Hi julle,
My Skoonpa se lux se stuurwiel het onlangs begin om BAIE styf te raak op lae revs. Die gewone goed (olie level, belt tension. . .)is gecheck en is reg. Ek het gekyk in die workshop manual, hulle reken dit kan die "flow control valve" wees.
Het een van julle al dieselfde probleem gehad en wat was toe die probleem?
Groete,
Pieter
Power Steering probleem
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Power Steering probleem
When last was the PS pump fluid replaced, I've seen a few where it looks like marmite, cause it's never been replaced...
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Power Steering probleem
Hi Mr B,
Sal uitvind hoe lanklaas dit gruil is. Hoe gereeld moet dit geruil word?
Sal uitvind hoe lanklaas dit gruil is. Hoe gereeld moet dit geruil word?
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Power Steering probleem
Pieter, I'm not entirely sure, maybe every 45,000km... fact is that it is very often overlooked on the service shedule... to the detriment of the PS pump and box...
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Power Steering probleem
Het die probleem gekry. Die V6 is besig om 'n mounting te breek, dan lê die engine teen die steering arm.