Dc 2 DC chargers
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
- Real Name: Michris
Dc 2 DC chargers
Soek raad asb. Besig met dubbel battery stelsel en weet nie hoe verder nie. Ek wil graag raad hê oor DC 2 DC chargers. As ek een aanskaf moet ek nog 'n 220v charger ook hê as die battery nie permanent in die hilux gaan wees nie. Lyk vir my dat 'n sonpaneel en toebehore omtrent net so veel as 'n dual charger(R3200.00) gaan wees.Gaan omtrent 3 dae staan op 'n plek sonder krag maar gaan intussen ook rondry. Laai die dual charger die battery omtrent vol of heeltemal vol Battery moet vrieskas en paar LED liggies aan die gang hou.Lyk of sonpaneel 'n groot ding is wat mooi hanteer moet word en die pakplek kan ook pla. Soek 'n aanbeveling asb.
-
- High Range 4WD
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Gerbrand
Re: Dc 2 DC chargers
Ummm, so as jy vir meer as 3 dae gaan staan, gaan jy noodwendig 220v tot jou beskikking hê?
"Lyk vir my dat 'n sonpaneel en toebehore omtrent net so veel as 'n dual charger(R3200.00) gaan wees." - Bedoel jy 'n dubbel battery stelsel kos dieselfde as 'n sonstelsel?
Hier is 'n direkte link op die forum: http://www.hilux4x4.co.za/planmypower/" onclick="window.open(this.href);return false;
Vir 'n 220v charger kyk na die Benton charger - http://www.hilux4x4.co.za/shop/radios.php" onclick="window.open(this.href);return false; - scroll af onder toe
Daar is 'n paar ander DC 2 DC chargers waarvan ek weet (maar ek het niks ondervinding daarmee nie):
- HCDP Electronics - http://www.hcdpelectronics.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Motor mate - http://www.rectifier.co.za/Motormate/motormate.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Power stream - http://www.powerstream.com/DCC.htm" onclick="window.open(this.href);return false; - viewtopic.php?f=14&t=23874" onclick="window.open(this.href);return false;
- CTEK 250 Dual (probably the most expensive)
As jy vir 3 dae stil staan maar wel rond ry, hoe lank gaan jy rondry? Van wat ek kan aflei kan 'n diep siklus (deep cycle) battery nogals lank vat om te laai as dit alreeds baie ontlaai het. 'n High Cycle battery sal waarskynlik baie vinniger vol laai maar ook vinniger discharge (nie 100% seker nie).
Is jou battery voor in die neus of agter in die bak?

- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Dc 2 DC chargers
Michris
Ek het 'n Waeco 50l yskas wat ek met 'n 102 A/h high cycle aandryf, en hy hou omtrent 3 dae (sonder enige charging) as ek dit op 0 grade stel.
Ek het intussen 'n 80 watt sonpaneel aangeskaf met reguleerder, vir wanneer ons langer staan. Ek toets tans die paneel en hy laai teen sowat 13.2 volt volgens die National Luna batteryboks se display.
Ek hoor baie goeie goed van die dc to dc laaiers, ek het egter nie die kontant vir so duur item nie. Ek gebruik die National Luna batteryboks - hy het sy eie solinoid en beheerbord, en hy het my nog nooit in die steek gelaat nie. Ek vermoed net my bakkie se alternator is bietjie lig vir die job om albei batterye te laai - sover ek kon uitvind is dit maar 55 Ampere. Die ouens wat weet se ten minste 80 - 120 Ampere om 2 batterye gelyk te laai. Ek oorweeg tans 'n groter alternator.
Soek bietjie op die site, ek is seker daar is al threads gewees oor dc to dc laaiers.
Sterkte en laat weet ons hoe dinge uitwerk.
P.S. Kyk beitjie rond: ek het minder as 1000 vir my sonpaneel betaal - daar is bargains mens moet net rondkyk. :)

01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!

- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Dc 2 DC chargers
Ek het baie opsies oorweeg en besluit op die BC1212-15 DC to DC charger. Dit is goedkoper as die C-TEK en dit installeer blykbaar makliker. Jean Theart het my 'n prys gegee van R1820-00 posgeld ingesluit. Ek sal nie 'n gewone solenoid stelsel oorweeg nie aangesien die alternator nie 'n deep cyle battery kan vollaai nie en selfs redelik lank neem om 'n high cycle te laai.
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
- Real Name: Michris
Re: Dc 2 DC chargers
Theo, Theunis en Gerbrand dankie vir julle advies ,sal dit 'n biortjie opvolg.
Theo kan ek asb.Jean Theart se kontak besonderhede by jou kry asb.
Gerbrand ek meen die sonpaneel van 120w kos R3000.00 en die ctek charger kos R3200.00 en vat minder plek.
Theo kan ek asb.Jean Theart se kontak besonderhede by jou kry asb.
Gerbrand ek meen die sonpaneel van 120w kos R3000.00 en die ctek charger kos R3200.00 en vat minder plek.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Dc 2 DC chargers
Jean Theart 082vier een nul 164 een
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Dc 2 DC chargers
Jean Theart 082vier een nul 164 een
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Dc 2 DC chargers
Pary ouens glo in 2 high cycle batterye en n solinoid (en as jy lank staan, dan nog n sonpaneel), maar as jy kyk na n deep cycle battery as 2e battery is n dc to dc charger belangriker, weens die hoer volts wat die deep cycle nodig het om te laai.
Die deep cycle kan seker n langer lewe gee as high cycle as n 2e battery omdat die battery meer gereeld redelik diep ontlaai word, maar die deep cycle kos ook meer om aan te skaf.
Ek het die ctek 250 dual, en deep cycle onlangs aangeskaf. Die ctek 250 dual het n konneksie om n sonpaneel ook op te koppel, en ook n hitte sensor om die battery teen oorlaai te beskerm, so geen ander kontroleerder nodig vir die sonpaneel.

Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
- Real Name: Michris
Re: Dc 2 DC chargers
Johan,
Ek wil graag weet of jy 'n 250 dual saam met 'n solenoid kan gebruik of moet jy net een van die twee gebruik. Ek gaan so 3 dae staan sonder kragpunt by kampplek en wil weet of jy sonder 'n sonpaneel sal regkom as jy net 'n 250 dual het en 'n mxs 10 charger vir as jy weer by krag uitkom.

- stephanvaneeden
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Stephan
Re: Dc 2 DC chargers
Kyk op 4x4 community, daars al baie oor die DC to Dc chargers.
Re: Dc 2 DC chargers
Een ding wat my bietjie pla (en dalk kan iemand hier help) is die 'charge rate' op 'n deep cycle battery. Die dc - dc chargers laai die batterye baie vinnag, (die ouens praat van 2.5 - 3.0 uur om hom vol te laai. Is dit nie sleg vir jou battery nie?
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Dc 2 DC chargers
Die ctek 250 ontkoppel die 2e battery sodra die alternator stop, so geen solenoid nodig nie, net die charger. As jy n soinoid in gehad het vervang dit net met die ctek.michris wrote:Johan,
Ek wil graag weet of jy 'n 250 dual saam met 'n solenoid kan gebruik of moet jy net een van die twee gebruik. Ek gaan so 3 dae staan sonder kragpunt by kampplek en wil weet of jy sonder 'n sonpaneel sal regkom as jy net 'n 250 dual het en 'n mxs 10 charger vir as jy weer by krag uitkom.
Met n 40l yskas kan jy dit dalk maak as jy n groot battery het en n die yskas nie onodig oopmaak nie.
Ooooms, die deep cycle moet nie meer as 10% tot 15%van sy kapasiteit gelaai word nie, maar soos ek dit verstaan is dit om te verhoed dat dit warm word. Die Ctek het n hitte sensor wat die hitte monitor en verhoed dat dit warm word, dus stop om te te laai as die battery warm word.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
Re: Dc 2 DC chargers
Dankie JohanJohan Kriel wrote:Die ctek 250 ontkoppel die 2e battery sodra die alternator stop, so geen solenoid nodig nie, net die charger. As jy n soinoid in gehad het vervang dit net met die ctek.michris wrote:Johan,
Ek wil graag weet of jy 'n 250 dual saam met 'n solenoid kan gebruik of moet jy net een van die twee gebruik. Ek gaan so 3 dae staan sonder kragpunt by kampplek en wil weet of jy sonder 'n sonpaneel sal regkom as jy net 'n 250 dual het en 'n mxs 10 charger vir as jy weer by krag uitkom.
Met n 40l yskas kan jy dit dalk maak as jy n groot battery het en n die yskas nie onodig oopmaak nie.
Ooooms, die deep cycle moet nie meer as 10% tot 15%van sy kapasiteit gelaai word nie, maar soos ek dit verstaan is dit om te verhoed dat dit warm word. Die Ctek het n hitte sensor wat die hitte monitor en verhoed dat dit warm word, dus stop om te te laai as die battery warm word.
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Dc 2 DC chargers
Sien ook hier
viewtopic.php?f=14&t=23874" onclick="window.open(this.href);return false;