Aircon on 4Y with EFI?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
chopper

Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

I might be posting on the wrong topic but here goes :?: :!:
Would it make sense to "aircon" a 4Y with EFI trokkie ito performance & economy:?: Vehicle has a free-flow exhaust fitted - should 1 go beyond that to enhance performance in order to cope with the aircon's demands?
Coping with Moz's hot and humid conditions in mid-summer is a bigger consideration than getting there in a rush - I'm now at the "going nowhere slowly" stage in my life :D:
Thank you :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by RooiLux »

Wil jy aircon insit maar is bang dit benadeel performance?

Myne is efi en het aircon en 'n freeflow en ek kan jou se jy voel nie eers die aircon krag trek nie so jy kan maar go fir dit beslis die moeite werd en dit vat minimaal krag van die engine af gl omy ek kom nie eers agter as myne an is of daar enigsins 'n verskil is nie behalwe dat hy koud maak is daar geen verskil nie
Image
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Dankie Marius, het jy dit laat doen of so gekoop? Indien jy dit in Pta laat doen het, laat weet my waar asb
Thanx
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by RooiLux »

chopper wrote:Dankie Marius, het jy dit laat doen of so gekoop? Indien jy dit in Pta laat doen het, laat weet my waar asb
Thanx
Ek het ongelukkig die bakkie so gekoop met airon en freeflow.

Wat wil jy laat doen 'n aircon insit of freeflow opsit?
Image
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Die trokkie het klaar EFI en 'n free-flow uitlaat, ek oorweeg dit om aircon in te sit
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by RooiLux »

chopper wrote:Die trokkie het klaar EFI en 'n free-flow uitlaat, ek oorweeg dit om aircon in te sit
Sit hom in glo my jy gan nie 'n verskil agter kom nie as hy reeds efi is en freeflow het het hy klaar meer as genoeg krag.

Gaan jy standaard aircon insit of after market?Wanet ek weet nie of dit 'n verskil kan maak nie myne het standaard aircon soos hy uit fabriek gekom het.Maar ek twyfel of dit sal pla aircon gebruik nie so baie krag nie en ek sal eerder lekker koel ry as wat ek vrek van die hitte!
Image
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Baie dankie vir die goeie raad en advies :thumbup: :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by RooiLux »

:thumbup:
Image
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by Borntofish »

Ek is onder die indruk gewees dat n mens nie meer die aftermarket komponente kry vir die lug verkoeling vir ou SFA's nie. Ek hoop ek is verkeerd want
die son bak my ook uit my bakkie uit.
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by RooiLux »

Weet ook nie,myne het standaard factory aircon,klink of Thinus kontakte het dalk by hom hoor?Thinus???
Image
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by Danman »

Ek is besig om te soek na iemand wat vir my die aftermarket aircon in die hande kan kry.
Sover was ek na DUNAIR(wat die kits maak) se site wat my verwys het na BEHR in JHB(hulle het vir my gese dat hulle die kit kan kry).
BEHR het my weer verwys na Hatfield sound and security aan wie hulle verskaf(die ouens is 'n klomp idioote).
Na 5 oproepe na Hatfield sound(waarna hulle my elke keer sou terugbel) het hulle gese dat die kit nie beskikbaar is by BEHR nie en dat hulle my nie kan(wil) help nie.
Ek het weer vir BEHR gebel en gevra oor die kit, hulle het my ingelig dat hulle nie voorraad het nie maar wel kan bestel.
Hulle deal gladnie met die publiek nie, so ek kan nie 'n bestelling plaas nie.
Ek gaan hulle in die nuwe jaar weer kontak om verder te jag na bietjie koue.... eers die EFI klaarmaak die jaar, my bankbalans bietjie groener kry en dan weer probeer.
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Ek het aircon in my 1ste SFA laat insit nadat ek die DJC V6 omskepping laat doen het - ook 'n Dunair stelsel en dit het baie goed gewerk. Ek hoop om dit by dieselfde plek te laat doen
Sal julle ingelig hou :thumbup:
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by Jaco Versfeld »

Hi Danie,

Is jy seker dat hulle die kit nog kan bestel? Ek het nou twee plekke gebel en hulle se Dunair maak glad nie meer die kits vir ons modelle nie??? Hulle maak net vir die laaste 5 jaar se modelle, so vanaf 2007.

Die ouens is nie eintlik baie lus om my te help nie ...
Danman wrote:Ek is besig om te soek na iemand wat vir my die aftermarket aircon in die hande kan kry.
Sover was ek na DUNAIR(wat die kits maak) se site wat my verwys het na BEHR in JHB(hulle het vir my gese dat hulle die kit kan kry).
BEHR het my weer verwys na Hatfield sound and security aan wie hulle verskaf(die ouens is 'n klomp idioote).
Na 5 oproepe na Hatfield sound(waarna hulle my elke keer sou terugbel) het hulle gese dat die kit nie beskikbaar is by BEHR nie en dat hulle my nie kan(wil) help nie.
Ek het weer vir BEHR gebel en gevra oor die kit, hulle het my ingelig dat hulle nie voorraad het nie maar wel kan bestel.
Hulle deal gladnie met die publiek nie, so ek kan nie 'n bestelling plaas nie.
Ek gaan hulle in die nuwe jaar weer kontak om verder te jag na bietjie koue.... eers die EFI klaarmaak die jaar, my bankbalans bietjie groener kry en dan weer probeer.
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Die manne by wie ek dit die vorige keer gedoen het, is ook onseker of hulle die kit nog in die hande sal kry :eh:
Sal verder navraag doen
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by Danman »

Ja ek het ook vandag weer opgevolg. nou het hulle storie weer verander.ek kon wel 'n company opspoor in alberton wat die aircon kan opmaak en inbou. vir net.....wag vir dit........R9000 excl vat.
klink my hulle rook goeie goed daaikant.
die plek se naam is oe airconditioning.
ek het met Pat gepraat
Tel 011 3892960
chopper

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by chopper »

Klink nie te sleg nie - hier in Pta maak hulle geluide van Rk16 :!: :wth:
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Aircon on 4Y with EFI?

Post by Borntofish »

Klink nie te sleg nie - hier in Pta maak hulle geluide van Rk16 :!: :wth:
Vir daai geld kan ek amper die bakkie meganies heeltemal oordoen. Selfs R9K is baie......
Post Reply

Return to “The Workshop”