More
My pa ry ñ single cab 3.0 D4D in Mosambiek. Hy het nou 335k km op maar hy vermoed daai enjin is moeg. Die plastiek cover op die fender het op ñ stadium verloor, en toe km daar sand in en deur die air filter. Hy moes die turbo vervang. Hy het intussen ñ snorkel opgesit maar hy vermoed sand het in die motor ook ingekom. Hy gebruik baie olie en so.
Nou ek vermoed daar is 4 opsies, en ek sal graag meer inligting hier oor wil hê.
1) Doen die motor oor. Enige idee of dit die moeite werd is en hoeveel dit sal kos?
2). Vervang met ñ nuwe enjin? Kostes?
3). Vervang met ñ 2de handse enjin? Waar kry mense ñ goeie een, en vir hoeveel?
4). Sit ñ Lexus V8 in. Totale kostes? Seker omtrent R40k? Wat sal die petrol verbruik op ñ enkel kajuit bakkie wees as mens normaal bestuur?
Enige inligting sal waardeer word. Hy kan dit in Gauteng of in die laeveld area laat doen.
3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
- BosveldBul
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
- Real Name: Jak
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Hoop julle kom reg.. ek sou eerder die oorspronklike engin laat oordoen, net my 2cBosveldBul wrote:More
My pa ry ñ single cab 3.0 D4D in Mosambiek. Hy het nou 335k km op maar hy vermoed daai enjin is moeg. Die plastiek cover op die fender het op ñ stadium verloor, en toe km daar sand in en deur die air filter. Hy moes die turbo vervang. Hy het intussen ñ snorkel opgesit maar hy vermoed sand het in die motor ook ingekom. Hy gebruik baie olie en so.
Nou ek vermoed daar is 4 opsies, en ek sal graag meer inligting hier oor wil hê.
1) Doen die motor oor. Enige idee of dit die moeite werd is en hoeveel dit sal kos? 2.5 d4d het ons nou 33k uit die sak gejaag
2). Vervang met ñ nuwe enjin? Kostes?
3). Vervang met ñ 2de handse enjin? Waar kry mense ñ goeie een, en vir hoeveel? kyk na so 45 -50k
4). Sit ñ Lexus V8 in. Totale kostes? Seker omtrent R40k? Wat sal die petrol verbruik op ñ enkel kajuit bakkie wees as mens normaal bestuur?
Enige inligting sal waardeer word. Hy kan dit in Gauteng of in die laeveld area laat doen.
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Prys van 3.0 d4d motor by Engine Den - R35k
http://www.engineden.co.za/shop.html?pa ... ct_id=1250" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.engineden.co.za/shop.html?pa ... ct_id=1250" onclick="window.open(this.href);return false;
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Ek het 'n ruk terug 'n 3.0L D4D Fortuner engin met 6000 km by Barnets in Bellville gesien vir R25 000.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Doen oorspronklike enjin oor. Ek sal nie graag 'n tweedehandse voertuig wil koop met 'n ander enjinnr nie.
- BosveldBul
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
- Real Name: Jak
Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Dankie vir die raad.
Ali3n. Weet jy of daai motors van Engineden nuut of 2de hands is? Seker nie nuut nie nè? My pa is van meening as dit R30k kos om hom oor te doen en R35k vir ñ nuwe een sal hy eerder vir die nuwe gaan. Daai tipe ding.