In need of Hilux/Fortuner 16" or 17" wheel

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
tersmit
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
Town: Durbanville Cape Town
Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
Real Name: Tertius

In need of Hilux/Fortuner 16" or 17" wheel

Post by tersmit »

Hello daar
Ek isw dringend opsoek na een 17" of 16" Toyota Mag Rim.
Ek het my 2006 Hilux verkoop, en nou pas my extra 15" spaarwiel nie op die nuwe bakkie nie, darem ook weer 'n Hilux :-)
So assamblief as iemand in die kaap kan help sal ek dit BAIE waardeer
Dit maak nie saak of dit net die rim of rim en tyre is nie
PM my as iemand 'n extra een het wat rondle, en wat bietjie geld wil maak voor die vakansie
Groete
Ters
Post Reply

Return to “The Workshop”