Power inverter vraag ?
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Power inverter vraag ?
Is dit moontlik om 'n tweede battery te laai met 'n 220 volt charger wat deur 'n inverter werk en indien wel hoe groot moet die inverter wees. Wil ook graag weet watter inverter die mees algemeen gebruik word . (brand name en watts)
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Power inverter vraag ?
dit is n dc-dc laaier wat jy daar beskryf.
Vir n laai stroom van 10A teen 14V is dit 140W uitset, voor enige verliese.
Sou ten minste n 200W inverter gebruik, as ek so iets "moes" doen. Maar n dc-dc laaier maak net soveel meer sin .....
Vir n laai stroom van 10A teen 14V is dit 140W uitset, voor enige verliese.
Sou ten minste n 200W inverter gebruik, as ek so iets "moes" doen. Maar n dc-dc laaier maak net soveel meer sin .....
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Power inverter vraag ?
Inverter en charger tesame verloor baie krag langs die pad.
Stem saam, dc to dc charger maak meer sin.
Stem saam, dc to dc charger maak meer sin.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Power inverter vraag ?
'n DC to DC charger, so dit is 12 volt na 12 volt. Moet dit 'n Ctek wees en is ek reg as ek se dat die prys so tussen R2000-00 en R3000-00 rand is.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Power inverter vraag ?
ja dit is "12V na 12V", maar die eenheid "boost" die laai volts om seker te maak n spesifieke laai stroom word gehandhaaf.
Die Ctek een is die bekendste een, maar ook een van die duurstes.
Daar is n paar ander opsies, soek net bietjie rond op die forum. Van die alternatiewe is drasties goedkoper.
Die Ctek een is die bekendste een, maar ook een van die duurstes.
Daar is n paar ander opsies, soek net bietjie rond op die forum. Van die alternatiewe is drasties goedkoper.
-
- High Range 4WD
- Posts: 72
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:10 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Hilux DCab
- Real Name: Mike
Re: Power inverter vraag ?
For these types of things you should visit the http://www.mantech.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; website.
DC to DC converter R 300.00 , input 9-18V, output 12V. Output adjustment range 11-16V 4 Amps. All the overload and short circuit protection features. Various types and models available.
Give them a call and tell them what you are looking for.
http://www.mantech.co.za/ProductInfo.aspx?Item=372M0015
They have all sorts of power products, use their search engine.