3.0 D4D Injectors ?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Mudder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Thu Jan 24, 2019 9:22 am
Town: Garsfontein
Vehicle: Hilux D4D, Fortuner D4D
Real Name: Hennie

3.0 D4D Injectors ?

Post by Mudder »

Hi

Can anyone point me to a procedure that one must follow to replace injectors on a 3.0 D4D engine ? Any reputable injector brands ?

Regards
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: 3.0 D4D Injectors ?

Post by Mars »

Hennie

Ek het die beste prys gekry by Northern Diesel in Silverton. Hulle verskaf die oorspronklike splinter nuwe Denso injectors en al die seëls wat jy nodig het. Mens kan kry wat oorgedoen is maar as dit met die regte onderdele goedoen is en behoorlik gedoen is kos dit amper dieselfde. Dit is nogal 'n werk om te vervang maar nie te moeilik nie. Hoekom wil jy hulle nou vervang? Het jy al die injector cleaner ingesit? Miskien moet jy dit eers doen en dan weer die leakage toets. Ek kan jou help daarmee.
Mudder
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 10
Joined: Thu Jan 24, 2019 9:22 am
Town: Garsfontein
Vehicle: Hilux D4D, Fortuner D4D
Real Name: Hennie

Re: 3.0 D4D Injectors ?

Post by Mudder »

Baie dankie vir die raad. Is nou op my eerste tenk met Wynns Diesel Turbo & Injector Cleaner. Die Hilux voel vir my asof hy aansienlik luier is met die goed in die tenk. Ek doen intussen huiswerk indien dit nie die "lawaai en performance" kwessies vir my oplos nie. Gaan hom ook eers so ry vir 10 000Km om gewoond te raak. Vermoed wel dis maar waar my drama lê. Sal Northern Diesel bietjie gaan opsoek.

Volgende vraag. Moet die ECU/Injectors na installasie gekallibreer of programmeer word ?
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: 3.0 D4D Injectors ?

Post by Mars »

Ek moet sê ek het geen verskil agter gekom met die Wynns in die tenk nie. Die elke injector het 'n unieke calibrering wat in die ECU van die bakkie vasgelê moet word. Ek het die sagteware om dit te doen.
Post Reply

Return to “The Workshop”