Hoes-hoes... my dak roes...
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Hoes-hoes... my dak roes...
Hello daar
Nadat ek amper 'n gat in die kop gepraat is om van my Hilux ontslae te raak, het ek besluit om eerder maar bietjie elbow grease te gebruik om die bakkie ter red.
Daar is roes... En ek gaan nou die roes uithaal, die binnekant van die Cab skoonmaak, die firewall het ook roes, en die vloerpan ook so paar kolle... so dit gaan 'n intensiewe proses wees om die hele ding reg te maak. So nou moet julle manne wat dit al gedoen het praat... ek soek raad. Waar begin 'n ou? wat is die beste manier om roes te fix en wat moet ek maar verwag?

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
volgens my die enigste manier om roes te fix is om dit totaal en al uit te sny en nuwe plaat in te sit
To God be the glory
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Ek self het so paar kolle wat na gekyk moet word.
So ek sal maar lekker hieraan lees.
So ek sal maar lekker hieraan lees.
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Kevin, jy kan sommer saam kom werk, dan doen ons altwee bakkies - sien jy bly ook in die Brak4x4BEES wrote:Ek self het so paar kolle wat na gekyk moet word.
So ek sal maar lekker hieraan lees.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Sal lekker wees om te sien hoe so 'n projek aangevat word
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Gerrie
Ek het ook twee roesplekke op die fire wall agter die dashboard.Die enigste manier om dit behoorlik reg te maak is om die dash uit te haal.
En daarvoor sien ek nie nou kans nie.Miskien as julle manne eers begin het , mag julle my dalk motiveer om ook te begin.Die bottom line is dat so n werk ordentlik en behoorlik gedoen moet word om n sukses te wees..

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Kyk sommer hier ook
viewtopic.php?f=3&t=5768
viewtopic.php?f=3&t=5768
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Gerrie (as jy nou dieselfde ene is van Wegry),
Ek is bly jy gaan die moeite doen! Ek sien in die nuutste Wegry is daar 'n eenvoudige vent wat 'n brief geskryf het wat basies se jy moet 'n beter bakkie kry omdat joune half ongeskik is vir die werk wat jy doen (weereens as ek nou die regte Gerrie hier beet het!)
Duidelik is hy nie so slim as wat hy dink nie want hoe kan 'n Hilux nie geskik wees nie!
In elk geval - ek hoop nie dit was die rede hoekom jy oorweeg het om 'n ander trokkie te kry nie.
Sterkte en hou ons op hoogte.

Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Dis einste ekke, maar gelukkig is daardie brief nie op my gemik nie, maar op Ali. (Ons vat dit darem met groot handevol sout!).Baasvark wrote:Gerrie (as jy nou dieselfde ene is van Wegry),
Ek is bly jy gaan die moeite doen! Ek sien in die nuutste Wegry is daar 'n eenvoudige vent wat 'n brief geskryf het wat basies se jy moet 'n beter bakkie kry omdat joune half ongeskik is vir die werk wat jy doen (weereens as ek nou die regte Gerrie hier beet het!)
Duidelik is hy nie so slim as wat hy dink nie want hoe kan 'n Hilux nie geskik wees nie!
In elk geval - ek hoop nie dit was die rede hoekom jy oorweeg het om 'n ander trokkie te kry nie.
Sterkte en hou ons op hoogte.
Nee sien, die rede hoekom ek oorweeg het om te verkoop was ek het die roes en dinge so gestaan en kyk, en besef ek sukkel om tyd te kry om dit reg te maak. Daarom wou ek dalk iets anders kry met minder roes (en wat minder skud, want my vrou kla dat sy 'n sportbra nodig het om saam te ry!) Maar die skud probleem is die vering en skokbrekers wat nie heeltemal is wat hulle moet wees nie... (So styf soos 'n uhm... uh.... 'n baie stywe ding). Dit gaan ek nou sommer die naweek uitsorteer (of probeer) met 'n ander stel skokbrekers (hoop dit doen die ding).
Maar nou gaan ek myself moet forseer om tyd te maak, ek gaan artikels oor die proses en vordering in die tydskrif sit, so ons kyk maar hoe vorder dit... Die verkwansel plan het nie baie lank in my kop gesit nie en ek weet ek sou baie lank spyt gewees het, veral as ek in ag neem dat ek so lank gesukkel en gewag het om my Hilux te kry...
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Gaan soek op youtube rond - daar is 'n paar slim manne daar - met prentjies!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Rust will always return. On the coast the process happens that much sooner than inland. Best is to fix then fit an item called Rust Stop. This is an electronic box which pushes negative electric pulses through the metal body work of the vehicle, prolonging the spreading of the rusting process. It is connected to the battery of your vehicle to provide the power for the negative pulses, which get pushed through the vehicle. I had a similar system in my previous vehicle, which kept it rust free for 14 years driving on the coast on monthly fishing trips. This was removed by the next buyer. You must now see how that vehicle is now rusting. It breaks my heart, as I really loved that vehicle. I now have the Rust Stop in the new vehicle which cost R 1140 to install. To me it is worth every cent, if it would give me the same service as the one in my previous vehicle. There is no reason why I should think that it will not work the same, hence the reason for spending the money on the item...
