Maxxis Bighorns

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Maxxis Bighorns

Post by NathanX4 »

Dag se almal
Kan iemand my se watse kilos kan ek op maxxis bighorns kry asook ander mud terrain bande.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Maxxis Bighorns

Post by CasKru »

Dit hang af van jou bestuurstyl. Ek het huidiglik van hulle op en het nou al so 40 000km gedoen. Daar is waarskynlik nog so 10 000Km in hulle
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Maxxis Bighorns

Post by OOOOMS »

Dit hang natuurlik grootendeels af van die terrein waarop jy ry, grond pad, teerpad ens

'n Band wat jou baie km's sal gee is gewoonlik een watse bubber 'n bietjie harder is soos bv BF's Muds of A/T.

Maxi's is sagter en dus minder km's maar beter grip
User avatar
Wendell
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 72
Joined: Wed Nov 10, 2010 5:23 pm
Town: Standerton
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4, Long range fuel tank, Cooper Discover STT. WROffroad Level-it spacers.
Real Name: Wendell

Re: Maxxis Bighorns

Post by Wendell »

Cooper discoverer STT. Fantastiese band op ALLE terreine. Kyk na so 70000km plus afhangende van jou bestuur styl.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Maxxis Bighorns

Post by CasKru »

Wendell wrote:Cooper discoverer STT. Fantastiese band op ALLE terreine. Kyk na so 70000km plus afhangende van jou bestuur styl.
Ek het nou weer gesien hoe STT's daarvan hou om rubber af te gooi as jy hom so bietjie abuse op klip
To God be the glory
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Maxxis Bighorns

Post by NathanX4 »

Ek gaan meestal grond paaie ry en 4x4. So min as moeintlik op teer. Modder en water sal ek ry van tyd tot tyd.
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: Maxxis Bighorns

Post by Rieks »

Ek dink as jy die verskil in prys uitwerk tussen Maxxis en BF's, dan maak dit s'n. Al kry jy minder km's uit die Maxxis, werk dit nog steeds goedkoper uit.

Onthou die BF's muds hou nie baie van klip grond paaie.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Maxxis Bighorns

Post by NathanX4 »

Die maxxis is 'n baie mooi band. Ek het begin om te kyk vir bande en weet nie wat is goed en wat is nie.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Maxxis Bighorns

Post by jacques kotze »

Wendell wrote:Cooper discoverer STT. Fantastiese band op ALLE terreine. Kyk na so 70000km plus afhangende van jou bestuur styl.
As ek dit reg het is Cooper nie meer te kry in S.A. nie :thumbdown:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Maxxis Bighorns

Post by GeorgeJvR »

jacques kotze wrote:
Wendell wrote:Cooper discoverer STT. Fantastiese band op ALLE terreine. Kyk na so 70000km plus afhangende van jou bestuur styl.
As ek dit reg het is Cooper nie meer te kry in S.A. nie :thumbdown:
Sover ek hoor is dit iemand in die Cooper stal wat bietjie skelm was weet nie hoe ver dit waar is nie, so moet my nie quote nie...
Die persoon het agtergekom sy company waarvoor hy werk het nie aleen reg geregestreer vir Coopers nie, of so iets, en toe spring hy hulle voor nou het hy baie stock maar teen sy prys natuurlik :shock:
Maar dis net hoor sê so "don't quote me"
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Maxxis Bighorns

Post by jacques kotze »

Regso George, dankie vir die info :thumbup:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Maxxis Bighorns

Post by Johannes van die See »

Ek is bly ek het besluit om weg te beweeg van Bighorns af, min km's, sukkel na n tyd met balansering......
Nee dankie
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Maxxis Bighorns

Post by NathanX4 »

Hi Johannes
Watse bande loop jou bakkie op as ek mag vra?
Ek moet volgende maand bande kry en weet nie wat is die beste nie. Die bighorns lyk vir my mooi maar soos ek nou hoor is dit nie die beste nie. Ek wil nou nie gemors koop nie, dis klaar duur soos dit is.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Maxxis Bighorns

Post by Johannes van die See »

NathanX4 wrote:Hi Johannes
Watse bande loop jou bakkie op as ek mag vra?
Ek moet volgende maand bande kry en weet nie wat is die beste nie. Die bighorns lyk vir my mooi maar soos ek nou hoor is dit nie die beste nie. Ek wil nou nie gemors koop nie, dis klaar duur soos dit is.
Die beste is ook die duurste ou pel, dink mooi.....

Ek het op die oomblik Khumo KL71 33" bande op, hulle lyk lekker agresief, perform goed op sand, het nognie klip gedoen met hulle nie maar dink nie daar sal probleme wees nie. Hulle raas minder as die Bighorns, dit is n directional tyre.
Moet nie dat mense vir jou se jy kan nie n directional tyre agteruit loop nie, ek ruil myne elke 5000km dan doen ek balansering en wielspooring en ek het geen probleme nie. Raad van die wiel Guru's........
Die Khumo KL71 bande kan jy nou optel vir R2100 as jy bietjie rond soek, dis n goeie prys vir Mud's

Die enigste slegte ding wat ek sover te se het oor die KL71's is dat hy net n twee ply sidewall het wat bietjie din is maar wat goed werk vir sand ry as jy die wiel teen 0.8 afblaas.
En dan het ek gevind dat as jy die wiele se rigting verander, met ander woorde n voor wiel oorkruis na agter plaas, dan is jou nat padhou vermoe nie so goed nie, ek dink dat die loop van die wiel die water dan eerder na binne skep as kant toe uit gooi dan begin mens hydroplane.

In kort is ek meer gelukkig met die Khumo KL71's as wat ek met Bighorns was, voor dit het ek ATX bande op gehaad en dit is sommer plynweg gemors gewees......
Het nog nie self BF's of Coopers geloop nie, hoop die info help bietjie.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Maxxis Bighorns

Post by NathanX4 »

Ek is net so mal oor die kumos, dis 'n mooi band. Dit was my tweede opsie maar dink dis nou my eerste. Ek het net nog nie gaan kyk na pryse nie.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Maxxis Bighorns

Post by Johannes van die See »

:thumbup:
Sterkte met die shopping......
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Post Reply

Return to “The Workshop”