KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.

Post by TheoF »

My vriend (kaalvoet Thysie) ondervind probleme met sy KZ se glow plugs. Die glow liggie, wanneer die voertuig aangeskakel, word brand slegs 2 sekondes voordat dit afgaan. Op advies van 'n werktuigkundige is die glow plugs toe vervang en vind laasgenoemde toe uit dat die glow plugs glad nie afskakel wanneer die liggie afgaan nie. Die werktuigkundige raadpleeg toe 'n auto electrician en sy bevinding is dat die glow plug timer foutief is en dat 'n nuwe R3500-00 sal kos. Daar is ook aan hom gese dat 'n pirot part ook beskikbaar is vir R1200-00 maar dat dit nie gewens is om laasgenoemde te gebruik nie. Ek wil graag weet of iemand al soortgelyke probleme ondervind het en wat die beste oplossing is.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.

Post by Ou vale1 »

Probeer om die sleutel van "Ignition" verder te draai tot net voor "Start". Jy behoort die glowplug relay te hoor skakel, hou daar vir so 5-7 sekondes dan draai jy sy oor "Start" toe, dis nie ideaal nie maar so override jy die timer en kry hom aan die loop.

PS: Sorry Gunta vir die goeie afrikaans :disgust:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: KZTE GLOW PLUG TIMER HELP ASB.

Post by JJBotes »

Ek ondervind dieselfde al vir meer as `n jaar,ek het dit net so gelos aangesien ek nie antwwoorde kon kry nie.
:thumbup:
Post Reply

Return to “The Workshop”