goeie dag
ek hoop iemand kan my help
my hilux het 206 000 km op die klok en ek het n nuwe stel hankook 31 x 10.5 bande laat opsit maar die ouens by hi q en twt se dat die lower controle arm bushes vervang moet word want hulle kan nie die allaignment 100% reg kry nie.
toyota wil amper R2000-00 vra vir die 4 bushes :problem:
is ander bushes beskikbaar daar buite?
indien wel....is dit wys om dit in te sit?
enige idee van kostes?
asb ... enige raad/hulp word regtig waardeer
groete
lower control arm bushes (IFS)
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Mon Jun 07, 2010 10:56 am
- Town: polokwane
- Vehicle: hilux
- Real Name: ruhan
lower control arm bushes (IFS)
as dit nie n toyota is nie........... dan is ek nie verslaaf nie
- HiluxJunkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
- Real Name: Simon
- Club VHF Licence: N15
Re: lower control arm bushes (IFS)
Kontak Okkie vanWyk op die forum. Ek dink hy het ander gesource.
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
-
- High Range 4WD
- Posts: 65
- Joined: Mon Jun 07, 2010 10:56 am
- Town: polokwane
- Vehicle: hilux
- Real Name: ruhan
Re: lower control arm bushes (IFS)
dankie
as dit nie n toyota is nie........... dan is ek nie verslaaf nie