Boland4x4 wrote:Hi Louis
Ek ry al 6 maande sonder my stabiliser bar, het dit een keer afgehaal vir meer wheel travel op 'n roete en toe nooit weer opgesit nie.
Mis dit glad nie, bakkie body roll net effens meer om draaie, maar ek geniet dit eintlik meer so, voel soos lorrie ry :-)
Ek ry van die naweek af sonder my stabilizer (was te moeg en g-vol om dit ook terug te sit na die clutch :boredom: ). Ek voel nie 'n groot verskil as ek ry nie. Wat is die nadele, en is daar meer voordele as net die "wheel travel"? Sien ook Jano se kommentaar hierbo.