I changed my KZ’s Radiator this morning, the old one is “vrot”.
With my (little ) knowledge of “how stuff works” it does not make any sense, but it seems like it has a little bit more power now. Can this be ? Or am I imagining ?
One thing I definitely noticed is that the temp gage sits a little lower than usual.
Changed my KZ’s Radiator this morning
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Changed my KZ’s Radiator this morning
Ja, jou KZ gaan swakker trek as die verkoeler nie meer na wense verkoel het nie en die hitte meter vertel jou dit. Die KZ se elektroniese dieselpomp lees die enjin se water tempratuur en sodra dit bo normaal styg, sluit die dieselpomp van die brandstof toevoer pro-rata af om die watertemp te beheer. Jou verkoeling is nou weer op standaard en die masjin loop nou koeler en die diesel toevoer is nou meer. Dit is ook die rede waarom die KZ op 'n warm dag swakker trek afgesien van dunner lug wat nie veel effek op die turbo het nie.
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Changed my KZ’s Radiator this morning
Dankie doppies,wens ek het geweet daar is fout toe ek die KZ gekoop het, dan het ek hom daai tyd al vervang.Maar hy het nooit "overheat" nie, so ek het nie gedink daar is fout nie.
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Changed my KZ’s Radiator this morning
JJ, watse radiator her jy laat insit, standaard? En wat het jy betaal?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Changed my KZ’s Radiator this morning
Een gekoop by Silverton Radiators.R1400 betaal. Al die gate op vir die cowling en brakets is 100% die selfde.