Wat is jou 2.4 22R / 2.2 4Y se olie gebruik oor die algemeen

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Wat is jou 2.4 22R / 2.2 4Y se olie gebruik oor die algemeen

Post by X-Dors »

Wil vir intresantheid weet die van julle wat n 2.4 petrol SFA het hoe gereeld moet julle olie op top .Ek en n vriend gesels nou hy doen n punt op 500km en ek ook .So waarheen gaan die olie want nie een van die 2 bakkies rook nie en die kilos is albei by 236000 +/- .
Last edited by X-Dors on Wed Jul 23, 2014 10:14 am, edited 2 times in total.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by CasKru »

Dink myny doen so punt op 800km
To God be the glory
Moonunit
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 87
Joined: Tue Mar 26, 2013 8:25 am
Town: Cape Town
Vehicle: Lumina
Real Name: Nicholas

Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by Moonunit »

About 1 pint every 1000km sometimes it needs more sometimes it needs nothing.

Got 273000 on the clock and I know she smokes under full throttle but seldom use the second stage if the carb.

Good topic I was also wondering about this


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by Mud Dog »

215 000km on the clock and using less than a pint per 1000km. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by X-Dors »

Mud Dog wrote:215 000km on the clock and using less than a pint per 1000km. ;-)
So waarheen gaan die olie as hy nie olie lek nie geen rook het nie en die kompressie reg is ???
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat is jou 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by Mud Dog »

Alle enjins brand olie maar jy sien nie by alle rook nie. Glo ook nie dat jy rook sal sien met 'n punt per 500km nie, sal ook nie beteken dat die kompressie te sleg is nie maar dis moontlik dat die ringe effens te veel geslyt is vir goeie olie verbruik.

Hoeveel km's op die klok? Ry jy baie stofpad? Lugfilter gereeld skoon gemaak of geruil? Daar word nie êrens lug gesuig tussen filter en manifold? :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Wat is jou 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by Baasvark »

so 1 punt op 700 - 1000 km.

Dis baie stowwerig by ons en my bakkie sit op so 205 000 km.

Hang ook af hoe hard ek ry.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Wat is jou 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by STAMPIE »

In stadsverkeer, gebruik myne ook so 'n punt op 800 - 1000km, maar op die ooppad teen 100- 120 km/h byna niks .
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: Wat is jou 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by X-Dors »

Mud Dog wrote:Alle enjins brand olie maar jy sien nie by alle rook nie. Glo ook nie dat jy rook sal sien met 'n punt per 500km nie, sal ook nie beteken dat die kompressie te sleg is nie maar dis moontlik dat die ringe effens te veel geslyt is vir goeie olie verbruik.

Hoeveel km's op die klok? Ry jy baie stofpad? Lugfilter gereeld skoon gemaak of geruil? Daar word nie êrens lug gesuig tussen filter en manifold? :think:
Hy het 237000 km op klok en ek ry amper nooit stof pad nie . Het wel agter gekom as ek n 4x4 trip gedoen het of gaan speel het dan kan ek maar optop daar na .
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by X-Dors »

CasKru wrote:Dink myny doen so punt op 800km
Ek wonder nou hoe doen die 2.2 4Y's ???
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Wat is jou 2.4 22R / 2.2 4Y se olie gebruik oor die alge

Post by GeorgeJvR »

As ek my LTD 22R hard gery het het hy nie petrol gebruik nie maar meer sous
As ek hom rustig gery het het minder sous gebruik maar wel oli so pint op 2000km
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Wat is n 2.4 22R se olie gebruik oor die algemeen

Post by LouisZ »

X-Dors wrote:
CasKru wrote:Dink myny doen so punt op 800km
Ek wonder nou hoe doen die 2.2 4Y's ???
My China 4Y gebruik so punt op so +/-2000km.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Wat is jou 2.4 22R / 2.2 4Y se olie gebruik oor die alge

Post by The Legend »

Ek gooi geen olie tussen dienste (10 000km) in my 4y.Die olie le net onder vol op die dipstick elke keer as ek olie tap.As ek moet skat sal ek seker so 250 ml olié moet by gooi om hom weer op vol merkie te kry.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “The Workshop”