Skud op D4D

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Dagse, almal wat lees.
Ek het 3L D4D 4x4 Automatic 2009. Rondom 100km/h het ek 'n skud op stuurwiel soos wiel ballansering, dit voel nie soos skud op die voertuig soos prop shaft wat uit ballans is nie. Ek het al nuwe bande laat posit die bande 3x laat ballanseer. Al wat ek nog nie gedoen het nie is om ander bakkie se bande met rims op te sit en te kyk wat gebeur. Bakkie het 170 000km op. dis soms meer en soms minder. Ek het al in neutral laat hardloop afdrand en dit bly daar. Soek bietjie raad.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Skud op D4D

Post by The Legend »

Ek dink daardie grondpad waarop jy ry kort weer n goeie skraap :lol: :lol:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Skud op D4D

Post by ForYota »

En as jy die voorste wiele agter toe skuif? Miskien is daar n rim gebuig voor...
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: Skud op D4D

Post by Huismoeles »

Vibrate jou tree spieel ook

Universals was fout op my tuna

Of sentre bearing dalk
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Skud op D4D

Post by The Legend »

ForYota wrote:En as jy die voorste wiele agter toe skuif? Miskien is daar n rim gebuig voor...


n Gebuigde rim behoort op getel te word tydens wielbalansering
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Ek het rims al geskuif, die rims in draaibank gehad. Die spiels skud nie meer as net teerpad, so die vibrasie is nie op die voertuig self nie, dis meer op stuurwiel. Ek sal sodra ek kans kry die propshaft afhaal, dit het ek nog nie gedoen nie. Die centre bearing ook baie goed.
Mars67
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 37
Joined: Thu Nov 19, 2009 10:03 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria

Re: Skud op D4D

Post by Mars67 »

Het jy al die skokbrekers vervang? Dis hoe ek agtergekom het myne is oppad uit want self met nuwe bande was daar steeds effens vibrasie na hulle behoorlik gebalanseer was.
Mikie
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 771
Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
Town: Kyalami
Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
Real Name: Mike
Location: Kyalami

Re: Skud op D4D

Post by Mikie »

I have the same on mine, but its also intermittent which I find stranger. I tend to think its the tyres but then surely it would happen all the time.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Mars, ek het al die skokbrekers vervang en wheel al.ment gestel. ek het nou die wiele opgetel en dif op bokkies gesit. Lyk tog of bande hop op 11o km/h. Sal later weer optel en bande afhaal en kyk wat gebeur. My tyd is net beperk op hierdie stadium. Dan sal ek later ander maat van my se bakkie bande met rims posit en kyk wat gebeur.
User avatar
carlo4e
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 123
Joined: Thu Jan 02, 2014 6:24 pm
Town: Groblersdal
Vehicle: Hilux V6
Real Name: Carlo

Re: Skud op D4D

Post by carlo4e »

Ek het dieselfde probleem op my 2006 4L. Het gedink dit is die BFG mud terrains wat die probleem is. Ek gaan volgende my stabilizers vervang en kyk wat gebeur. Sal laat weet of dit werk. :sick:
私のハイラックスが大好きです
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Skud op D4D

Post by Traveler »

Worn out lower control arm bushes?
Image
Image

Know what you don't know.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Traveler, ek het nuwe lower control arms ingesit, 2 van hulle.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Dagse, forum gebruikers, ek wil nie se dagse manne, want die vroue vat my aan en se hul lees ook.

Met die geskud op my luxie, ek het nou ander voetuig se bande opgesit, dieselfde. Wanneer dit in die lug is en ek net agter bande laat hardloop dan skud dit, so die problem blyk van agter. Nou lyk dit my dis die sideshafts wat gebuig is. ek bel rond vir pryse, goedkoopste 3900-00 per shaft. So dit sal tydjie neem voor ek dit sal vervang. Die persoon by die gearbox en diff plek vertel my hul kry dit dat die goed buig, maar hy sal dit ook vir my toets voordat hy net vervang se hy. So die ander persoon wat op 'n slag laatweet het hy sit en bewe ook in sy bakkie, hier is die plek om na te laat kyk. Verder klomp vreugde vir jul elkeen.
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Skud op D4D

Post by Modder Tekkies »

Goeie dag

As jy jy jou rims vervang het met ander moet jy dalk ook kyk na die binne diameter van die rim self. Soms is daar 'n klein verskil wat maak dat die rim effens skeef vas getrek word as jy dit nie presies met 'n torque wrench doen nie.

Meeste tyre plekke verkoop so 'n ding wat daar in gaan, dink hulle noem dit 'n "shim" :shifty: My 16's is so en elke nut moet presies dieselfde getorque word of die wiel shudder effens.

Hoop jy vind jou probleem.
Image
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Dankie, Modder Tekkies, ek toets en kyk maar alles. Sal na die naweek weet of dit iets anders is, ons gaan side shafts in draaibank sit.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Skud op D4D

Post by Johan Kriel »

As die bande baie ongelyk afgeloop het agv n swak skokbreker of so iets kry jy hulle ook nie meer behoorlik gebalanseer nie.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Skud op D4D

Post by LouisZ »

Klink meer of jy permanent in 4x4 is. Kyk of die voorste prop goed gebalanseer is. Partykeer gebeur dit dat die actuator op die nuwe Vigo's oppak en dan is die ding permanent in 4x4 sonder dat mens weet.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

dankie, manne vir al die terugvoering ek kyk alles deur soos die lyste deur kom, tik ek af.
Hannes Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
Town: Aranos Namibia
Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
Real Name: Hannes

Re: Skud op D4D

Post by Hannes Meyer »

Dagse, elkeen wat die draad volg. Ek het baie gesukkel met die geskud, agteraste in draaibank gehad en met dial gauge gemeet niks fout. Nou hierdie week vervang ek agterste remskoene. Daar is die geskud weg. Al wat ek kan dink is dat een skoen ofaal getrek het of iets, omrede dit is 'n outomaties wat jy baie rem gebruik of dalk iewers hard moes rem. Die remskoene was redelik hard gebrand. Verder het ek geen verduidelikking want dis dieselfde rem dromme ek het nie gesny aan hulle nie. So dis nie die dromme wat ofaal is nie. Baie van die goed wat nie altyd vir my verstand sin maak nie, maar dis wat die lewe so lekker maak. Dankie vir elkeen se raad. :yahoo:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Skud op D4D

Post by 4x4BEES »

Baie bly dit is ten minste nou opgelos :thumbup: :thumbup:
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Skud op D4D

Post by Mars »

Goeie terugvoer dankie.
Post Reply

Return to “The Workshop”