Reverse pop my fuse - Problem solved

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by JJBotes »

Goeie naand.

My KZ het vandag begin met `n snaakse ding en ek het baie rond gery so ek het nie baie tyd gekry om fout te soek nie.

Die no. 5 fuse (10A) het die hele dag geblaas. Sodra dit gebeur werk die Rev counter ,dash liggies,vensters, altenator en air-con nie meer nie.

Ek het so pas agter gekom dis elke keer as ek die bakkie in reverse sit dat die fuse blaas.(die reverse ligte werk dan ook nie meer nie)

Kan iemand my dalk sê waar die reverse switch sit, sodat ek kan voortgaan met die fualt finding.
Last edited by JJBotes on Mon Dec 10, 2012 9:03 pm, edited 1 time in total.
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Reverse pop my fuse

Post by JJBotes »

Switch gekry en as hom unplug dan pop die fuse nie meer nie. Sal More die fout op die harnas soek.
:thumbup:
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Re: Reverse pop my fuse

Post by doppies »

Die reverse switch self is foutief, koop een maar by Toyota , dit gaan jou heelwat kos, maar sal weer vir jare hou.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Reverse pop my fuse

Post by JJBotes »

Dankie Willem , sal maar more by die "stealers" `n draai maak.
:thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Reverse pop my fuse

Post by Mud Dog »

Check in elk geval jou bedrading van die gear box tot waar dit by die kajuit ingaan (gewoonlik net voor die gear lever), net in geval dit êrens seer gekry het. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Reverse pop my fuse

Post by CasKru »

En dan natuurlik die obvious plek... by die ligte self en of hy nie daar 'n deadshort maak nie
To God be the glory
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Reverse pop my fuse

Post by Mars »

Dis natuurlik baie maklik en vinnig om na te gaan. Sluit die bakkie aan en brug die drade wat jy afgetrek het by die skakelaar. As hy dan nie blaas nie is dit die skakelaar. Indien wel moet jy die fout in die harnas of agter by die ligte soek.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Reverse pop my fuse

Post by JJBotes »

Dankie , gaan oor so 2ure begin met die storie.Sal laat weet wat ek kry.
:thumbup:
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Reverse pop my fuse

Post by Rooikappie »

Hierdie fuse storie het my ook oorgekom.
Dit wastoe ek iemand se venter sleep en dan reverse. Die bedrading op my KZTE was so dat die trailer ook reverse ligte het ,maar op hierdie trailer was die 2 drade as grond(gnd) aan mekaar.

Kyk maar by die trailer drade ook....

^
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Reverse pop my fuse

Post by CasKru »

Rooikappie wrote:^
:mocking: :mocking: :mocking:
To God be the glory
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by JJBotes »

Problem solved. Thank you gentlemen.

Switch = R 260-00 @ Toyota
Attachments
20121210381.jpg
20121210381.jpg (85.59 KiB) Viewed 2222 times
:thumbup:
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by Blitzkrieg »

Hi JJ,
Die switch konekteer net 2 drade aan mekaar. Ek dink ook daar moet iewers anders 'n probleem wees met die bedrading.
Toe jy die nuwe switch insit is als toe reg? Gaan daar 'n positive of negative na die switch toe?
Al wat ek dink kan gebeur is (as daar 'n positive na die switch toe gaan) is dat iets binne fout is dat die switch die positive met die body earth.
Dit sal 'n dead short veroorsaak.

Ek het my hele Hilux oor bedraad oor drade wat gebrand het deur die vorige eienaar, wil dit nooit weer doen nie.
Image
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by JJBotes »

Hi Jaco

Ek het die switch gebrug en die ligte het aan gekom. Dadelik weer die drade by die switch in gesit en die fuse het weer geblaas.
Ek het mooi gekyk na die drade wat na die switch toe gaan om te kyk of daar iets op hulle fout is, maar ek kon niks sien nie.Ek het hulle ook `n paar keer rond gewikkel.
Ek het ook na die trailer plug en die agterste ligte gekyk, maar kon niks fout kry nie.
Laastens het ek die nuwe switch gaan koop en in gesit, nou werk als weer reg.
Ek weet nie presies watse drade na die switch toe gaan, of wat kan fout gaan met die switch nie, maar ek is oortuig die probleem was by die switch.
Hy het my vandag niks gepla nie en ek het baie gery.
:thumbup:
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by Polarbear2008 »

JJ

Jy behoort met n multimeter te kan vasstel wat fout is met die skakelaar, want (sover ek weet) hoort daar nie n lesing te wees tussen die punte in die plug en die body van die skakelaar nie. As daar is, is dit n "dead short" en is dit reg dat die fuse klap elke keer wat die skakelaar aangaan.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Reverse pop my fuse - Problem solved

Post by Mars »

Meeste gevalle het senders en skakelaars soos die briek lig skakelaars ens. net een draad wat beteken die stroombaan word voltooi deur die grond van die voertuig daar waar die sender of skakelaar inskroef. Hierdie skakelaar werk nie so nie. Hy het 'n lewendig (positief) wat inkom (eintlik moet ek sê uitgaan omdat elektrone van - na + vloei) en as die kar in trurat is dan vloei die stroom verder deur die harnas en die stroom word voltooi waar die agter ligte grond. Dit beteken dat as daar iets met die skakelaar fout gaan en die drade of kontakte binne in die skakelaar raak aan die grond het jy 'n kortsluiting en die sekering blaas. As jy die drade van die skakelaar aftrek en die drade brug en die sekering blaas is daar 'n kortlsuiting elders. As dit nie blaas nie, soos in sy geval, is die probleem definitief by die skakelaar.
Post Reply

Return to “The Workshop”