Nuwe coil springs vir Vigo
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Nuwe coil springs vir Vigo
Ek het vir my 4.0 Vigo nuwe MikeM coil springs deur 4x4 Direct bestel nadat die neus bietjie gehang het na ek n Ironman bullbar laat opsit het. Daar was reeds spacers in. Moet se groot sukses, die neus het met 45 milimeter gelig Die onderste coil is die nuwe een van Mikem
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Nuwe coil springs vir Vigo
Massive difference, how's the ride comfort with them up front?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Nuwe coil springs vir Vigo
Baie meer "responsive" in die draaie en die neus bly waar hy moet, BO! as jy briek trap. En die bakkie ry glad nie stamerig nie. Dink dit was money well spend
- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: Nuwe coil springs vir Vigo
Lekker Mossie, nou kan ek en jy "Heart Break Hill" saam aanvat. Ons is mos nie bang nie.
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4