5L turbo or not?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
CR.
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Aug 25, 2011 11:35 am
Town: Meyerton
Vehicle: Colt 2.8TD D/C 4x4
Real Name: Henry

5L turbo or not?

Post by CR. »

So my 5L (3.0 de) loop soos 'n droom in my 2002 hilux. Die vorige eienaar het die elektroniese injector pomp vervang met 'n meganiese een. Nou is dit 'n plein diesel met niks fancy nie en al nadeel is dat die rev counter nie werk nie. Ek gebruik hom hier op die plaas en hy ry nooit vinniger as 60 nie. Maar daar is 'n probleem. Ek begin die bakkie nou regtig like en ry sommer nou permanent met hom. Op die pad as jy hom in 4 de sit is hy dood. Absoluut niks krag nie. Die engine is heeltemal oorgedoen. Ge resleve en als binne is nuut en die injector pomp is ook reg gestel. So hy loop soos 'n 5l moet loop maar dis bietjie swak vir my. So nou my vraag......... kan ek turbo op sit of nie ek het gedink om 'n turbo op te sit ( ek het 'n kzte se turbo en n colt intercooler) en hom so 0.5 bar te boost. Baie se ek kan gaan tot 0.9 en ander se ek gaan Pistons breek op.0.3bar. Help!!!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 5L turbo or not?

Post by Hoppy »

as jy die turbo & cooler opsit sal hy fine wees, sit net n egt guage ook in, die injector pomp moet ook n boost compensator opkry. As jy hom oordentlik ry sal hy 200 000 km plus hou, hulle kraak toppe voor pistons, maar die toppe is goedkoop.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
CR.
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Thu Aug 25, 2011 11:35 am
Town: Meyerton
Vehicle: Colt 2.8TD D/C 4x4
Real Name: Henry

Re: 5L turbo or not?

Post by CR. »

Thanks Hoppy, hoeveel kan ek boost? Wat is 'n veilige EET lesing en vir wat is die boost compensator op die pomp? Sodat hy meer diesel gee sodra hy begin boost neem ek aan.
Post Reply

Return to “The Workshop”