Groot probleem met hart oorplanting
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Groot probleem met hart oorplanting
Ek dink hier is n probleem. Gister my nuwe 2lt engine in gesak en nou gesien my samp is amper op my diff.
Kan die om gedraai word of sal ek als moet lig?
Kan die om gedraai word of sal ek als moet lig?
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Groot probleem met hart oorplanting
lig die enjin....
selfde probleem gehad....enjin gelig en whalla !
selfde probleem gehad....enjin gelig en whalla !
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Hoe hoog lig ek die engine? Sal seker die ratkas en body moet lig ook?
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Nathan, ek het 'n lexus in, en het dieselfde probleem gehad.
slegs die enjin is gelig met ongeveer 75mm. Die ratkas het nie veel gelig nie, en geen veranderings was daar nodig nie.
slegs die enjin is gelig met ongeveer 75mm. Die ratkas het nie veel gelig nie, en geen veranderings was daar nodig nie.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Daai sump lyk anders as my ou 2lt se sump maar nou ja. Seker nie die einde van die wereld ni. Hoekom sit jy nie jou ou sump op nie? Maar ander dooi net n spacer plate in tussen altwee jou engine mounts in en dan is jou probleem uit gesort. Nie nodig vir body lift nie.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Wat se masjin het jy in gehad en watter masjin het jy nou in ?
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Ek het die 2l ingehaad en nou is die n 2lt wat met n 4x2 ratkas gekom het. Erens op die forum het ek gelees die is n 4x2 engine wat so uitkom. Gaan vandag my ou samp in die hande probeer kry
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Die 2 L diesel engine ? Die maklikste opsie is om die sump om te ruil as jou vorige masjin ook 'n 2 L was. Jy moet die pick-up vir die oliepomp ook ruil.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Dankie
Ek moet nou net my ou engine se parte gaan optel. Het amper gedink ek sal als moet lig. Gelukig nie groot worries nie
Ek moet nou net my ou engine se parte gaan optel. Het amper gedink ek sal als moet lig. Gelukig nie groot worries nie
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Plesier en sterkte.
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Thu May 31, 2012 10:42 pm
- Town: Chimoio
- Vehicle: Hi Lux Surf 3.0 kzte Toyota Granvia 3400 V6 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Hi Manne,
Oppas vir net die enjin oplig. Maak dood seker van jou propshaft angle op die ratkas anners gaan jy later GROOT probleme optel.
Change maar liewer die sump en pick up pyp.
Oppas vir net die enjin oplig. Maak dood seker van jou propshaft angle op die ratkas anners gaan jy later GROOT probleme optel.
Change maar liewer die sump en pick up pyp.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Ek het vanoggend 'n sump gekry. Moet net kyk of dit pas. Die ou se dis 'n 3L of 5L sump en behoort te pas. Sal nog sien? Sal dan my ou pickup na 'n engeneering plek toe vat om te verander. Hoop dit werk
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Die sump pas 100%
Nou die pickup, waar gaan ek dit kry? Of weet jul van 'n plek in die vaal driehoek waar ek dit sal kan korter maak?
Sal dit werk as ek dit self sny en met 'n rubber pyp las? Ek is maar nog 'n " newbie" met die goed.
Nou die pickup, waar gaan ek dit kry? Of weet jul van 'n plek in die vaal driehoek waar ek dit sal kan korter maak?
Sal dit werk as ek dit self sny en met 'n rubber pyp las? Ek is maar nog 'n " newbie" met die goed.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Kry die oorspronklike, jy gaan jou masjin verloor met alternatiewe.
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Geen idea waar ek een gaan kry nie? Sal maar begin soek
-
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
- Town: keetmanshoop
- Vehicle: toyota , land rover
- Real Name: willem
- Club VHF Licence: no
- Location: Keetmanshoop
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Probeer die dealers, of die ouens wat masjine import, dikwels le daar gestripte exchange units .
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Gemini parts in jhb...
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Sal hul gou 'n luitjie gee. Dankie julle
- NathanX4
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 433
- Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
- Real Name: Nathan
- Location: Vaal Driehoek
Re: Groot probleem met hart oorplanting
Gemini vra my amper R800 vir een. Wil nie eers toyota bel nie. Weet iemand dalk van nog 'n plek waar ek dalk goedkooper kan weg kom?