Goeiedag almal.
Ek het 2009 Vigo 4L V6 met autobox. Ek wil graag uitvind of die ATF geruil is deur die vorige eienaar.
Waar is die dipstick (as hy een het) en hoe kan ek dit bepaal of dit gedoen is? Ek was bo in die enjin en onder die bakkie, maar sien nie.
Help asb.
Autobox dipstick?
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Autobox dipstick?
Daai outo box het nie n dipstick nid, net n inspection plug op die box. Daars twee plugs een vir drein en een vir inspeksie
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Mon May 16, 2016 9:18 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0L V6 4x4 Auto
- Real Name: Henk
Re: Autobox dipstick?
Dankie, ek waardeer