Battery vraag.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Battery vraag.

Post by jacques kotze »

More almal,

Ek wil weet of n mens n nuwerige battery ( 1en n 1/2jaar) weer aan die lewe kan kry as hy pap verby is? My bakkie alternator se borsels was klaar en ek moes nog 300km in die aand ry om by die huis te kom, die battery was so pap dat hy nie eers die horlosie op die dash kon aan kry nie, en die bakkie kon nie meer ry nie ( ek het nie geweet die nuwe diesels kan nie ry sonder n battery nie) tot my skok het ek dit agtergekom, kon later net 35km/h ry en wou nie oor 2800rpm gaan nie..die laaste 11km moes ek gesleep word..

Ek het hom die heel aand op n 8 amp laaier gehad maar vanoggend was hy nog steeds pap..

Of moet ek maar n ander een kry ?
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Battery vraag.

Post by Haboob »

Jy kan die battery MISKIEN ret, maar die battery moet eers 'n groot boost kry.
Hoe gouer hoe beter.
Kry die grootste battery way jy kan en konekteer dit op charger/ intellegent charger.
Konek die dan op jou battery met jumper kabels.
Die krag sal vinniger vloei van die groot battery na joune, terwyl die charger die groot battery nog charge. Die kan die laai process van jou battery begin, wat dit miskien kan ret.
Indien joune begin laai, kan jy dan die groot battery, sowel as joune apart begin vol laai.
Dit kan minstens 3 dae neem om jou battery vol te laai.
Hoop dit werk vir jou...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Battery vraag.

Post by Mud Dog »

Jacques, na my mening behoort hy weer redelik gelaai moes gewees het nadat jy hom op charge gesit het, veral as hy net 1½ of 2 jaar oud is. 8 Amp dink ek is bietjie rof vir heel nag laai - vir 'n uur of twee ja, maar daarna moet die amps bietjie daal na ses en dan vier tot die oggend. (Dis nou waar 'n "intelligent charger" van nut kon gewees het.

Dat jy hom heeltemal plat getrek het is nie goed maar ook nie die ergste nie. Dat hy nog heeltemal plat is dui vir my aan dat daar heel waarskynlik 'n kortsluiting binne ontstaan het (plate het miskien gebuig met die hoë amps oor 'n lang ruk of miskien het 'n stukkie 'sulphation' los gekom en êrens tussen die plate gaan vas sit). As dit wel die geval is, is daar nie meer veel kans vir die battery nie.''Jy kan probeer Edge se voorstel probeer en miskien is jy gelukkig.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Battery vraag.

Post by pietpetoors »

My trokkie se battery het redelik vinnig afgeloop as ek net so paar dae nie met hom ry nie.
Ek het hom gered gekry met een van daai nuwe 15A Victron laaiers. Sy repair funksie doen nogal die ding.
Dit is moontlik, maar nie met enige laaier nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Battery vraag.

Post by Johan Kriel »

As dit n willard is gooi weg, hys vrek. :D:

Probeer hom laai en kyk wat gebeur. Party make herstel soms redelik, veral die met n 2 jaar waarborg
Johan Kriel

Legend 50
Post Reply

Return to “The Workshop”