3.0 D4D Clutch Problem

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
lukestoyzx
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 173
Joined: Sun Jan 24, 2016 1:13 am
Town: Griffith
Vehicle: 07 Hilux SR5
Real Name: Luke

Mon Apr 24, 2017 3:36 pm

Another thing to check is if all the uni's are timed properly??

Sent from my SM-N920I using Tapatalk

User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 28679
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Mon Apr 24, 2017 6:56 pm

Good point Luke .... apparently the propshafts were worked on. (Luke is referring to phasing of the universals).
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Tue Apr 25, 2017 7:06 am

Thanks everybody for he responses so far. The Fortuner still has standard suspension. How would I go about to check the phasing of the universals?
Driving around a bit with it, it does feel like it has improved slightly, but like Andy sais, I'm not sure i have heard of a shudder that got better over time.
If i stand still and release the clutch without the car moving, there s nothing that feels funny, no shudder. Only when the car starts moving does it start shuddering..
So the universals sounds like a option to look at.
lukestoyzx
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 173
Joined: Sun Jan 24, 2016 1:13 am
Town: Griffith
Vehicle: 07 Hilux SR5
Real Name: Luke

Tue Apr 25, 2017 7:38 am

Make sure all your shafts look like this or they'll give you problems.
Image Link Broken

Sent from my SM-N920I using Tapatalk
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Tue Apr 25, 2017 4:06 pm

This is what they looked like when I got them back from propshaft guys. They look correct to me. Even have the pyltjies and everything.
Image Link Broken


Sent from my iPhone using Tapatalk
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Tue Apr 25, 2017 4:09 pm

I must also add, it does feel like it is getting slightly better, so I'm gonna give it a week or 2 and then see what it is like. Maybe its just my mind playing on me. I think best way would be to take in traffic next week and see what it does.
Thanks again for all the replies.
lukestoyzx
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 173
Joined: Sun Jan 24, 2016 1:13 am
Town: Griffith
Vehicle: 07 Hilux SR5
Real Name: Luke

Tue Apr 25, 2017 10:54 pm

They look ok, maybe they haven't been balanced properly.

Sent from my SM-N920I using Tapatalk

Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 54
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Fri Apr 28, 2017 8:11 am

If they are not balanced, would I not feel it at a certain speed as well? There is no vibrations at all at any speed.
Think everything is pointing to the flywheel... it is such a small shudder.. but it is very irritating when you do feel it.
Will have to take gearbox out sometime again :cry: :cry: and get the flywheel skimmed again, or maybe a new one, anybody know the price of new one?
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Fri Apr 28, 2017 7:51 pm

Just drive it for a while before you pull the gearbox again. You will quickly notice if it is getting worse.
Nightwolf
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 02, 2017 2:18 pm
Town: Strand
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D 4x2
Real Name: Duane

Mon Oct 02, 2017 3:42 pm

Hi, hoop een van julle kan my advies gee!
Ek het so 3 maande terug my tuna se clutch vervang alles werk mooi ens, 2 weeke later sukkel dit om in revers gear in te gaan en wil dan nie in 1ste gaan nie en moet dit vorseer.
Dit gebeur elke oggend en as ek n entjie gery het wissel die ratte beter maar dit sukkel maar nog. Sondag het ek die gearbox olie vervang met Castrol 75w-90 GL4, dit het nie veel gehelp nie.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Tue Oct 03, 2017 7:29 am

Voel die koppelaar snaaks of anders as jy hom trap? Word dit enigsins beter as jy die koppelaar pomp? Gaan die ratte makliker in as die voertuig afgesluit is?

My eerste gedagte is dat die koppelaar nie mooi los nie. Dit is gewoonlik wanneer die kar nie in eerste rat en in trurat wil ingaan nie want die die voertuig staan stil maar die ratkas hou aan draai selfs al trap jy die koppelaar so die ratte wil nie inskakel (engage) nie.

Dalk het die master cylinder skade gekry toe die ou koppelaar op pad uit was. Dalk moet jy net die stelsel goed bloei want hy sal dit ook doen as daar lug in die stelsel is.
Nightwolf
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 02, 2017 2:18 pm
Town: Strand
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D 4x2
Real Name: Duane

Tue Oct 03, 2017 9:20 am

Hi Mars,
Waneer die die kar af is gaan die ratte maklik in en uit, dit voel snaaks as ek ratte wissel as of die koppelaar bietjie vas sit of so iets.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Tue Oct 03, 2017 11:52 am

AS die ratte maklik ingaan as die enjin af is dan is dit die kopppelaar wat nie behoorlik los nie. Ek dink die probleem lê aan die hidrolise kant. Bloei hom eers en as dit nie werk nie begin jy kyk na die Master en die Slave silinders. Die kans dat die master probleme gee is baie groter as die slave so kyk eerste na hom as die bloei nie werk nie.

