2008 V6 auto 2nd gear grabbing
- Willem van Schalkwyk
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Willem Van Schalkwyk
2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Hi Almal,
Ek het n klein problem met die auto box van my v6 lux.
Hy gryp na sy 2de rat. Die res van die ratte is goed en sag. Hy het nou 84000Km op die klok en ek dink nie die box was al gediens nie.
nou die vraag is?
Wat kan die oorsaak wees?
Diens?
Ek het gehoor daar mag dalk n "software upgrade' gewees het op die bokse?
Enige ander voorstelle?
Watter olie is die beste vir die autoboks?
Dankie baie!

- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Ek sal begin deur 'n 'sample' te neem van die atf en die kondisie daarvan te evalueer.
Maak die atf cooler input line los en vang dit wat uitloop op wit papier of so iets.
(Onder die radiator - die een links-passasier kant)
Plaas 'n foto daarvan hier as jy kan.
Dis moeilik om te se..jou transmissie het nou eers 84k op.
Die ATF mag wel moontlik die moeilikheid maker wees.
- Kondisie gewys of verkeerde olie vlakke.
Hoe hard jou transmissie voorheen gewerk het is die bepalende faktor.
Het jy baie gesleep, baie sandry werk gedoen, ens, ens...
Ek twyfel dat sagteware hier iets te make het.
Aktuasie vind wel plaas...dit gebeur net hakkerig.
Ek dink ook nie dat die clutches, brakes en 1-way clutches hier sonde pleeg nie.
Die probleem sou dan verspreid gewees het oor meer as net 1 upshift, of rat.
Ek dink meer in die rigting van Solenoid Valve SL2 en 1-2 Shift valve.
Daar kan miskien net vuiligheid vassteek, of dit kan so eenvoudig wees as net 'n los
konneksie. Of dalk miskien wil een van die valves net eenvoudig nie meer lekker werk
nie. Die probleem is elk geval te breedvoerig om nou al 'n klip innie bos te gooi.
Jou transmissie is die Toyota A750F (4x4) of A750E (2x4)
Transmissie olie:
TOYOTA WS ATF, Part No: 08886-02305.
(4L Blik, so om en by 400 velle)
Hou ons op hoogte en vra gerus nog vrae as daar is.
Ek volg hierdie thread.

“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
- Willem van Schalkwyk
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Willem Van Schalkwyk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Hi Dirk,
Dankie vir die pointers!
Ek het besluit om die boks n goeie flush, nuwe filter en service te gee. Ek dink hy het redelik gewerk in die sand en gesleep ook.
Die boks sal Woensdag die diens kry dan sal ek weer laatweet of dit gewerk het of nie.
Ek het 16L olie bestel. R372 vir 4l van Toyota af
Ek hoop maar vir die beste!!
Dankie vir die pointers!
Ek het besluit om die boks n goeie flush, nuwe filter en service te gee. Ek dink hy het redelik gewerk in die sand en gesleep ook.
Die boks sal Woensdag die diens kry dan sal ek weer laatweet of dit gewerk het of nie.
Ek het 16L olie bestel. R372 vir 4l van Toyota af
Ek hoop maar vir die beste!!
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Dit klink goed Willem.
..en ja..daai olie is maar duur..
Onthou om ook 'n nuwe sump gasket te kry. (So R200 en iets)
Kry maar die TOY refil, drain en overflow plug gaskets ook. (So R10 een)
(Die Midas plug gaskets lyk maar treurig)
Ek het 'n buisie blou locktite op my sump boute gebruik. 4.5NM is nie baie nie.
Sterkte
..en ja..daai olie is maar duur..
Onthou om ook 'n nuwe sump gasket te kry. (So R200 en iets)
Kry maar die TOY refil, drain en overflow plug gaskets ook. (So R10 een)
(Die Midas plug gaskets lyk maar treurig)
Ek het 'n buisie blou locktite op my sump boute gebruik. 4.5NM is nie baie nie.
Sterkte
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
- Willem van Schalkwyk
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Willem Van Schalkwyk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Bietjie nuttelose inligting
Ons het die boks oopgemaak en die olie is swart/vuil.
Die radiator was halfpad geblok met modder so my vermoede was die boks het nie genoeg verkoeling gekry nie. Gelukkig is daar niks snaaks in die ou olie gewees nie.
Ek sal hom seker more aand klaar he en dan ry vir n tydjie om te sien of die boks reg is of beter raak.
Ek het sommer besluit om al die olies te doen en hom n goeie service te gee terwyl ek besig is.
Sal na die naweek weer bietjie raporteer oor die boks.