HABOOB means "Dust Storm"
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Geweet dit was een van julle twee. Ek verstaan daardie skudstorie - ek het skroewe en goeters in my rug so ek VOEL elke stamp! Se vir jou vrou die bakkie het dieselfde uitwerking wat daai outydse skudmasjiene gehad het wat die grott ooms en tannies altyd gebruik hetGerrie wrote:Dis einste ekke, maar gelukkig is daardie brief nie op my gemik nie, maar op Ali. (Ons vat dit darem met groot handevol sout!).Baasvark wrote:Gerrie (as jy nou dieselfde ene is van Wegry),
Ek is bly jy gaan die moeite doen! Ek sien in die nuutste Wegry is daar 'n eenvoudige vent wat 'n brief geskryf het wat basies se jy moet 'n beter bakkie kry omdat joune half ongeskik is vir die werk wat jy doen (weereens as ek nou die regte Gerrie hier beet het!)
Duidelik is hy nie so slim as wat hy dink nie want hoe kan 'n Hilux nie geskik wees nie!
In elk geval - ek hoop nie dit was die rede hoekom jy oorweeg het om 'n ander trokkie te kry nie.
Sterkte en hou ons op hoogte.
Nee sien, die rede hoekom ek oorweeg het om te verkoop was ek het die roes en dinge so gestaan en kyk, en besef ek sukkel om tyd te kry om dit reg te maak. Daarom wou ek dalk iets anders kry met minder roes (en wat minder skud, want my vrou kla dat sy 'n sportbra nodig het om saam te ry!) Maar die skud probleem is die vering en skokbrekers wat nie heeltemal is wat hulle moet wees nie... (So styf soos 'n uhm... uh.... 'n baie stywe ding). Dit gaan ek nou sommer die naweek uitsorteer (of probeer) met 'n ander stel skokbrekers (hoop dit doen die ding).
Maar nou gaan ek myself moet forseer om tyd te maak, ek gaan artikels oor die proses en vordering in die tydskrif sit, so ons kyk maar hoe vorder dit... Die verkwansel plan het nie baie lank in my kop gesit nie en ek weet ek sou baie lank spyt gewees het, veral as ek in ag neem dat ek so lank gesukkel en gewag het om my Hilux te kry...
Die beste is kyk maar na OME (as jy nie reeds in het nie) - jy ken die storie...
@ Haboob - where can we get hold of those antirust gadgets?
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Much simpler solution, Gerrie ................ viewtopic.php?f=132&t=35039" onclick="window.open(this.href);return false;
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
This is good to know.When I moved to Langebaan I immediately installed the Rust Stop unitHaboob wrote:Rust will always return. On the coast the process happens that much sooner than inland. Best is to fix then fit an item called Rust Stop. This is an electronic box which pushes negative electric pulses through the metal body work of the vehicle, prolonging the spreading of the rusting process. It is connected to the battery of your vehicle to provide the power for the negative pulses, which get pushed through the vehicle. I had a similar system in my previous vehicle, which kept it rust free for 14 years driving on the coast on monthly fishing trips. This was removed by the next buyer. You must now see how that vehicle is now rusting. It breaks my heart, as I really loved that vehicle. I now have the Rust Stop in the new vehicle which cost R 1140 to install. To me it is worth every cent, if it would give me the same service as the one in my previous vehicle. There is no reason why I should think that it will not work the same, hence the reason for spending the money on the item...
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Mikem, MikemBaasvark wrote:
Die beste is kyk maar na OME (as jy nie reeds in het nie) - jy ken die storie...
@ Haboob - where can we get hold of those antirust gadgets?
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
These units might not prevent rust altogether but they certainly do help. The one thing one has to bear in mind is that most of them make use of a couple of small zinc plates as sacrificial anodes ( much the same as on an outboard boat motor). These should be replaced from time to time as failure to do so will negate the unit's effectiveness if the anode becomes completely disintegrated.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Google ruststop.Jy sal die produk daar kry.Gebruik self een in my bakkie.Het dit in Mosselbaai gekoop toe ek daar met vakansie was.Baie baie eenvoudig om te installeer.Baasvark wrote:Geweet dit was een van julle twee. Ek verstaan daardie skudstorie - ek het skroewe en goeters in my rug so ek VOEL elke stamp! Se vir jou vrou die bakkie het dieselfde uitwerking wat daai outydse skudmasjiene gehad het wat die grott ooms en tannies altyd gebruik hetGerrie wrote:Dis einste ekke, maar gelukkig is daardie brief nie op my gemik nie, maar op Ali. (Ons vat dit darem met groot handevol sout!).Baasvark wrote:Gerrie (as jy nou dieselfde ene is van Wegry),
Ek is bly jy gaan die moeite doen! Ek sien in die nuutste Wegry is daar 'n eenvoudige vent wat 'n brief geskryf het wat basies se jy moet 'n beter bakkie kry omdat joune half ongeskik is vir die werk wat jy doen (weereens as ek nou die regte Gerrie hier beet het!)
