Alternator help

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Alternator help

Post by NathanX4 »

As daar iemand is wat my kan raad gee met 'n alternator. My ou alt het, wat ek dink, 'n regilator op gehad maar nou toe ek die ou drade inspikteur lyk dit my een draad was na die alt toe, een na die starter en een na die diesel pomp. Wat kan die wees.

Die nuwe alternator het 'n blou, pienk en wit draad aan 'n plug. Daar is ook 'n swart draad maar glo dis vir die rev counter. Sal ek self 'n nuwe regilator kan kry en op koppel of moet ek die trok in vat om te doen?

Ek sal graag dit wil leër vir as ek dalk êrens gaan staan weet ek wat daar aan gaan.
Ek weet nie
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

Re: Alternator help

Post by BlumTRD »

Hi.

Die altenator vanaf rectifer en regulator is daar een hoof na battery . Toy gebruik gewoonlik dik wit met rooi streep draad.

3 klein . Plug round or oval .

Ig - na ignition (engage alt)
L - charge light dash
S - alte sensor wire na battery met 7, 5 amp fuse .

Groete

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

Re: Alternator help

Post by BlumTRD »

Is nie 100 seker oor jou diesel nie maar hier miskien antwoorde .


http://forum.difflock.com/viewtopic.php ... 5e025cd612" onclick="window.open(this.href);return false;
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Baie dankie dit gaan baie help. Nou net om te kyk watse draad is wat.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Ek sit nou ek klap my kop. Gaan die sensor draad na die positief of negetief met 'n fuse.
Asook is daar iemand met 'n 2lt engine wat vir my kan se, watse draad is wat op die plug? Daar is 'n blou, pienk en wit draad. Daar is ook 'n swart draad maar ek weet dit gaan rev counter toe. Een wat bo die alternator sit wat die krag battery toe stuur.
Moet die week nog die ding uitsort want saterdag gaan hy vir die uitlaat pyp en dan wil ek ry!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Alternator help

Post by Thabogrobler »

Ek sal more kyk en laat weet.

Jy se die swart een gaan rev counter toe?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Dit was op die ou uit wie se bakie dit kom so maar hy kan nie vir my se hoe die plug was nie.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Is daar dalk 'n manier om te toets vat is vat?
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Ek nou gisteraand die alt uit gehaal en oop gemaak. Geen merke wat se wat is wat nie. En die regilator wys niks
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1369290785.279224.jpg
(33.89 KiB) Downloaded 137 times
ImageUploadedByTapatalk HD1369290762.281647.jpg
(46.31 KiB) Downloaded 137 times
ImageUploadedByTapatalk HD1369290739.531518.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1369290739.531518.jpg (50.28 KiB) Viewed 1503 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Nou na die heeldag se gesoek en die regulator se nommer op hom. Het ek 'n prent gekry.

Dis 'n nippondenso M126000-0920 regulator. As iemand dit ook sal nodig kry



IG - pienk

L - blou

S - wit
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Alternator help

Post by Thabogrobler »

As ek net tyd kry gaan ek vir Jakob haal - dan kan ek vir jou kyk.

Bo-op die alternator kom daar 3 drade uit in 'n plug en nog een apart, reg vir 'n lug?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Alternator help

Post by NathanX4 »

Ek het die gisteraand op die internet gekry. Dis die regulator wat ek in het. Nou vanaand sal ek die drade kan op koppel. Die enkel draad is vir die rev.counter. Sal laat weet of als werk.
Ek sien net nie die geel draad wat vir die charge liggie is nie, sal maar die dash moet uithaal.
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1369375461.583338.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1369375461.583338.jpg (21.79 KiB) Viewed 1458 times
Post Reply

Return to “The Workshop”