Dagsê jull.
Ek soek asb julle insae oor die regte olies vir my 3.0 D4D 4x4 se olies.
n Plaaslike Toyota handelaar bevel aan dat ek 85W90 in al drie gooi.
Maar die ratkas en ewenaar manne reken ek moet 15W40 in die ratkas gooi en 80W90 GL5 in die voor dryfas en dan 85W140 GL5 in die agter dryf as gooi.
Wat is julle kommentaar hieroor? My trokkie moet gaan vir haar 240 000km diens
Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
- sakkie4x4
- Low Range 4WD
- Posts: 151
- Joined: Tue Mar 05, 2013 3:10 pm
- Town: Tzaneen
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux 3.0 D4D Raider 4x4 MT
- Real Name: Quintus
- Club VHF Licence: HC343
Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
Matt. 21:28-30.
"Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele: want My juk is sag en My las is lig".
"Come unto Me, all ye that labor and are heavy laden, and I will give you rest. Take My yoke upon you, and learn from Me; for I am meek and lowly in heart' and ye shall find rest unto your souls. For My yoke is easy, and My burden is light"

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
Quintus, ek kyk so daarna, 15w40 is enjin olie en die ratkas op n 4x4 werk soms baie hard so daai olie gaan nie die pas maak nie.
Die vervaardiger het n sekere olie gelys omdat dit die veiligste allround opsie is vir die gebruik van die voertuig. DIe GL5 olie is n baie dik olie wat pas op die diffs.
Kyk wat staan in die diens boekie by n 40000 km diens. Dit is jou voertuig se 6x groot diens interval so die ratkas kry soms n GL4 olie of heeltemal iets anders, maar ek dink dit sal n 75W90 Olie wat wees wat jy gebruik en die diffs GL5 olie en die dikte.

Johan Marais
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
Wat die ratkas aanbetref sal ek jou bais sterk aanbeveel om Castrol Syntrans Multivehicle in te gooi. Dit is 'n vol sintetiese 75w-90 ratkas olie. Dit werk uitstekend in die D4D se handratkas. Hy sal dood stil wees en botter glad oorskakel. Ek het dit in beide die ratkas en oordra ratkas gesit. Dit is bietjie duurder maar is elke sent werd en as jy 'n olie verspreider vir Castrol in julle area kan opspoor kry jy dit boonop dalk bietjie goedkoper.
Wat die diffs aanbetref het ek ingesit wat Toyota aanbeveel.
Wat die diffs aanbetref het ek ingesit wat Toyota aanbeveel.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
Hier is die amptelike Toyota SDS met al die korrekte specs en volumes.
- Attachments
-
- SDS_diesel.pdf
- (929.26 KiB) Downloaded 107 times