry jul die voorste diff presies opgelyn met die agterse wielle as dit geweld word?Dink jul die wheel arches moet groter gemaak word?Was die ombouing dalk in n nissan 1400 algedoen?

Askies ek vrae baie vrae.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

Jagerbom wrote:Was die ombouing dalk in n nissan 1400 algedoen?
Vra gerus, ons help waar ons kan. Ek weet daar is 'n man met so 'n wille oranje Datsun 1400 bakkie in Gauteng erens, Cassie?? :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Het Cassie hom 4x4 gemaak? :shock3:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

nee maar Cassie sal weet waar die fotos is en wie dit gedoen het... :shock: :shock: Cassie kan baie goed doen, maar dit mmmmm :yahoo: :yahoo:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Nou hoe kry ons vir Cassie om hier saam tegesels en tehelp met die inligting. :derisive:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

Believe you me, ek dink nie dit sal baie lank vat vir Cassie om te kom chat nie... hy is seker net gou besig met 'n ou ietsietjie... :think: :think: :think:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Andries »

Jagerbom. Die conversion sal baie mooi lyk, maar ek stel voor jy doen die conversion met coils.
Attachments
2007-03-21_032217_21032007787.jpg
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ToyX4 »

Laaste wat ek gehoor het, het daai oranje Nissan 'n 3.8 V6 Opel enjin in gehad. Maar ek mag verkeerd wees. Maar ek het hom al gesien, hy loop oral daai knaap.

Doen coils op daai 1200 Toyota, op 33's, met n egte Toyota enjin, en hy gaan n monster wees! As n 4Y in pas, sal ek dit ook voorstel, vir betroubaarheids redes, en ook soos JohanM genoem het, driveability.
ImageImage
Image
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Hoekom sal jul coils bo bladvere kies?Sal jy dan meer wiel travel kry?Dit lyk soos n klein monstertjie daai.
Die engine sal ek defnitief eg toyota hou. :yahoo:
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Spartan »

Jagerbom wrote:Dag manne.Okey hier is die ding.Die 1200 bakkie is al lank in ons familie en het sentimentele waarde.
Ek wil graag raad he van jul om hom 4x4 temaak.Het gedink om Suzuki sj410 diffs en transvercase
tegebruik.Watter powersteering pomp en rack&pinnion sal gebruik kan word op die klein skaal.
Op die engine kant het ek n 4e-fe engine 1300 16v turbo.Kom uit die toyota starlet karretjie.

Dankie sien uit na jul antwoorde
IMHO sal ek nie 4x4 gaan met hom nie, sit hom n 3S GTE in, lig hom so bietjie, en sit n lekker stel voete op en maak die manne met hulle duur beemers en Benze naar. :twisted: :twisted:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

Dis die ding hy het n vrot warm engine ingehad en ek nou nie meer so lus vir spoed nie.Wil n speelding bou wat ek my hilux mee bietjie kan spaar.As hy val of breek het ek nog my daaglikse vervoer.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by ThysdJ »

Jaco? het jy koors? Nie 'n lang ses nie?? :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Spartan »

ThysdJ wrote:Jaco? het jy koors? Nie 'n lang ses nie?? :shock: :shock: :shock:
Daar is mos nie plek vir n 6 nie man :lol: :lol: en n 3S GTE is n kort 6 wat baie kwaad is :twisted: :twisted: ek het n NA 3s gekoop vir my Stallion net so vir n run-around laas week maar is eers besig met iets anders.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by TOKKELOS 1 »

Net n' idee-HILUX 4x4 sfa chassis korter gemaak en plak jou 1200 body daarop.EN siedaar-junior monster truck.nou die anderdag n' "TOLLA" 4x4 gesien .lyk nogals oulik. :dontknow:
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
Jagerbom
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
Real Name: Hansen
Location: Lichtenburg

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by Jagerbom »

The thing is the 1200 is a mono construction.The chassis and body is one.
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by hansman »

Goeie more manne
OP hierdie post van Hansen Prinsloo(Jagerbom) is n foto van my 1200 toyota bakkie,Hansen (my seun het hom van Pa gekoop maar nou weer in my besit) Dit is die Bloubliksempie wat nou n 4x4 w0rd Hansen het nie kans gehad nie.nou sal Pa dit maar self moet doen!!!!! Die navraag oor die transfer is vir die bakkie.
Lekker dag
Hansman :problem: :problem: :problem: :problem:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by GeorgeJvR »

Hier by ons in die vere Noorde was 'n 1400 op 'n Sfa chassis korter ge maak met 'n Ford V6.
Kan net nie onthou of hulle die 5 spoed box of die vier spoed box gebruik het nie...

Maar wat van 'n 22R met Efi op die vier spoed box en transfer "ek glo die vier spoed is korter as die vyf spoed"
en die Rn series hilux's het met die 18R motor uit gekom so jy kan daai belhousing netso vir die 22R gebruik.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by MonsterLux »

my eerste halwe toyota was geelmonster. Kort gemaakte SFA hilux chasis Gmax rear diff met locker standaard 5 spoed ratkas en transfercase 3.0 V6 engine met 'n stel 33" goodyear wranglers. Die body was maar net 50 gelig van chasis en extended shackles verder was alles standard. Al nadeel was hy ry biki hard omdat die nissan dop amper niks weeg nie. So as ek weer een moet bou sal ek coil gebruik en EFI 22R motor in sit verder is dit in my oë die beste speelding wat mens kan bou.

Ek weet dan so ook van 'n ou wat een gebou het op die suzuki sj410 chasis nadele wat ek van weet was die diffs hou nie van wiele groter as 31" nie en hulle weite is van so aard jou wiele loop onder die body nie soos die toyota diffs wat dit lekker uitstaan nie. (Die ou se opinie)
Attachments
Big%20Foot%20Junior%2008.JPG
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by MonsterLux »

Hier is dan so ook 'n standaard nissan 1400 wat ons net 7" gelig het met extended shocks voor en 25x8x12 quad tyres. Baie lekker goed koop speel ding wat redelik orals kan ry kort net 'n locker agter
Attachments
IMG_5656%20(Small).JPG
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by GeorgeJvR »

Geelmonster wrote:my eerste halwe toyota was geelmonster. Kort gemaakte SFA hilux chasis Gmax rear diff met locker standaard 5 spoed ratkas en transfercase 3.0 V6 engine met 'n stel 33" goodyear wranglers. Die body was maar net 50 gelig van chasis en extended shackles verder was alles standard. Al nadeel was hy ry biki hard omdat die nissan dop amper niks weeg nie. So as ek weer een moet bou sal ek coil gebruik en EFI 22R motor in sit verder is dit in my oë die beste speelding wat mens kan bou.

Ek weet dan so ook van 'n ou wat een gebou het op die suzuki sj410 chasis nadele wat ek van weet was die diffs hou nie van wiele groter as 31" nie en hulle weite is van so aard jou wiele loop onder die body nie soos die toyota diffs wat dit lekker uitstaan nie. (Die ou se opinie)

Ek is seker dis die een wat hier ge loop het het jy hom dalk by Kryno Otto gekoop?

Daai ding kan vlieg ook.....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?

Post by MonsterLux »

Sover as wat ek weet was ek die derde eienaar. Vorige eienaar was peet. So daar is die moontlikheid dat peet hom dalk by kryno gekry het sal ongelukag nie verseker weet nie.

En ja hy kan vlieg en wheely :laugh2:
Post Reply

Return to “The Workshop”