IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Jaco Mulder
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
Town: Gauteng
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
Real Name: Jaco

IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Post by Jaco Mulder »

More Manne,

Ons het n 1999 Toyota Hilux IFS 3.0D Double cab in Tanzania.
Ek is op soek na n kompleet agterste diff met side shafts, dromme en alles daarby.

Ons het een bestel by n plek, op gestuur en dit pas nie.
Hulle het vir ons n SFA Agterste diff gegee. (As Iemand belang stel)

Wat dink julle is die beste om een te kry? en weet iemand dalk van n plek wat ons kan help?
Maar ons sal seker moet wees dat die een die regte een is.
Baie plekke praat of vra of dit n M75, M80 of n M85 diff is, kan iemand my asb. bietjie meer hier oor ook vertel.

Hier is so paar foto’s van die bakkie op site
Attachments
IMG-20130917-WA002.jpg
IMG-20130917-WA002.jpg (15.43 KiB) Viewed 1240 times
TZNov12 060.jpg
TZNov12 060.jpg (262.05 KiB) Viewed 1240 times
TZNov12 059.jpg
(280.78 KiB) Downloaded 94 times
130917 Toyota bakkie rear Diff from back N2 b.jpg
130917 Toyota bakkie rear Diff from back N2 b.jpg (38.15 KiB) Viewed 1242 times
130917 Toyota bakkie rear axle from Back.jpg
130917 Toyota bakkie rear axle from Back.jpg (52.12 KiB) Viewed 1242 times
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Post by Thabogrobler »

Eerstens, kry die ouens om nie die bakkie so deur te trek nie!

Probeer dan vir N1 4x4?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Post by Jaco Versfeld »

Daar was 'n reeks IFS Hilux'e wat dieselfde diff as die SFA gehad het, dink dit was die SRX reeks, rondom 1998 - 2001. So dit beantwoord nie jou vraag nie... Die M75 /80 /85 klink vir my na Gearmax diffs, wat in die "local" SFA's gebruik is. Die diff in die fotos is duidelik 'n import/Toyota diff.

Dink die crown-wheel and pinion ratio gaan verskil vir 'n Petrol IFS en Diesel IFS. Gaan groot probleme veroorsaak sodra Hilux in 4x4 gesit word.

Jaco Mulder wrote:More Manne,

Ons het n 1999 Toyota Hilux IFS 3.0D Double cab in Tanzania.
Ek is op soek na n kompleet agterste diff met side shafts, dromme en alles daarby.

Ons het een bestel by n plek, op gestuur en dit pas nie.
Hulle het vir ons n SFA Agterste diff gegee. (As Iemand belang stel)

Wat dink julle is die beste om een te kry? en weet iemand dalk van n plek wat ons kan help?
Maar ons sal seker moet wees dat die een die regte een is.
Baie plekke praat of vra of dit n M75, M80 of n M85 diff is, kan iemand my asb. bietjie meer hier oor ook vertel.

Hier is so paar foto’s van die bakkie op site
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Post by Jaco Versfeld »

Wonder of die Gearmax diff nie in die SRX reeks ook gebruik is nie ...

Wat is fout met die diff? Die sideshafts is seker nog reg? Vervang net wheel bearings, en miskien die crown wheel en pinion en hulle bearings en seels
coert
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: coert
Club VHF Licence: none

Re: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

Post by coert »

Net vir intersantheid het my diff -centre portion- laat vervang by Deon auto als met arbeid R7300.00 dink los gaan hulle vir so R5500.00 as hulle het, myne is vervang met n nuwe toyota sin dink die laat 2000 modelle al wat verander mos word was die flange gewees. kontak hulle, hulle sal jou moont kan help. O ja side shafts ook as hulle dit het R1600,00 sonder vat.
Post Reply

Return to “The Workshop”