So die volgende was die problem.
Dit was die plate wat klaar was tussen 1ste en 2de. Die converter het ook gegly. Hulle het ook die res van die tolerances reg gestel. (weet nie presies hoe dit werk nie. neem aan tussen die res van die plate) Hy loop nou doeksag en ek het n 12 maande guarantee op hom ook.
Ek het bietjie verlof gevat 1.5 ton van die kaap na hartenbos gesleep en dit lyk of alles reg is.
Ek het wel nog een vraag vir die slimkoppe.
As ek baie hard rem dan skop die boks in nutraal. wanner ek dan wegtrek is die boks nogaltyd in nutraal en neem so 0.5 sekonde om weer in eerste te kom.
Enige idees of moet die so wees.
Eks goed met n handrat maar hierdie is my eerste Autoboks.
Dit was die plate wat klaar was tussen 1ste en 2de. Die converter het ook gegly. Hulle het ook die res van die tolerances reg gestel. (weet nie presies hoe dit werk nie. neem aan tussen die res van die plate) Hy loop nou doeksag en ek het n 12 maande guarantee op hom ook.
Ek het bietjie verlof gevat 1.5 ton van die kaap na hartenbos gesleep en dit lyk of alles reg is.
Ek het wel nog een vraag vir die slimkoppe.
As ek baie hard rem dan skop die boks in nutraal. wanner ek dan wegtrek is die boks nogaltyd in nutraal en neem so 0.5 sekonde om weer in eerste te kom.
Enige idees of moet die so wees.
Eks goed met n handrat maar hierdie is my eerste Autoboks.
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Net 'n raaiskoot Willem.
Vra die mense wat die herstelwerk gedoen het om die olie vlak na te gaan.
Ek dink dis te laag.
As jy hard rem trap skuif die olie in die pan vorentoe.
Dit kan gebeur met 'n boks wat uitgehaal was.
Dit neem 'n rukkie vir die olie om in al die hoeke en gate in te gaan en verlaag
die olie vlak vanaf eerste vulling.
Vra die mense wat die herstelwerk gedoen het om die olie vlak na te gaan.
Ek dink dis te laag.
As jy hard rem trap skuif die olie in die pan vorentoe.
Dit kan gebeur met 'n boks wat uitgehaal was.
Dit neem 'n rukkie vir die olie om in al die hoeke en gate in te gaan en verlaag
die olie vlak vanaf eerste vulling.
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
- Willem van Schalkwyk
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Willem Van Schalkwyk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Dankie Dirk ek gaan so maak.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Willem, daardie klink vir my so low atf. Jy moet die boks en motor op temperatuur kry en dan die level check. Ek het met my refill dieselfde fout gemaak en het 'n volle liter te min ATF ingehad.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Willem kan jy dalk 'n PM stuur of hier post wat hierdie oefening jou gekos het asb?Willem van Schalkwyk wrote: ↑Thu Jul 20, 2017 7:45 am So die volgende was die problem.
Dit was die plate wat klaar was tussen 1ste en 2de. Die converter het ook gegly. Hulle het ook die res van die tolerances reg gestel. (weet nie presies hoe dit werk nie. neem aan tussen die res van die plate) Hy loop nou doeksag en ek het n 12 maande guarantee op hom ook.
Ek het bietjie verlof gevat 1.5 ton van die kaap na hartenbos gesleep en dit lyk of alles reg is.
Ek het wel nog een vraag vir die slimkoppe.
As ek baie hard rem dan skop die boks in nutraal. wanner ek dan wegtrek is die boks nogaltyd in nutraal en neem so 0.5 sekonde om weer in eerste te kom.
Enige idees of moet die so wees.
Eks goed met n handrat maar hierdie is my eerste Autoboks.
- Dirka
- Low Range 4WD
- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 07, 2015 2:16 pm
- Town: Doornpoort Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4X4 Auto DC
- Real Name: Dirk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Korrek Johan.
Ek't ook gesien dat wanneer die bakkie 'n ruk gestaan het, dreineer die atf in die
radiator terug pan toe.
Jy behoort 'n dan hoer lesing te kry op die dipstick of overflow.
Die enjin moet loop en atf op temp vir 'n korrekte lesing.
Ek selekteer ook al die ratte een vir een om die atf in al die valve body guides te kry.
“I got arrested for driving naked. I guess I shouldn’t have put four wheels, an engine, and a steering wheel on my bathtub.
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
I’m a do-it-yourself kind of lover.” ― J. Kintz
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Ek is nog in proses met my wederhelf se Land Rover se ratkas.
Die slim ingilse reken die ratkas olie is goed vir 240 000km!
Die realiteit is dit veroorsaak baie onnodige probleme wat teen 'n nominale fooi voorkom kan word.
In my opinie moet die ratkas olie ren minste elke 100 000km geruil word.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Willem van Schalkwyk
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Willem Van Schalkwyk
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Dankie vir almal se raad.
Ek het die boks laat check en die olie was laag. Hy het so plus minus 2 liter extra gevat.
Eks bly ek kan nou se hy loop nou doeksag!

- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: 2008 V6 auto 2nd gear grabbing
Bly dit is uitgesorteer.