Page 1 of 1

2011 Vigo vibrasie

Posted: Sun Jan 28, 2018 8:00 pm
by Leeuplesier
Hallo Manne, hoop daar is iemand wat my goeie raad of verwysings kan gee om die vibrasie issues op my Hilux te kan uitsort. Op so 115Km/Hr begin ek n vibrasie voel wat groter word sodra ek 125Km/Hr se kant toe gaan. Daar is ook n snaakse geluid wat ek nie kan identifiseer nie. Ek het die wiel balansering en die allignment al laat nagaan maar dit bly dieselfde. Kry geen vibrasie deur die stuurwiel wat n aanduiding van wiel balansering sou wees nie. As julle weet van n betroubare besigheid in Pretoria om vir my daarna te kyk en die herstel te doen sal ek dit waardeer.

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Jan 29, 2018 7:30 am
by Family_Dog
Propshaft of centre bearing moeg.Gaan laat check by 'n Propshaft besigheid.


-F_D

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Jan 29, 2018 7:31 am
by Dingo
Hi Stephan, if you're not getting a vibration thru the steering then I'd say it's the propshaft. Sounds like the centre bearing to me.

Take the vehicle to a reputable CV / Propshaft place and get them to check.

Edit: Clearly Eric types quicker than me :D:

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Jan 29, 2018 7:56 am
by Family_Dog
Well, my reply is a bit garbled and full of mixed taal.... your reply is concise! :mrgreen:

-F_D

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Jan 29, 2018 11:29 am
by JohanW
Hi Stephan

Gaan koop die centre bearing by Toyota, vra vir afslag. Dit is 'n item waarop hulle tot 22% afsalg kan gee. Aangesien die payday was, koop sommer ook nuwe universals. Laat doen die job by 'n goeie propshaft plek met die toyota parte.

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Jan 29, 2018 6:12 pm
by HennieJ2
Leeuplesier wrote:Hallo Manne, hoop daar is iemand wat my goeie raad of verwysings kan gee om die vibrasie issues op my Hilux te kan uitsort. Op so 115Km/Hr begin ek n vibrasie voel wat groter word sodra ek 125Km/Hr se kant toe gaan. Daar is ook n snaakse geluid wat ek nie kan identifiseer nie. Ek het die wiel balansering en die allignment al laat nagaan maar dit bly dieselfde. Kry geen vibrasie deur die stuurwiel wat n aanduiding van wiel balansering sou wees nie. As julle weet van n betroubare besigheid in Pretoria om vir my daarna te kyk en die herstel te doen sal ek dit waardeer.
Laat hulle ook ghries nipples op die universals sit sodat Toyota hulle met services die propshaft kan ghries

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Tue Jan 30, 2018 5:27 pm
by Leeuplesier
Baie dankie. Sal die roete vat om die parte te gaan koop by Toyota. Wie sal julle aanbeveel in Pretoria om dit vir my te kan doen?

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Tue Jan 30, 2018 6:03 pm
by HennieJ2
Leeuplesier wrote:Baie dankie. Sal die roete vat om die parte te gaan koop by Toyota. Wie sal julle aanbeveel in Pretoria om dit vir my te kan doen?
Daars n plek in Jhb wat genuine Toyota parte verkoop teen 75% prys van Toyota. Gemini Parts

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Sat Feb 03, 2018 2:34 pm
by Leeuplesier
Centre carrier bearing and Universals replaced. Vibration gone... Thank you all for your assistance. That's why I am addicted to this forum.

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Sat Feb 03, 2018 5:21 pm
by Family_Dog
Shot!


-F_D

Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Sat Feb 03, 2018 6:48 pm
by HennieJ2
Leeuplesier wrote:Centre carrier bearing and Universals replaced. Vibration gone... Thank you all for your assistance. That's why I am addicted to this forum.
Kwaai !!!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: 2011 Vigo vibrasie

Posted: Mon Feb 05, 2018 6:30 am
by Mars
Bly dit is uitgesorteer Stephan.