Verloor die voertuig remvloeistof?
Nightwolf
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 02, 2017 2:18 pm
Town: Strand
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D 4x2
Real Name: Duane

Tue Oct 03, 2017 1:25 pm

Dankie, ek sal dit eers bloei dan en dan vandaar af vat verder. Weet jy wat die specs is vir die "free play" op die koppelaar pedaal, voel as dit baie laag gestel is.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Tue Oct 03, 2017 2:25 pm

Daar is twee goed wat jy kan stel op die koppelaar pedaal. Die een is die skroefie wat die pedaal se terugwaartse beweging stop. M.a.w. die hoogte wat die pedaal op stop. Ek is nie presies seker nie maar ek sal vanaand kyk in die handleiding wat ek het. Ek dink hy moet basies gelyk wees met die rem pedaal. As hy laer as dit is moet jy definitief die skroefie indraai dat hy hoër sit want as hy te laag sit dan gaan hy nie die slave silinder vêr genoeg druk om die koppelaar te laat los nie. Die "free play" kan jy stel deur die lengte van die stafie te stel wat aan die pedaal vas is van die master silinder af. Ek het hom gestel dat hy so 1mm beweeg voordat die stafie aan die piston in die silinder raak. Dit is maklik om met die hand te voel wanneer die stafie aan die piston raak. As hy te veel "free play" het gaan hy ook nie die slave silinder vêr genoeg druk nie.
Kortbroek
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Mon May 29, 2017 11:01 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2.5 d4d 4x4 Hilux
Real Name: Hendrik

Tue Sep 04, 2018 4:16 pm

So om hierdie thread te revive. Ek ry 'n 2.5 d4d 4x4. Die laaste paar weke voel dit asof die koppelaar nie heeltemal los nie. Moet soms 2 of 3 keer probeer om in 1ste of tru-rat te kom en 1ste na 2de is taamlik grof. So ook 2de na 1ste. Ek het al opgemerk as ek die koppelaar 2-3keer pomp gaan hy makliker in rat in so ek vermoed die hydraulics. Hy het af en toe ook 'n shudder op die clutch as mens wegtrek en voel ook soms asof die koppelaar baie kort vat.

Het met die vorige diens (120k km) vir Toyota gevra om te kyk, hulle reken die koppelaar self is moeg. Quote: R12 000 :shock2:

Na ek hier gelees het is ek redelik seker dit is die slave/master silinder en nie die clutch nie, maar ek sal graag julle opinie wil hoor.
Ook vir die ouens wat die master of slave silinder vervang het, het dit gehou of weer opgepak? Daar is, neem ek aan, ook die moontlikheid dat dit op pak a.g.v 'n pressure plate wat te hard is?

By voorbaat dankie :thumbup:
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Thu Sep 06, 2018 1:59 pm

Hallo Hendrik
Ek is jammer om die draer van slegte nuus te wees maar die simptome wat jy beskryf is presies wat ek ervaar het. Namate die thrust bearing die vingers slyt raak die koppelaar al moeiliker om te trap totdat die master cylinder se agterste seël die gees gee. Jy gaan nog eendag trap en dan val hy deur. Om die master te vervang gee vir jou 'n baie kortstondige oplossing. Net totdat die seel nie meer die druk kan vat nie. Die slave gee nie moeiliheid nie. Dit is baie onwaarskynlik dat dit die slave sal wees.

Die ding is dat soos wat die vingers van die pressure plaat uitslyt ('n groef inslyt waar die thrust bearing kontak maak) verander iets in die konfigurasie van die clutch vurk, bearing en die vingers wat maak dat die clutch al hoe harder word om te trap. 'n nuwe master cylinder verander dit nie. Ek het ook naderhand begin wonder of die pressure plaat dan werkverhard of iets dat die al hoe moeiliker word. My broer het presies dieselfde ervaar op my skoonsuster se D4D.

