2.7 2000 clutch release fork

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

2.7 2000 clutch release fork

Post by Willem van Schalkwyk »

Hi,

Kan iemand vir my se of dit moontlik is om die clutch release fork van buite reg te maak?
Of moet jy alles strip?

Baie dankie!
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: 2.7 2000 clutch release fork

Post by Toppie4x4 »

Hi ek is seker jy kan hom uithaal van buite af nadat jy die rubber verwyder het. Kan dalk n probleem wees om die pivot point by te kom.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: 2.7 2000 clutch release fork

Post by Willem van Schalkwyk »

Dankie Toppie,

Het gister gekyk en dit is die pivot bout se kop wat af is. ek het hom nou eers half uit gedraai om die clutch weer te laat werk. Ek sal n nuwe boud kry en laat weet of ek dit reg gekry het om hom te ruil van buite.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: 2.7 2000 clutch release fork

Post by Willem van Schalkwyk »

Bietjie useless information.

Ek het Saterdag die boud omgeruil maar moes n klein mod doen op bell-housing.
Baie beter as om die box los te maak.

Ek het n boor en n "riemer" gebriuk en dit werk goed.
Ek kon nie die nuwe boud terug kry nie, die fork kon nie genoeg na lings skuif nie.
Die hele storie van begin tot einde het so 1 en n half uur geneem.
Attachments
Clutch pivot bolt2.jpg
Post Reply

Return to “The Workshop”