Altynator

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Altynator

Post by mikama »

My lux se batery was weer pap na 5 dae staan, dis n nuwe 2mande willard batery
Ek het die Altynator se draad af gehaal wat batery toe gaan en 11,35v gekry
moet hy nie meer as 12v of 13 gee nie.As hy moet kan ek hom net re-con
ek kan nie sien water maak dit is nie
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Altynator

Post by Mr_B »

Mike it's more than likely the brushes or regulator that's finished, most of the SFA Hilux came out with a Bosch/Nippon Denso alternator with an integrated regulator with brushes, in other words, if you replace the regulator you get new brushes too! These regulator are available at most decent auto-spares stores!
johangr
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Sat Dec 18, 2010 12:13 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '87 Hilux
Real Name: Johan

Re: Altynator

Post by johangr »

So die logiese volgende vraag is, het jy enige sekuriteits-stelsels in jou lux? :?: As die battery pap raak in 5 dae, is daar erens iets wat baie krag trek. My wa staan partykeer vir tot 2 weke, en ek het nog nooit 'n probleem gehad nie.
"Life should NOT be a journey to the grave with the intention of arriving safely in an attractive and well preserved body, but rather to skid in sideways - champagne in one hand, strawberries in the other - body thoroughly used up and totally worn out, screaming: WOO HOO! What a ride!"
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Altynator

Post by JohanM »

Mike 'n gesonde Alternator moet so tussen 13.8 - 14.4 V laai ....

Die battery moet so 12.8 v meet as hy vol is sonder dat hy gelaai word.

Ek vermoed dat daar 2 dinge fout is op jou Hilux...

1. Die draad wat van die alternator na die battery het baie hoë weerstand wat beteken jy sal dalk 'n aparte 2de charge lyn moet inwire na die battery toe. Die draad is gewoonlik welding cable size wat jydeur n groot fuse moet loop om te keer dat hy jou bakkie aan die brand steek as hy sou uitshort.

2. Voltage regulator op jou Alternator het gegroet en laai nie teen die specs wat hy moet nie...

Ek sal aanraai dat jy die Alternator ook laat recon terwyl jy besig is met alles, maar maak seker dat hulle vir jou n Bosch Voltage regulator insit en nie n cheap Chinese een nie.
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Altynator

Post by CasKru »

johangr wrote:So die logiese volgende vraag is, het jy enige sekuriteits-stelsels in jou lux? :?: As die battery pap raak in 5 dae, is daar erens iets wat baie krag trek. My wa staan partykeer vir tot 2 weke, en ek het nog nooit 'n probleem gehad nie.
Ook waar maar teen daai voltage wat hy kry is hopeloos te min om die battery 'n kans te gee om te charge na hy gestart het. Mike, watse tipe Willards battery is dit? Is hy maintenance free?
To God be the glory
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Altynator

Post by kfxnando »

a bad earth strap can also couze the above problems!!

:beach:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: Altynator

Post by mikama »

Nou net die altynator af gehaal daar is net n no. uit gekap. A 25 2. , geen ander name nie,
Die borsels lyk reedelik ek gaan maar n regalator kry en kyk weet iemand wat se soord
altynator dit is
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: Altynator

Post by mikama »

Sorry vergeet ek die pics
Image0071.jpg
(18.46 KiB) Downloaded 453 times
Image0073.jpg
(16.58 KiB) Downloaded 453 times
Image0074.jpg
(22.16 KiB) Downloaded 453 times
User avatar
Smurf
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 70
Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
Real Name: Pieter

Re: Altynator

Post by Smurf »

Kyk na grond draad ook weerstand tussen body en battery moet verkieslik nie meer as 0.8ohm wees nie. Het op my lux n 4uage krag en grond upgrade gedoen en dit alleen het my exrta 0.6 volt gegee. :thumbup:
ImageImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Altynator

Post by CasKru »

Mike as jy 'n regulator gaan koop, doen jouself 'n guns, koop eerder dadelik die Bosch en moenie jou tyd mors met die fongkong goed nie
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Altynator

Post by CasKru »

O ja... en as jou charging voltage nog steeds te laag is na jy al die goed hierbo gedoen het kan jy die mod probeer...
http://www.hilux4x4.co.za/hilux-alternator/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Altynator

Post by kfxnando »

CasKru wrote:Mike as jy 'n regulator gaan koop, doen jouself 'n guns, koop eerder dadelik die Bosch en moenie jou tyd mors met die fongkong goed nie
spot on!!
dont waste time or money!!
Bosch and nothing else!!

:beach:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: Altynator

Post by mikama »

Ek het toe n Bosch regalator gaan op hom staan 14V maar kry nou 12.35 sonder die diode
en 12v met n diode soo ek dink die ameture het dalk seer gekry sal maar laat recon
Dankie vir die raad baie geleer van altenators
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Altynator

Post by CasKru »

mikama wrote:Ek het toe n Bosch regalator gaan op hom staan 14V maar kry nou 12.35 sonder die diode
en 12v met n diode soo ek dink die ameture het dalk seer gekry sal maar laat recon
Dankie vir die raad baie geleer van altenators
IS jy seker jy het die diode reg om in gesit. Jy is nie veronderstel om minder volts te kry met hom nie :wth: :wth:

Die been by die silwer strepie op die diode moet aan die kant van die regulator wees waar hy aan die alternator vas geskroef word.
To God be the glory
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: Altynator

Post by mikama »

Die diode was reg in,die ameture het toe probleeme ge gee as jy krag opdie een kontak punt sit
kry jy niks op die ander punt nie. ek kon nerins een kry nie toe moes ek maar een van hul
spesials koop vir R550, Maar ek moes die bracket se gaate vyl dat hy voorentoe kan skuif
Hul gee my darem 1jaar warborg. moet ma ek wil cloorkop toe volgende naweek
Image0084.jpg
Image0083.jpg
Image0082.jpg
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Altynator

Post by Mr_B »

Boyu got a good deal there!
Post Reply

Return to “The Workshop”