3.0 d4d engine miss
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
3.0 d4d engine miss
Good morning all, unfortunately I do not have a lot of knowlage of engines so i turn to my fellow hilux owners for advice and help.
The problem that i have is when i drive at 2000 rpm or lower everything is fine, when i drive at 2500 or higher revs and stop, that is when the trouble starts. What happens then is that I can hear the engine miss, idle uneven and also idle at a lower engine speed than normal. If i switch off the engine and leave it for a couple of hours and start it again everything is fine untill the revs goes up to 2500 and above.
Does anyone know what could be the problem?
Any help would be appreciated.
Thank you

- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 3.0 d4d engine miss
Hallo Michau
Wanneer is jou bakkie laas gediens? Hoeveel myle het hy al op? Verstaan ek reg dat hy reg loop selfs bo 2500 rpm maar sodra jy dan stop begin die moeilikheid?
Wanneer is jou bakkie laas gediens? Hoeveel myle het hy al op? Verstaan ek reg dat hy reg loop selfs bo 2500 rpm maar sodra jy dan stop begin die moeilikheid?
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
Re: 3.0 d4d engine miss
Goeie middag Mars,
Die bakkie is so 5000km laas gediens, het tans so 695000km gedoen. Injectors is as ek reg kan onthou so 50000km terug gedoen, ek weet nie of daar na die diesel pomp gekyk is nie. Jou afleiding is 100% reg.
Het jy moontlik n idee wat aan gaan?
Die bakkie is so 5000km laas gediens, het tans so 695000km gedoen. Injectors is as ek reg kan onthou so 50000km terug gedoen, ek weet nie of daar na die diesel pomp gekyk is nie. Jou afleiding is 100% reg.
Het jy moontlik n idee wat aan gaan?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 3.0 d4d engine miss
Ek is regtig nie seker nie. Mens moet dalk laat kyk of daar enige error codes op die enjin is. Dit sal beteken jy moet hom Toyota toe vat om op 'n computer te sit tensy jy iemand ken. Al wat ek kan dink is dat dit iets met die druk in die brandstof stelsel te doen het maar ek raai ook maar. Wie het die injectors vir jou gedoen?
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: 3.0 d4d engine miss
Michau, have the CATS been removed. If not these could be blocked...
HABOOB means "Dust Storm"
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
Re: 3.0 d4d engine miss
Mars: my werkgewer het die injectors laat doen by mense wat hy ken. Dankie vir die terugvoer.
Haboob: it is a 2007 model, wanted to remove them but there are none.
Haboob: it is a 2007 model, wanted to remove them but there are none.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 3.0 d4d engine miss
Het ek daardie myle reg gelees? Dit is ongelooflik. Wat moes al als gedoen word op die bakkie?
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
Re: 3.0 d4d engine miss
y het reg gelees 695 000km.
As ons nie kyk na normale slytasie nie, isdie clutch vervang en die injectors gerecon. (Ek het n vermoede die injectors is my probleem)
ek is reeds nou op pad na iemand wat n rekenaar gaan koppel aan my bakkie om te sien wat gaan aan. Sal terug voer geesodra ek meer weet.
As ons nie kyk na normale slytasie nie, isdie clutch vervang en die injectors gerecon. (Ek het n vermoede die injectors is my probleem)
ek is reeds nou op pad na iemand wat n rekenaar gaan koppel aan my bakkie om te sien wat gaan aan. Sal terug voer geesodra ek meer weet.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 3.0 d4d engine miss
Ek sal baie graag wil weet dankie.
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
Re: 3.0 d4d engine miss
Ai tog R450 later en weet niks meer nie. Hulle het een of ander rekenaar gekoppel, volgens hulle makeer hy niks.
Ek praat toe met iemand anders wat ek ken in Limpopo, hy beweer dit kan dalk een van die injectors wees wat probleme gee. Ek moet nou net tyd maak om die bakkie vir hom te vat dat hy kan kyk.
Ek praat toe met iemand anders wat ek ken in Limpopo, hy beweer dit kan dalk een van die injectors wees wat probleme gee. Ek moet nou net tyd maak om die bakkie vir hom te vat dat hy kan kyk.
- subok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 321
- Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
- Town: Jhb - Somerset West
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC152
- Location: Highlands North - Jhb
- Contact:
Re: 3.0 d4d engine miss
Op 695 000 km, wat het al afgeval of opgehou werk? Is bv die wheelbearings en onderstelkomponente nog oorspronklik?
-
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Sun Mar 18, 2012 9:19 pm
- Town: naboomspruit
- Vehicle: toyota hilux 3.0d4d 2x4 s/c
- Real Name: Michau
e: 3.0 d4d engine miss
Ek is baie gelukkig met my yster bakkie, behalwe dat hy nou nie lekker voel nie. Niks het self afgeval nie. Ek ry nie 4x4 met hom nie maar hy werk wel hard in die konstruksie bedryf. Ek het so 10 000km terug die onderstel bushes en skokbrekers vervang. Hy het ook plaaslik gemaakte coil vere in wat sy neus bietjie lig en die blad vere is geretension met n ekstra laai veer. So hy staan bietjie hoër as standaard. Ek sal graag n body lift wil doen, het klaar die spacers, moet nog net uit vind of daar iets anders is wat ook gedoen moet word of verander moet word.