EFI op n 3.4 V6 motor

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Leeuplesier

EFI op n 3.4 V6 motor

Post by Leeuplesier »

Ons het sopas teruggekom van Mabalinngwe na so agt dae se plesier. Het bietjie kopseer met die brandstof verbruik en het raad nodig of dit raadsaam sal wees om die EFI roete te gaan, na wat se brandstof verbruik kyk ek om die besluit te vat en ook waar om die onderdele te bekom. :oops:
Ek het vanaf Mabalingwe tot in Sasolburg net R1040-00 se brandstof gebruik, so 3,5L/Km. Sleep n Conquerer sleepwa en was so effe gelaai gewees. :x
Post Reply

Return to “The Workshop”