Alarm IFS

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Alarm IFS

Post by Bos Vark »

Ek het julle hulp nodig. My bakkie se alarm (central locking) het altyd die bestuurders deur eerste oop gemaak en as en dan die ander drie.
Nou maak al vier op een slag oop. Was by n auto elec en hy se dit is iets te doen met die software. my vraag is hoe kan dit net oornag gebeur, en hoe kan mens dit reg maak?
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Alarm IFS

Post by Willem01 »

Jaco probeer dalk en karring n bietjie aan die fuses onder die bonnet(die interior cab light) hy werk saam met die alarm se goete dis hoe myne is...ek het amper dieselfde probleem gehad nadat ek met die dakliggie gekarring het en die fuse geblaas het en toe is die hele setup se kop deurmekaar en kon nie die fout opspoor nie en teen die einde van die dag was dit n geblaasde fuse toe is als wee reg
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

Ek het n led dak liggie ingesit. almal het gekyk of hy werk. die dakliggie werk, maar gaan kyk wat gebeur as ek n nuwe een insit.
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Alarm IFS

Post by Willem01 »

Dieselle met my het ook die led daklig ingesit en op een of ander manier het ek die ding "geshort" en toe is die alarm setup deurmekaar nie gedink dit het enigsins iets met mekaar te doen nie,,,,maar dis soos jy sê die daklig werk dan weet ekke nie...sorry
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by 4x4Maniac »

Vra vd stealers of hulle hom weer kan programmeer, hy moes seker geshort het en die ding deurmekaar gemaak het. Ek het daai tyd n nuwe remote geprogram en moes toe n nuwe alarm boksie in sit, toe het myne ook so gemaak, hulle het hom vir my toe gestel.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

As ek mag vra wat het dit jou gekos?
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by 4x4Maniac »

Ek kan nie mooi onthou nie, dink so R500 was seker so 4jaar terug vd boksie en stel.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

dit is darm nie te veel nie. hoop net nie dit het veel opgegaan nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by pietpetoors »

Dan is daar seker nog altyd fout met my bakkie want vandat ek hom gekry het maak hy al vier deure gelyk oop.
Watse jaarmodel is joune?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

My bakkie is n 2001 model. Het met die stealers gepraat. hulle se ek moet die bakkie inbring dat hulle kan kyk of hulle die settings kan stel. In die selfde asem se hulle dat ek dalk die boks sal moet vervang is hulle my nie kan help nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by pietpetoors »

Dit is nou nuus, ek het nog altyd gedink sy central locking werk maar so dat al 4 deure gelyk oopmaak. Myne is 'n '99 model en moet dus dieselfde as joune werk.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Alarm IFS

Post by Hilux 1 »

Snaaks, my pa het n 99 en ek 2000, my pa se bakkie maak al die deure gelyk oop en myne doen die 1 en dan ander 3
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Alarm IFS

Post by Polarbear2008 »

Pieter myne is ook n 2001 en met eerste druk maak hy net bestuurdersdeur oop en met 2de die res. My vrou se 2006 Corolla doen dieselfde.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by pietpetoors »

So hulle moes dit dus dan in '99 verander het.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

so wat julle vir my vir se my bakkie is nou n jaar ouer. :lmao: enige idee hoe ek dit kan regmaak?
User avatar
smokintyres
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 329
Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
Town: Windhoek
Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
Real Name: Gernot

Re: Alarm IFS

Post by smokintyres »

Met die nuwe dakliggie kan dit 'n short wees erends, maar:
Net 'n idee, maar dit kan miskien tyd en geld bespaar: As ek my bakkie toesluit en een deur nie toe is nie, toet hy drie keer in plaas van 1 keer. Wanneer ek weer die remote druk maak alle deure op een salg oop. Kan dit wees dat die contactor van een van die deure nie meer werk nie? Toets maar met die dakliggie?
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

Myne toet ook 3 keer as daar n deur oop is. Maar nou net 1 keer. As ek die deure toe maak gaan die dak liggie ook af.
User avatar
smokintyres
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 329
Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
Town: Windhoek
Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
Real Name: Gernot

Re: Alarm IFS

Post by smokintyres »

Oooh, nee, dan moet dit iets anders wees :think: Hoop nie iets te duur wees nie...
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by 4x4Maniac »

Dit moet n setting wees, want my dak liggie Bly ook nie aan nie, werk net met die deure.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Alarm IFS

Post by Bos Vark »

Hoop ook regtig nie dit is duur nie. Maar dan ken ons ook almal die stealers. Sal seker vir my se dit is die boks. :frustrated: :frustrated:

Die alarm werk, maar net die deure wat nou anders oop maak. So as dit te duur gaan wees sal dit nie die erg wees nie. Sal nog seeds daarvan hou as dit reggmaak word.

Sien daar gaan so selde iets fout met n hilux dat daar nie regtig n vinnige manier is om hulle reg te maak nie. :laugh2: :cooldude:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Alarm IFS

Post by 4x4Maniac »

My probleem is van dat hulle daai boksie vervang het klink my alarm asof hy siek is, so asof die relay nie die alarm behoorlik sny nie, net een moewiese geraas soos iemand wat op die hooter le.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Post Reply

Return to “The Workshop”