Gebreekte sideshaft

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Gebreekte sideshaft

Post by Umvubu »

Ek en 'n paar vriende van FWDCSA Piet Retief het Saterdag (23 Feb) 'n bietjie gaan "speel". Terloops ek het met my 1993 2.4D Hilux S/C met import diffs en lockers voor en agter gaan ry. :D Met die spelery het die linker voor sideshaft morsaf gebreek net daar waar die seel in die diff ingaan. :( Het enige een van julle manne dieselfde al oorgekom of is dit net weer een van die een uit 'n duisend gevalle ?
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Gebreekte sideshaft

Post by BenHur »

Jong dit gebeur maak nie gereeld nie en ook nie sommer met import diffs nie ook veral nie as jy lockers in het nie. Was jou vooras nie dalk 'n paar keer airborne gewees dat dit met 'n groot slag neergekom het aarde toe nie. As jou wiele gereeld baie spin en ewe skielik grip neig die sideshafts om op te wen totdat hulle breek maar dit gebeur min met ge-lockte aste.

Jy het seker maar 'n swaar voet :twisted: :twisted: :twisted: :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Gebreekte sideshaft

Post by CasKru »

Ek het al op 'n video gesien waat iemand een snap (nie Hilux nie). Wat die ou gedoen het is hy het voet gegee terwyl hy full lock gedraai was en locks was aan. Die strain op daai as is dan vreeslik rof.
To God be the glory
User avatar
SYRON CONVERSIONS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1494
Joined: Fri May 18, 2007 8:51 pm
Town: Tamboekieland
Vehicle: SFA HILUX
Real Name: SIMON
Location: Tamboekieland

Re: Gebreekte sideshaft

Post by SYRON CONVERSIONS »

What lockers have you got fitted to your vehicle and what size tyres, has your vehicle got power steering?
1992 Slightly Modified Hilux, 2008 VW Caddy panelvan work, 2010 Isuzu 2.5 td bakkie for work, a pair of big 'balloons' as well hanging at the rear of my Hilux

simoan
User avatar
Umvubu
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 152
Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
Town: Lydenburg
Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
Real Name: Ezere Du Plessis

Re: Gebreekte sideshaft

Post by Umvubu »

Ek het lockright lockers met 31' muds en het powersteering. Ek het nie te rof aangegaan om die hindernis te oorwin nie, dis hoekom ek verslae is omdat die sideshaft gebreek het. Maar Saterdag was geen goeir dag vir 'n Hilux in ons geledere nie. 'n Vriend van my sy broer het saam met ons gespeel met 1995 Hilux S/C met ARB lockers voor en agter met 'n Lexus conversion. Hy het windgat geraak en met 'n jumpover sy sump 'n gat ingeslaan met die soliede vooras :oops: . Dit was nie mooi om te aanskou nie.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Gebreekte sideshaft

Post by SuidWes »

Yis Bennie,

Ek het weer gehoor dat dit makliker is om ‘n side shaft te breek met lockers omdat dit jou in staat stel om al die krag op een shaft te sit :?
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Gebreekte sideshaft

Post by BenHur »

Met oop diff spin die een shaft en as hy dan ewe skielik traksie kry ruk hy baie hard en dis waneer hulle breek. Met 'n diflock versprei die krag 50 50 want altwee werk saam as een. So wielspin is normaal weg minder en die kans dat een wiel vinniger as die ander beweeg en dan ruk/rem waneer hy traksie kry is baie minder met 'n locker. Die rede hoekom meeste ouens lockers insit is om hulle voertuie te spaar. EK kan met die Pajero met sy agterste diflock baie stadiger en meer beheerd deur meeste cross-axles beweeg as met die oop as Hilux. Met die Hilux kos dit baie keer meer momentum en wiel spin in die situasie, maar aan die anderkant weet ek hy sal nie naby so maklik breek as die Pajero nie :wink:
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Gebreekte sideshaft

Post by SuidWes »

Dankie Bennie, dit maak sin 8)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
Post Reply

Return to “The Workshop”