Page 1 of 1

Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 1:06 am
by DriesKotze
Hallo julle

Waar kan ek plaaslik n "z" tipe drag link koop vir n 1997 hilux?

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 2:01 am
by Mud Dog
Ek sou net die ou ene modify .... miskien kan jy een by 'n scrapyard kry en daarmee eksperimenteer. ;-)

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 6:49 am
by DriesKotze
Ja ek sal dit eers probeur. Dankie

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 7:06 am
by CasKru
Ek sal net baie versigtig wees met die eksperimentering. Onthou as daai outjie breek het jy geen beheer oor jou voertuig nie. Persoonlik dink ek nie dit is juis die ding om mee te eksperimenteer tensy jy 'n gekwalifiseerde welder is nie

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 7:14 am
by ThysdJ
eksperimenteer eerder met ope hart chirurgie... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 7:58 am
by Mud Dog
Dit hang af hoeveel van 'n "S" jy benodig ... gewoonlik net 'n sentimeter of twee. Dan is dit glad nie nodig om te sny en sweis nie, net om met hitte bietjie te buig, dan verloor jy ook baie min in die lengte, net 'n paar millimeter. Die integriteit van die draglink word nie komprimeer nie. ;-)

Re: Drag link

Posted: Tue Dec 03, 2013 7:30 pm
by Sifu-Lux
Get a complete new one from Gemini Parts, was about R480 if I can recall.
Here is how I bent mine. viewtopic.php?f=92&t=9011&start=60" onclick="window.open(this.href);return false;
You just need to check the length you require

Re: Drag link

Posted: Fri Dec 06, 2013 12:06 pm
by DriesKotze
Nuwe een is op pad. Ek sal fotos op laai as ek klaar is met hom, gaan hom net buig.