Duidelik is hy nie so slim as wat hy dink nie want hoe kan 'n Hilux nie geskik wees nie!
In elk geval - ek hoop nie dit was die rede hoekom jy oorweeg het om 'n ander trokkie te kry nie.
Sterkte en hou ons op hoogte.
Nee sien, die rede hoekom ek oorweeg het om te verkoop was ek het die roes en dinge so gestaan en kyk, en besef ek sukkel om tyd te kry om dit reg te maak. Daarom wou ek dalk iets anders kry met minder roes (en wat minder skud, want my vrou kla dat sy 'n sportbra nodig het om saam te ry!) Maar die skud probleem is die vering en skokbrekers wat nie heeltemal is wat hulle moet wees nie... (So styf soos 'n uhm... uh.... 'n baie stywe ding). Dit gaan ek nou sommer die naweek uitsorteer (of probeer) met 'n ander stel skokbrekers (hoop dit doen die ding).
Maar nou gaan ek myself moet forseer om tyd te maak, ek gaan artikels oor die proses en vordering in die tydskrif sit, so ons kyk maar hoe vorder dit... Die verkwansel plan het nie baie lank in my kop gesit nie en ek weet ek sou baie lank spyt gewees het, veral as ek in ag neem dat ek so lank gesukkel en gewag het om my Hilux te kry...
Die beste is kyk maar na OME (as jy nie reeds in het nie) - jy ken die storie...
@ Haboob - where can we get hold of those antirust gadgets?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Roodt Griesel t/a
West Coast Parts
254 Blaauwberg Road
P.O. Box 60570
Table view
7439
Tel: 021 5562313
Cell: 082 440 5250
roodt@wcp.co.za
Hy het baie goeie diens gegee
West Coast Parts
254 Blaauwberg Road
P.O. Box 60570
Table view
7439
Tel: 021 5562313
Cell: 082 440 5250
roodt@wcp.co.za
Hy het baie goeie diens gegee
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Gerrie,Waardeer dit dat jou vrou nog saam ry,myne weier.Bakkie is te hoog,ry soos n bokwa en en ..........Gerrie wrote:Dis einste ekke, maar gelukkig is daardie brief nie op my gemik nie, maar op Ali. (Ons vat dit darem met groot handevol sout!).Baasvark wrote:Gerrie (as jy nou dieselfde ene is van Wegry),
Ek is bly jy gaan die moeite doen! Ek sien in die nuutste Wegry is daar 'n eenvoudige vent wat 'n brief geskryf het wat basies se jy moet 'n beter bakkie kry omdat joune half ongeskik is vir die werk wat jy doen (weereens as ek nou die regte Gerrie hier beet het!)
Duidelik is hy nie so slim as wat hy dink nie want hoe kan 'n Hilux nie geskik wees nie!
In elk geval - ek hoop nie dit was die rede hoekom jy oorweeg het om 'n ander trokkie te kry nie.
Sterkte en hou ons op hoogte.
Nee sien, die rede hoekom ek oorweeg het om te verkoop was ek het die roes en dinge so gestaan en kyk, en besef ek sukkel om tyd te kry om dit reg te maak. Daarom wou ek dalk iets anders kry met minder roes (en wat minder skud, want my vrou kla dat sy 'n sportbra nodig het om saam te ry!) Maar die skud probleem is die vering en skokbrekers wat nie heeltemal is wat hulle moet wees nie... (So styf soos 'n uhm... uh.... 'n baie stywe ding). Dit gaan ek nou sommer die naweek uitsorteer (of probeer) met 'n ander stel skokbrekers (hoop dit doen die ding).
Maar nou gaan ek myself moet forseer om tyd te maak, ek gaan artikels oor die proses en vordering in die tydskrif sit, so ons kyk maar hoe vorder dit... Die verkwansel plan het nie baie lank in my kop gesit nie en ek weet ek sou baie lank spyt gewees het, veral as ek in ag neem dat ek so lank gesukkel en gewag het om my Hilux te kry...
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Dankie Manne
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Am watching this post with interest as I need to start on my truck as well. Will also love to see the artical in drive out as I recieve this mag every month. Maybe it will give me the necessary motivation to get started.
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
Dis nou nie roes uithaal nie, maar dis 'n lekker inspirasie vir hoe jy kan omgee en 'n bakkie net vir jou kan werk. Dis nie rerig wat ek met my bakkie wil regkry nie, maar dis nogsteeds lekker om te kyk. Ek dink Hoppy mag dalk meer so iets doen eendag...
View Original
View Original
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 933
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Hoes-hoes... my dak roes...
See here on the 4x4community forum: http://4x4community.co.za/forum/showthr ... ?p=2178210
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"