Die enigste raad wat ek jou kan gee is om 'n goeie clutch kit te kry en die ding maar te doen. Doen terselfdertyd die "spigot bearing" wat in die kruk-as kom en die kruk-as olie seël sowel as die ratkas inset-as se seel aangesien alles al klaar uit is.
Kortbroek
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Mon May 29, 2017 11:01 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2.5 d4d 4x4 Hilux
Real Name: Hendrik

Thu Sep 06, 2018 4:02 pm

Dankie Marnus, ja dan moet ek seker maar van die begin af vas trap en 'n clutch kit kry en dit doen. Help nie mens behandel net die simptoom nie.
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Fri Sep 07, 2018 9:16 pm

Hallo almal. Wil gou met julle iets deel oor my 3L d4d clutch. 2005 , 4x4 met nou 402 000 km op clock.
Gesukkel met pedaal wat swaar trap en nie tot bo terug kom nie. Sukkel om in lear ratte en R te gaan.
Vreeslike duur clutch kit of clutch selinder.
Sit toe maar eers 'n Midas master selinder in. Die hou toe so 6 maande en begin toe lek maar die probleem was nie weg nie. Sit toe weer die oorspronklike (oue) master selinder terug en sien toe..............
Die clutch pedal het so 'n vreeslike veer , omtrent heel bo aan wat hom weer terug bring.
Daar waar die veer in die clutch pedal haak het hy 'n rubbertjie wat altwee teen slytasie beskerm.
Ek dink nie die rubbertjie sal heel bly van brêkvis tot die kinders uit die skool kom nie.
Die veer het die pedaal so gevreet dat die gat omtrent 7mm geskuif het wat maak dat die veer nie meer genoeg hef het om die pedaal heeltemal terug te bring nadat hy getrap was nie. Dit het dan dieselfde effek as wanneer jou pedaal se freeplay nie reg gestel is nie , met gevolg dat jou clutch al laer vat tot hy later weg is.
Om op te som.
Probleem.
Clutch pedal geslyt waar terugskopveer inhaak.
Simtome.
Clutch trap moeilik , voel hard onder die voet.
Pedaal kom nie meer terug tot bo nie , want veer kan nie meer sy werk doen nie.
Clutch vat al laer en sukkel om rat te vat , want die clutch selinder raak nou uit stroke uit oor die slytasie op pedaal.
Oplossing.
Vervang die pedaal of beter.
Ek het myne uit gehaa en die pedaal op die milling machine opgestel daar waar die gat oorspronklik was. Boor dan die gat so groot as wat nodig is om 'n bus of sleeve in te sit.
Die veer het 'n reguit punt wat in die pedaal gaan van so 12 mm waar die pedaal maar so 6 of 8 mm breed is. Maak sommer eenwat die hele punt van veer kan vat.
Probleem opgelos.
Sterkte met die terug sit. Maat van my het met syne 'n dag lank gesukkel.
As ek kan raad gee sit veer en pedaal aanmekeer en sit dan die boude in.
Baie bly oor ek nie nodig gehad het om clutch kit te vervang nie.
Het enige van julle ander manne al so iets gekry.
Kortbroek
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Mon May 29, 2017 11:01 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2.5 d4d 4x4 Hilux
Real Name: Hendrik

Fri Sep 14, 2018 11:33 am

So bietjie terugvoer. Probleem met my koppelaar was toe release bearing wat besig is om te seize. Bearing het gevolglik die pressure plate diafragma se vingers begin sluit wat verhoed het dat hy behoorlik kan release. Effense lip wat in geslyp was op die vingers was dan ook verantwoordelik daarvoor dat die koppelaar harder voel (Sien foto hieronder). Die koppelaar plaat het net gewone slytasie gewys, hier en daar klein brand merke maar niks ongewoon en sou eintlik nog baie km's gehou het, maar het nou 'n hele kit ingesit.

Koppelaar is nou weer botter sag :thumbup:
Clutch.jpg
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1292
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Fri Sep 14, 2018 12:13 pm

Dit is presies die slytasie wat ek op altwee ons voertuie gesien het. In albei gevalle het die thrust bearing nog glad en sag gedraai. In albei gevalle sou die koppelaar plaat nog 100 000 plus kilometers gehou het.

Ek is bly jy het reggekom.
Last edited by Mars on Tue Sep 18, 2018 7:23 am, edited 1 time in total.
User avatar
yotaman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 559
Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
Town: Hartenbos Western Cape
Vehicle: Fortuner 3.0D-4D 4x4
Real Name: Shane

Tue Sep 18, 2018 7:01 am

Dit is terugvoer, uitruil van ondervindings en die deel van advies soos in hierdie draad, wat die Hilux 4x4 forum so aangenaam maak! Thanks to all :thumbup:
My Toyota is my passport to freedom!
Post Reply

Return to “The Workshop”